howa kolf

Post Reply
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

howa kolf

Post by Herman Venter »

Hallo julle,
Ek wonder nou, ek was so biki op Howa se site gewees en het gesien daar is nogal nice kolwe wat hulle het! Die vraag nou is, sal mens daardie kolwe ook soos die boyds kan laat stuur na SA toe? Ek het die navraag epos adres 'n mail gestuur maar daai manne kom nie terug na my toe nie!

Weet een van julle dalk?

Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: howa kolf

Post by vlakvark1 »

Ek weet nie watse kolf jy soek nie maar ek het vir my Howa n ander kolf gekoop en het sommer een bestel by geweerwinkel
wat Howa gewere verkoop
Bel n wapen winkel wat Howa gewere verkoop en hoor eers of hulle nie vir jou n kolf kan kry waarna jy soek nie.
vlakvark en bosvark Bvk
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: howa kolf

Post by Herman Venter »

Vlakvark,
Ek sal biki hoor, het een by S&O gekoop en by cambix, dalk kan een my help!

Dankie
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: howa kolf

Post by vlakvark1 »

Herman Venter wrote: Vlakvark,
Ek sal biki hoor, het een by S&O gekoop en by cambix, dalk kan een my help!

Dankie
Ek weet Camdix kon my help met n kolf maar ek het toe sommer 1 hier naby gekry in nelspruit. Dit het net n week gevat toe
het hulle hom gekry. S? maar as jy nie regkom nie dan kan ek n nommer vir jou gee van die een wat my gehelp het in Nelspruit. ;)
vlakvark en bosvark Bvk
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: howa kolf

Post by Herman Venter »

Gaaf, is dit hunters boma?
Wat kos daardie kolwe min of meer? Ek het gekyk na die thumhole hout kolwe
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: howa kolf

Post by vlakvark1 »

Herman dit is Magnumwapens in Nelspruit
Ek het swartsinteties gekoop vir R1000 posgeld ingesluit ek weet nie of hulle die thumbhole kan kry nie.
vlakvark en bosvark Bvk
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: howa kolf

Post by Herman Venter »

Dankie,
Ek sal biki probeer uitvind by die wapen winkels..

Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: howa kolf

Post by Herman Venter »

[img width=560 height=138]http://i1232.photobucket.com/albums/ff3 ... fb1ec0.jpg[/img]

Het na hierdie een gekyk!

Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
User avatar
Vantheman
Full Member
Full Member
Posts: 222
Joined: Wed Aug 24, 2011 8:06 am

Re: howa kolf

Post by Vantheman »

Herman

Ek weet toe ek my Howa by Camdix gekoop het, was daar daardie kolf beskikbaar vir die varmint modelle.  Ek het egter die gewone thumbhole kolf gesoek.  Die manne het gese dat Howa nie meer die gewone thumbhole  kolf stuur nie... 

Ek is seker hulle sal jou kan help.
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: howa kolf

Post by Herman Venter »

Vantheman,
Dankie ek sal by hulle hoor, die kolf sal wees vir 'n 30 06, ek sal biki by camdix hoor oh hulle kan help? Ek kyk oor die algemeen na 'n boyds kolf maar hierdie howa kolwe lyk self nie sleg nie!

Ook 'n rede hoekom is omdat ek links skiet en sodoende ook die ander mense wat dalk my geweer wil skiet vergesel, my meisie toon ook belangstelling en sy skiet regs! Ek sien nie dat boyds sulke kolwe maak nie! Of altans nie vir howa nie.
Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
User avatar
Hingsding
Full Member
Full Member
Posts: 163
Joined: Fri Mar 09, 2012 10:54 am

Re: howa kolf

Post by Hingsding »

Goeie more Herman.

Ek praat nou voor ek my feite by mekaar het, maar ek is seker ek het Saterdag by S&O (Stellenbosch) van daai kolwe gesien. Kyk self om so kolf vir my Howa tekry.

Ek weet die manne by JJ wapens doen ook kolwe vir die Howa's.

Groete.
458 Win Mag Winchester model 70
375 Ruger Howa
303 Lee Enfield no4 mrk 2
243 Win Howa
9mm CZ75 x 2
Smith & Wesson M910
38 Webley
357 Rossi lever action
22 Semi outo Voere
22 Beretta model 71
12 Gauge CBC Pump action
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: howa kolf

Post by BLOK »

Ek hou weer meer van die een.

[img width=560 height=186]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... 4dd7ad.png[/img]
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: howa kolf

Post by Kalahari »

Blok

Ek like ook daai een, sal ook vir my lekker werk. Ek verkies om links te skiet, maar die regterhand kan ook die sneller druk as die teiken andersom  staan. Die kleure is ook mooi. Dit is die probleem met omtrent alle duimgat kolwe, daar is nie wat beide hande kan vat nie, behalwe soos die foto wat Herman opgesit het.
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: howa kolf

Post by Herman Venter »

Blok,
Baie nice, vind nou biki vir ons uit waar kan ons hulle kry! Hehe

Kalahari,
Ek dink dit is ons wat reg skiet en al die ander manne skiet verkeerd om!
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: howa kolf

Post by Kalahari »

Herman

Die regsom manne sal maar net weer se ons "hotkloue" is andersom ;D, maar ek is baie bly ek kan beide kante die roer gooi en die skote loop mooi. Weet nie waar dit vandaan kom nie, het eerste maal geweer linksom opgetel as laaitie, maar dit is ook waar my linkshandigheid stop ;D :-[, so ek is ook nie 'n ware lefty nie, mixed breed ;)
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: howa kolf

Post by Herman Venter »

Ek is ook glad nie links nie, ek skiet net links met die geweer en ook met die boog! My dominante oog is my linker oog , maar ek kan elkgeval nie regs skiet nie want ek kan nie my linker oog aleen toe maak nie, al my vriende dink natuurlik dit is baie snaaks ! Ek het hom darm nou al so geoefen dat hy amper amper toe gaan.. Hehe
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: howa kolf

Post by Herman Venter »

Herman Venter wrote: [img width=560 height=138]http://i1232.photobucket.com/albums/ff3 ... fb1ec0.jpg[/img]

Het na hierdie een gekyk!

Groete
Herman
Hallo julle,
Was by Camdix gewees en hulle het van hierdie kolwe, net een probleem die kolf kos R3400.00 ! Vir daai prys koop ek baie eerder 'N BOYDS kolf vir altwee my roere!

Groete
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
immelmanw

Re: howa kolf

Post by immelmanw »

Herman Venter wrote: [img width=560 height=138]http://i1232.photobucket.com/albums/ff3 ... fb1ec0.jpg[/img]


Het na hierdie een gekyk!

Groete
Herman
Ons het so kolf in stock in stellenbosch. Sal baie sal teen cost plus n bietjie gee, dit le al lank daar. Mail my by willem@so.co.za
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: howa kolf

Post by Herman Venter »

immelmanw wrote:
Herman Venter wrote: [img width=560 height=138]http://i1232.photobucket.com/albums/ff3 ... fb1ec0.jpg[/img]


Het na hierdie een gekyk!

Groete
Herman
Ons het so kolf in stock in stellenbosch. Sal baie sal teen cost plus n bietjie gee, dit le al lank daar. Mail my by willem@so.co.za
Mail gestuur!
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
Post Reply