Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Waaahaaaa JTM, nou wil jy my in die akkies drop. Ek gaan nie toegewyde status en goed doen net vir meer roere nie. Die 30-06, 375 en hael geweer is voldoende. Wat meer het ek nodig?
Ek soek gewere wat die job kan doen en dis hulle vir my. Miskien n lekker pompaksie sal goed wees vir selfverdediging.
Niks meer nodig nie. Wag maar en sien hoe lyk daai 375 as ek klaar is!!
Ek het vanmiddag daai lekker SMS van die ZARP'e gekry wat se: "Your license REF. XXXXX has been finalized. Contact your relevant DFO" blah-blah-blah.
Die 30-kwes se aansoek het eers meer as 'n maand in die Kaap gele voordat dit saam met al die ander op is Pta toe. So vandat hulle dit in Pta gekry het, het dit minder as 'n maand gevat.
Nou vir die druk van daai kaartjie...
By the way, ek wag nog steeds vir die herlisensiering vir my Glock 19 (selfverdediging). Dis seker al 4 maande. Maar ek worry nie, tot dan bly die ou lisensie geldig.
9mm P Glock 19 (Die Donkerbek)
.177 Diana Panther (Die Wintie)
243 Win Howa (Kleinjan)
270 Win BSA (Death Ray)
270 Win (Assegaai)
30-06 Howa (Pakslae)
"We're paratroopers, Lieutenant. We're supposed to be surrounded."
Lourens wrote:
Nounet sms'e van SAPS ontvang, al 3 my nuwe aansoeke vanoggend goedgekeur, 3 en 'n half weke van indiening tot goedgekeur!!
Julle manne is baie gelukkig! Ek weet nie wat gaan hier in Klerksdorp aan nie, maar my aansoek vir bevoegdheid is nou na 4 weke eers na SVR gestuur....
Ek gaan duidelik nie voor Kersfees haelgeweer skiet nie...
Thanks Ludwig! Myne was op 5 November by CFR ontvang en vandag presies 10 dae later goedgekeur. Erens by CFR begin dinge reg loop. Hoop daai een van jou wikkel net so vinnig!
Ek het ook van dag my 9mm Ruger SR9C se lisensie gekry , die polisie het al 2 weke gelede gebel , maar ek was in die veld gewees en mamma vergeet om my te se daarvan .
Iemand gat bietjie dogbox toe, grappie, maak eintlik nie saak nie want die pistool le in Windhoek 600km van my af, so ga ek moet "lift" soek wat betroubaar is.
na vier jaar se sukkel om die 222 op my naam te kry. Het drie weke terug nuwe aansoek in gesit vir die wapen.
Wragtig keurhulle hom goed sonder enige gesukkel.
Nou kan ek hou gaan haal en die ladings loop toets wat ek hier op die forum bekom het.
Dankie
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
grumpy wrote:
Die 30-06, 375 en hael geweer is voldoende. Wat meer het ek nodig?
Ek soek gewere wat die job kan doen en dis hulle vir my. Miskien n lekker pompaksie sal goed wees vir selfverdediging.
Niks meer nodig nie.
Grompot, Nee maat, dink!!!! Dit klink of jy tou opgooi.
Hier is jou nuwe wenslysie.
Jy kan nie sonder 'n .22 vir papier en rotte, pompaksie vir skelms skiet, O/U vir Voels jag, Lever action gun vir fun, 3 jaggewere, 'n pistool vir self beskerming en 'n jagrewolwer nie. Kry daardie 13 geweer kluis sommer nou!!!
Gee vir Mevrou my nommer as jy haar nie kan vertel nie. Ek sal!
Oh ja, amper vergeet ek. Die hosepipe gly uit as hy te kort is.
N kolega van my het sy eerste geweer gekoop, competency en lisensie aansoeke laaste week van Mei ingegee en hy het vandag n SMS gekry dat sy lisensie afgehandel is. Dit is 6 maande, Die competency het 4 maande geneem , en die lisensie 2.
Ek het my lisensie aansoek 25 September ingedien in Worcester. Dit is volgens die mense in Bellville al in Pretoria en volgens die mense in Pretoria het hulle dit nog nie ontvang nie. Nou weet ek nie wie lieg nie, en my gat jeuk om die .22 in my kluis te kry.
30-06 Musgrave De Lux
6.5x55 Howa
222 BRNO FOX
357 Rossi Lever Action
.22 BRNO MOD 2
.22 Norinco Lever Action
.22/410 Stevens
Mossberg 12br Tactical
Beretta A300
SKB 12BR
Beretta Siver Pigeon 12BR
Beretta .22
Star M30 9mm
Glock 19 Gen4
Weet iemand hoe lank dit vat as hulle vir jou s? jou aansoek l? by "consideration"?
30-06 Musgrave De Lux
6.5x55 Howa
222 BRNO FOX
357 Rossi Lever Action
.22 BRNO MOD 2
.22 Norinco Lever Action
.22/410 Stevens
Mossberg 12br Tactical
Beretta A300
SKB 12BR
Beretta Siver Pigeon 12BR
Beretta .22
Star M30 9mm
Glock 19 Gen4
hencohugo wrote:
Weet iemand hoe lank dit vat as hulle vir jou s? jou aansoek l? by "consideration"?
Toemaar ouens ek weet nou dit vat 3 dae. Het nou net my sms gekry. Ek is nou so bly ek soen sommer my eie vrou.
30-06 Musgrave De Lux
6.5x55 Howa
222 BRNO FOX
357 Rossi Lever Action
.22 BRNO MOD 2
.22 Norinco Lever Action
.22/410 Stevens
Mossberg 12br Tactical
Beretta A300
SKB 12BR
Beretta Siver Pigeon 12BR
Beretta .22
Star M30 9mm
Glock 19 Gen4
Ek het op 25 Oktober my nuwe aansoek vir die 6.5 by Garsfontein ingegee. 19 dae later op 13 November, het hy by die CFR aangekom. Ek is vandag in kennis gestel dat hy goedgekeur is, ( na 14 dae)
Nou wag ek vir die kaart!