Error boodskappe op die forum

Rapporteer enige foute of aanbevelings hier/Report any problems or suggestions here
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Error boodskappe op die forum

Post by Marc »

Die tegniese manne gaan hier moet help

Ek kry van gister af die volgende boodskap gere?ld as ek "reply" op iets. I.p.v. om die reply boks te kry gee hy my die blad  ???

"Resource Limit Is Reached
The website is temporarily unable to service your request as it exceeded resource limit. Please try again later."

Daar is 'n ander een ook wat lui dat dit 'n 404 error het, sal hom ook opsit as ek hom weer raak loop  ;)

Weet nie of nog iemand so iets ervaar nie  :-\
Last edited by Marc on Tue Nov 20, 2012 5:30 pm, edited 1 time in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Error boodskappe op die forum

Post by Jakkalsgat »

Marc wrote:

"Resource Limit Is Reached
Kry dit ook
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Error boodskappe op die forum

Post by Marc »

Dankie Ludwig

So iets vermoed, dog ek laat weet maar, dalk moet ons kyk na 'n opgradering. Veral as mens sien hoe die troepe deesdae aantre?. Ons gaan sukkel as almal aktief begin raak  ;D

Die Mods moet maar laat weet as daar worsbroodtjies verkoop moet word  8)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Error boodskappe op die forum

Post by BRNO (Pierre) »

Marc wrote: Die Mods moet maar laat weet as daar worsbroodtjies verkoop moet word  8)
Ek weet van iemand wat baie geld kan inbring deur rekenaar programme te verkoop. Spel check, of iets.

Ek hou nou op. Belowe. :angel:
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Error boodskappe op die forum

Post by Marc »

BRNO .06 (Pierre) wrote:
Marc wrote: Die Mods moet maar laat weet as daar worsbroodtjies verkoop moet word  8)
Ek weet van iemand wat baie geld kan inbring deur rekenaar programme te verkoop. Spel check, of iets.

Ek hou nou op. Belowe. :angel:
Ok ok Broodjies  >:(
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Error boodskappe op die forum

Post by Jakkalsgat »

haha, manne manne :laugh: :laugh: :laugh:
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Error boodskappe op die forum

Post by Marc »

Jakkalsgat wrote: haha, manne manne :laugh: :laugh: :laugh:

Dis, jammer, dit is jou boompie hierdie Jaco  :D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Error boodskappe op die forum

Post by Jakkalsgat »

Marc wrote:
Jakkalsgat wrote: haha, manne manne :laugh: :laugh: :laugh:

Dis, jammer, dit is jou boompie hierdie Jaco  :D
Lyk so :-[
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Error boodskappe op die forum

Post by Marc »

Ok hier kry ek nou die volgende een  :'(

Internal Server Error

The server encountered an internal error or misconfiguration and was unable to complete your request.

Please contact the server administrator, webmaster@jaracal.capricornhunting.co.za and inform them of the time the error occurred, and anything you might have done that may have caused the error.

More information about this error may be available in the server error log.

Additionally, a 404 Not Found error was encountered while trying to use an ErrorDocument to handle the request.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Error boodskappe op die forum

Post by Marc »

Jakkalsgat wrote:
Marc wrote:
Jakkalsgat wrote: haha, manne manne :laugh: :laugh: :laugh:

Dis, jammer, dit is jou boompie hierdie Jaco  :D
Lyk so :-[
My skouers is darem breed matta, gooi maar  ;D

Soos ek se dit is die foon se skuld  :police:
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Error boodskappe op die forum

Post by FHM »

Ek sukkel my gat af vandag met al die 'error' boodskappe. ???
Moet soms 5 keer op n onderwerp click om in te kom, en so af en toe site toemaak en weer oopmaak.

The website is temporarily unable to service your request as it exceeded resource limit. Please try again later.

