300wsm langaftand jag/skiet?
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
300wsm langaftand jag/skiet?
Dag se manne
Ek het a vraag oor die 300wsm as a lang afstand jag en skiet kaliber.
Ek kyk nou al a hele rukkie na a geweer wat ek kan gebruik vir lang afstand teikenskiet (tot 1000m) en wat ek ook sal kan gebruik om tot Kudu/gemsbok te jag tot so 800m.
Ek het al baie met mense gepraat en heelwat gelees or die 300wsm se akkuraatheid as a lang afstand geweer. As ek ?my way? kon gehaat het so ek die 300wsm a 210gr Berger teen so 2850 geskiet het maar dis nie moontlik nie.
So my vraag aan julle. Sal julle die 300wsm aan beveel as a lang afstand jag en teiken geweer? En sal die Berger 185gr genoeg (BC en spoed gewys) wees vir papier tot 1000m en bokke tot 800m?
Enige insette sal baie waardeer word.
Groete en mooi loop

"Nothing can come of nothing" Speaker
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: 300wsm langaftand jag/skiet?
Flash, ek wonder self en die 300wsm is een van die kalibers op my "what if" lysie...
Ek hou die pos met belangstelling dop!
Ek hou die pos met belangstelling dop!
Aim small, miss small
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: 300wsm langaftand jag/skiet?
Ek hoop van die manne wat ken kan ons so bietjie kom help met hierdie Kal. Ek hou baie van hoe hy op papier lyk maar of hy so goed in werklikheid gaan wees weet ek nog nie.
P.S Eugene ek het jou ge PM
P.S Eugene ek het jou ge PM
"Nothing can come of nothing" Speaker
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: 300wsm langaftand jag/skiet?
Dankie vir die terugvooring.
Op hierdie oomblik kyk en naa die savage mod 12 DBM in 300wsm. Ek het al rond gekyk en dit lyk vir my of dit die beste opsie is. Wat dink jy? Of is daar dalk a better opsie wat nie te weel $ gaan kos nie.
Op hierdie oomblik kyk en naa die savage mod 12 DBM in 300wsm. Ek het al rond gekyk en dit lyk vir my of dit die beste opsie is. Wat dink jy? Of is daar dalk a better opsie wat nie te weel $ gaan kos nie.
"Nothing can come of nothing" Speaker
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: 300wsm langaftand jag/skiet?
Hoe gaan ek weet of 'n geweer 'n goeie aksie het om so 'n projek te begin? Het dalk toegang tot 'n paar gewere wat onaktief gemaak is (lope is vol lood, maar aksies klaarblyklik nie aangetas nie).Ludwig wrote: .... maar al wat jy dan hou van die oorspronklike geweer is die aksie en sneller.
Aim small, miss small
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: 300wsm langaftand jag/skiet?
Ludwig, daai laaste paar aksies wat jy noem, het ek reeds so beitjie op die net bekyk, maar ek sal die Lotto 3 keer moet wen voor ek by hulle gaan uitkom!
Laat ek bietjie gaan kyk na daai aksies van die gewere wat ek kan kry, dan ek bietjie behoorlike detail bekom.
Julle mos hoe gaan dit: Jy kuier by iemand en dan wil hy sommer laataand die kluis met al 23 gewere in jou kar se boot laai, want "hy wil net van dit onslae raak"...
Maar bel hom nou die volgende dag om die gewere te kom haal, dan is hy geskok en verbaas en dis eintlik reeds aan iemand anders belowe, ensovoorts....
Laat ek bietjie gaan kyk na daai aksies van die gewere wat ek kan kry, dan ek bietjie behoorlike detail bekom.
Julle mos hoe gaan dit: Jy kuier by iemand en dan wil hy sommer laataand die kluis met al 23 gewere in jou kar se boot laai, want "hy wil net van dit onslae raak"...
Maar bel hom nou die volgende dag om die gewere te kom haal, dan is hy geskok en verbaas en dis eintlik reeds aan iemand anders belowe, ensovoorts....
Aim small, miss small
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: 300wsm langaftand jag/skiet?
Ai Ludwig skiet jy nou a lekker groot gat in my droom
lyk my ek gaan maar a hele paar jaar moet spaar om my droom te kan rialieseer 
Maar soon hulle se "that's the way the cookie crumbles"
Waar kan a man daai aksies koom wat jy bo genoem het? Wat is die goedkoopste manier om so a geweer to bou? En ja ja ek weet goodkoop is nie die beste nie. Maar dit sal darm a begin wees en dan kan ek aangaan van daar.
Dankie vir al die info dit help baie
Maar soon hulle se "that's the way the cookie crumbles"
Waar kan a man daai aksies koom wat jy bo genoem het? Wat is die goedkoopste manier om so a geweer to bou? En ja ja ek weet goodkoop is nie die beste nie. Maar dit sal darm a begin wees en dan kan ek aangaan van daar.
Dankie vir al die info dit help baie
"Nothing can come of nothing" Speaker
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: 300wsm langaftand jag/skiet?
Dankie, dis 'n interessante artikel daai en die man praat nie nonsens nie. Ek dink nie hierdie is iets waarop 'n ou moet suinig wees nie. Ek sou net eers graag goedkoper wou begin en eers kyk of die ding my regtig byt en of ek dit kan doen. Jy gaan baie makliker van 'n 6.5x55 Tikka3 ontslae raak (as jy nou REGTIG moet...) as 'n R 100 000-00 pasmaak geweer!Ludwig wrote: As julle manne belangstel om langafstand gewere te bou op 'n beperkte budget, lees hierdie artikel. Baie goeie raad daarin oor hoe mens te werk moet gaan vir so iets: http://www.longrangehunting.com/article ... ge-rig.php
Eugene, ja ek het al self met so paar sulke manne te doen gehad![]()
Aim small, miss small
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: 300wsm langaftand jag/skiet?
Ludwig wrote: Eugene, feite. Mens kan goedkoop begin, en die geweer ombou na 'n longrange tackdriver, maar mens moenie verwag dat jy 800m jag akuraatheid uit 'n standaard fabrieksgeweer gaan kry nie. As jy dan met 'n fabrieksgeweer begin is die aksie die belangrikste faktor om te oorweeg. As ek persoonlik nou 'n geweer moet koop vir onder R10k, wat ek later van tyd kan ombou na 'n langafstand geweer, sal ek 'n Remington 700 SPS in 7mm-08 of 'n Howa 1500 in 6.5x55 SE koop. Beide die kalibers kan net geackley word vir baie goeie longrange performance, sonder enige ekstra probleme, en die aksies op beide sal ook puik wees vir die doel na hulle geblueprint is. Bybehore vir beide is ook maklik en algemeen bekombaar. Later kan die kolf, loop en sneller vervang word, en kan mens voluit gaan vir 'n langafstand geweer en al die ander goedjies wat dit behels.
Aim small, miss small
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: 300wsm langaftand jag/skiet?
Ludwig By die geweer ombouery, Hoekom hoor mens nie van Sako aksies nie. Net omdat hulle te duur is of is bybehore 'n probleem

-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: 300wsm langaftand jag/skiet?
Ludwig as jy 'n Sako het en die loop is moeg sal dit dan 'n goei roep wees om so speeldin te bou .Of herloop jy hom net. En bou jou speelding nog op 'n howa.
Is so bou geweer baie beter as se 'n TRG
Is so bou geweer baie beter as se 'n TRG