Sukkel julle ook so vandag???
Last edited by FHM on Mon Nov 26, 2012 3:18 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Jakkalsdans
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Tue Nov 13, 2012 6:11 pm

Re: Error boodskappe op die forum

Post by Jakkalsdans »

Ek sukkel net so geweldig met die error resource messages >:(
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Error boodskappe op die forum

Post by Eugene »

Die laaste ruk gebeur dit nogal baie.... :-\
Aim small, miss small
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Error boodskappe op die forum

Post by Frederik »

Ja nee dit geberu heeltemaal te veel nog nie vanaand so ver nie  ;D
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Error boodskappe op die forum

Post by Marc »

Piet-Skiet wrote: Daai boodskappe raak erger as mens I photo try laai by my? Terloops marc wa trek jou healpomp? Myne is goedgekeur!
Gaan weg  >:( >:( >:( >:( >:( Myne is blykbaar nog nie eens by Provinsie nie, al die 5 de gecapture  :-\

Stem dat die Error goed al erger en erger raak, Oom Hein julle sal regtig moet loer hierna  ???
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Error boodskappe op die forum

Post by grumpy »

Die error maar soos die van koekemoer maar hy kook my mo-r die errors!! Ek probeer reply dan kry ek error!!
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Error boodskappe op die forum

Post by FHM »

FHM wrote: Ek sukkel my gat af vandag met al die 'error' boodskappe. ???
Moet soms 5 keer op n onderwerp click om in te kom, en so af en toe site toemaak en weer oopmaak.

The website is temporarily unable to service your request as it exceeded resource limit. Please try again later.

Nou die een weer! >:(

Internal Server Error. The server encountered an internal error or misconfiguration and was unable to complete your request. Please contact the server administrator, webmaster@jaracal.capricornhunting.co.za and inform them of the time the error occurred, and anything you might have done that may have caused the error.

More information about this error may be available in the server error log.

Additionally, a 404 Not Found error was encountered while trying to use an ErrorDocument to handle the request.

Sukkel julle ook so vandag???
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Error boodskappe op die forum

Post by BLOK »

Hierdie beginne my nou goed die doner in maak, elke keer as ek net mooi n lekker groot stukkie tik om te post gooi hy die error uit en moet ek weer oor tik.

Dit raak nou wraggies te erg. Waar en waneer hou ons daai hotdog verkoping, ek sal die braaiwerk doen.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Error boodskappe op die forum

Post by Eugene »

BLOK wrote: Hierdie beginne my nou goed die doner in maak, elke keer as ek net mooi n lekker groot stukkie tik om te post gooi hy die error uit en moet ek weer oor tik.

Dit raak nou wraggies te erg. Waar en waneer hou ons daai hotdog verkoping, ek sal die braaiwerk doen.
Ek sal help en die buns smeer! Dit maak my ook bietjie >:(!!!
Aim small, miss small
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Error boodskappe op die forum

Post by BLOK »

Nee magtag sal maar more terugkom en weer probeer. Gin mens kan so sukkel nie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Error boodskappe op die forum

Post by Francois Marais »

Manne

Heinrich is bewus van die probleem, dit is reeds onder sy aandag gebring, reken hy behoort met n oplossing voor n dag te kom binnekort, wees asb geduldig.....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: Error boodskappe op die forum

Post by Silent Hunting »

BLOK wrote: Hierdie beginne my nou goed die doner in maak, elke keer as ek net mooi n lekker groot stukkie tik om te post gooi hy die error uit en moet ek weer oor tik.

Dit raak nou wraggies te erg. Waar en waneer hou ons daai hotdog verkoping, ek sal die braaiwerk doen.
Blok,

Gebruik die "Back Tab (Pyltjie)" as dit gebeur. Dan druk jy net weer send totdat hy post.

Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Error boodskappe op die forum

Post by JACQUES BOTHA »

Resource limit has been reach!!!!!
Dit sal my ook my limiet lat bereik.
Ek was baie lak laas hier ... ma ek dink iemad het so jaar of 3 terug gese dit gaan dalk gebeur...Ma ek onthou nie waaroor dit toe gegaan het nie.
Die Positiewe is die geweldig groei op die forum en die heerlike geselskap
Groete
Jacques Botha; 
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Error boodskappe op die forum

Post by jaracal »

Is daar enige iemand wat nou 'n error boodskap kry soos resource limit reached?
Laat weet asb
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Error boodskappe op die forum

Post by Kalahari »

Hallo Hein

Ek kry glad nie meer sulke boodskappe nie, baie dankie vir opgradering, lees nou weer lekker.
Post Reply