-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: 300wsm langaftand jag/skiet?
Ludwig waar is SA kan ons Howa of Rem aksies koop?
Gaan ons a hele geweer moet koop en strip of kan on hulle los koop?
Gaan ons a hele geweer moet koop en strip of kan on hulle los koop?
"Nothing can come of nothing" Speaker
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: 300wsm langaftand jag/skiet?
Ek persoonlik dink dat die Savage Long Range Precision (LRP) goed sal werk vir n basis vir die langafstand geweer. Altwee myne skiet 1/2 duim en kleiner 5 skoot groepe op 100m, het regte kompetisie snellers op (target Accutriger) wat net so lig stel soos my Jewell's, en het Alluminium blok veselglas HS Precision kolwe.
Die bolt face is self trueing so Blueprint is nie nodig nie, en het reeds n 26" loop wat nie te sleg skiet op as standaard. Die magasyn voer die patroon regop en maak dat hy nie die koe?l uit konsentrisiteit kan druk. Die aksie is baie dik, en het net n klein loading port wat bydra tot sy rigiednis. Hy het ook een van die kortste locktimes van enige fabrieks geweer. As jy n speedlock in sit, is hy nog vinniger.
Daar is nie te veel wat ek sal verander aan hierdie kombinasie, en dit is n platvorm wat redelik suksesvol is net soos hy uit die fabriek kom. Kyk maar na al die rekords en kompetisie wenne wat team Savage die laaste jaar of wat behaal het met die LRP's op die lang afstand skiet in Amerika.
Die paar rand wat die LRP meer is as die VLP is elke sent werd as jy lang afstand wil skiet. Ek besef dit is nie n custom lang afstand geweer, maar glo dat hy jou nie sal terleur stel nie. Ek is regtig verbaas oor hoe altwee myne skiet.

Last edited by Piet Breedt on Mon Nov 19, 2012 4:09 pm, edited 1 time in total.
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: 300wsm langaftand jag/skiet?
Ludwig jou kennis is wesstommend 
Gou a vraag... Wat se kalible sal jy aanbeveel as a Lang Afstand jag kal vir bokke tot Kude en Gems?
Ek sien jy is a voor stander van die 6.5 en 7mm wat se een wan die 2 sal die maklikste wees om voor componente te kry? Wat is die "beste" van hiedie 2 kal?

Dankie ludwig
My hart is maar op a 300wsm met a 210gr berger, ja ek weet daar is seker better opsies maar dis maar wat ek van hou. Die enigste probleem is ek dink nie daar is Rem of howa aksies wat die 300wsm se dop sal vat nie
we'll nie die wat ek al gesien het nie. Maar ek sal maar nog so bietjie rond kyk 
Dankie vir al die help
My hart is maar op a 300wsm met a 210gr berger, ja ek weet daar is seker better opsies maar dis maar wat ek van hou. Die enigste probleem is ek dink nie daar is Rem of howa aksies wat die 300wsm se dop sal vat nie
Dankie vir al die help
"Nothing can come of nothing" Speaker
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: 300wsm langaftand jag/skiet?
Het jy sy kontak besondehede? Of kan ek dit op die net kry?
"Nothing can come of nothing" Speaker
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: 300wsm langaftand jag/skiet?
Flash,
Op die net. Het nou die dag bietjie gaan "surf" op sy site.
Henk
Op die net. Het nou die dag bietjie gaan "surf" op sy site.
Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: 300wsm langaftand jag/skiet?
Dankie Henk
Ek sal hom more a luidtjie ge en paar vra, vra
Ek sal hom more a luidtjie ge en paar vra, vra
"Nothing can come of nothing" Speaker
- Machann
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm
Re: 300wsm langaftand jag/skiet?
Manne, my 25-06 le by Andre hulle en hulle gaan hom ombou na 6mm AI .Was so rukkie gelede daar waar die manne besig was met n 300WSM. Kon dadelik voel die kolf is vir iemand se hand gemaak en nie my groot hande. Daai aksie is soos stroop en ek is seker jy behoort hom toe te kan blaas. Hulle werk kyk na elke liewe detail! Lanklaas so lekker sneller getrek soos op daai 300WSM. Ek het nou net met James gepraat oor n 300 WSM en hulle pryse is R26 000.00 maar na ek daai geweer gesien het ek ook die "liefde" wat daai gewere aanmekaar gesit word is dit my volgende langafstand geweer. Nou om te begin spaar en te kyk hoe my nuwe geweer gaan lyk. Groete
375 H&H CZ 550 Mag
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U