Burris Eliminator 3 Laser Scope Toets
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Burris Eliminator 3 Laser Scope Toets
Die langverwagte Burris Eliminator 3 het uiteindelik gekom. Ek het Donderdag een by S & O opgetel vir evaluasie.
Die eerste indrukke was dat hy effens langer is as die vorige model, en meer na n konvensionele scope lyk. Ek kon nie wag om hom te toets, en het hom dadelik op my Tikka .25 06 ge mount.
Hy het baie dinge wat anders is as die vorige model. Hier is in kort die verskille.
1. Hy kom nou met n paralax verstelling voor, wat die ander modelle nie gehad het nie, want hulle het net tot by 12 x vergroot en dit waarskynlik nie nodig het.
2. Hy vergroot nou na 16 x vergroting. Die vorige model net na 12 x
3. Sy "range" knoppie sit nou aan albei kante sodat links handige skuts ook maklikker met hom kan werk. Hy het ongelukkig nie meer n remote contol knoppie soos die vorige model nie.
4. Sy reticle lyk nou heeltemal anders en die sigbare draadjies binne in is baie meer weggesteek en pla minder as jy oor n teiken beweeg. Die grootste verandering in die reticle is dat hy nou ook "windage hold over" kolletjies in het wat vir jou die afmikpunte van n 10 mph wind aandui. Daar is ook n wiskundige formule wat jy baie vinnig kan uitwerk om dan vir jou enige windsterkte se afmik punt kan gee.
5. Sy helderheid van die verligte mikpunte is ook nou verstelbaar wat baie sal help vir nagskiet as ons die kolletjie nie so helder wil h?.
6. Hierdie model het ook die BC van die betrokke koe?l wat jy skiet nodig wat hom dan instaaat stel om baie meer akurate mikpunte te verskaf.
7. Jy moet weet hoeveel jou koe?l val op 750 yards om hom baie fyn in te kalibreer.
8. Sy battery lewe is aansienlik langer as die vorige model
9. Sy rangefinder werk oor amper dubbeld die afstand van die vorige een.
10. Sy liggie bly langer aan (90 sek)
Ek het die instruksies nie eers baie deeglik deurgelees nie, so angstig was ek om hom te toets. Ek het sommer die data wat my "Bullet Flight" program my gegee het ingepons en toe hom eers op 25m so 1" laag laat stel. en toe gezero op 100m. Hy stel presies en was sommer gou gou op teiken. Ek kon dit nie weerstaan en het dadelik op die gong op 300m geskiet. Toe die skoot klap, toe lui die gong. Ek het nog een op 388m gehad, en hy het ook gelui na die eerste skoot op hom.
Baie vinnig het ek in my Landy gespring en terug reverse, gestop bo op geklim en uit my jakkals stoel geskiet. Dadelik het ek agter gekom dat hierdie meneer baie beter en verskriklik akuraat range. My derde skoot was op 456m en weer raak. Teruggestoot, stop, opklim en weer skiet. So het dit aangegaan sonder n misskoot tot op 668m. Eers op 705m kon ek nie meer terugstoot weens n w Wattlebos in my pad, het ek hom die eerste keer misgeskiet. Toe ek agter kom dat ek net oor hom skiet, het ek n klein verstelling in sy program gemaak, en die gong het weer gelui. Ek was oorstelpt van opgewondenheid.
Ek het vinnig opgepak en verskuif van waar ons die v?r gonge wil skiet op die 2de Desember. Ek het dadelik op die 734m gong wat ek uitgesit het geskiet, maar hom gemis. Ek het nog nie die brosure gelees wat veduidelik hoe die wind afmikpunte werk nie. Ek was verstom om te sien hoe akuraat en vinnig hy range. Ek het die gonge gemeet met my GPS, en die Burris het binne n meter die afstand reg gelees. My Leica 1600 rangefinder lees heel waarskynlik nie die gong raak op daardie afstand, aangesien die blokkie waarin jy die gong moet pas te groot is en hy dan enige iets in daardie omgewing van die gong kan lees. Daarom kry ek verskillende lesings, nou wel naby aan mekaar as ek met hom meet. Die Burris aan die ander hand, lees elke keer presies, selfs die gong wat ek op 825m geplaas het. Party keer moet jy so 2 of 3 keer probeer voordat hy die gong optel, maar dit is in elk geval baie beter as wat my Leica my gee. Hy gee maar so elke 6de of 7de probeerslag n lesing op so klein voorwerp op daardie afstande. Die feit dat jy hom baie stiller kan hou op die geweer in vergelyke met die klein "hand held" Leica, maak verseker die verskil in efektiwiteit sodat hy dadelik n lesing gee. Jy het ook n baie kleiner mikpunt om op die voorwerp wat jy wil range te sit, nl sy kruishaar, as die hand helds. Hy reset ook binne n sekonde of twee as hy nie n lesing gegee het, en kan jy vinnig weer probeer.
Ek het klein voorwerpe en klippe wat in die gras uitgesteek het vanwaar ek op n klein koppie gel? het ge range, en sy vermo?ens het my verskriklik beindruk.
Ek sal binnekort n toets teiken skiet op n groot verskeidenheid afstande en die foto hier plaas.
Die bietjie wat ek tot nou toe met hom gewerk het, het my geweldig beindruk en my oortuig dat hulle hul huiswerk reg gedoen het, en dat hierdie n werklikke groot verbetering is op die reeds goeie vorige modelle, en die eksta klomp geld werd is. Hulle verkoop so in die omgewing van R 17,000.00 tot R 18,000.00
Ek het teen die kranslys aan die oorkant van die vlei lesings gekry van oor die 1260m, wat ooreenstem met my Leica se lesings. Ek het beeste gerange ook oor die 1240m met die Burris.
Ek dink regtig dat hierdie scope n omwenteling in n man se skietvernuf kan teweeg bring en besonders lekker sal werk waar jy moet bokke oes op lang afstande.
So lyk hy op my Tikka .25 06
[img width=560 height=373]http://i746.photobucket.com/albums/xx10 ... x50009.jpg[/img]
[img width=560 height=373]http://i746.photobucket.com/albums/xx10 ... x50008.jpg[/img]
[img width=560 height=373]http://i746.photobucket.com/albums/xx10 ... x50007.jpg[/img]
[img width=560 height=373]http://i746.photobucket.com/albums/xx10 ... x50005.jpg[/img]

- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Burris Eliminator 3 Laser Scope Toets
Hello Oom Piet
Dankie vir nog n goeie toetsverslag. Dit lyk soos baie lekker. Scope selfs vir die oes manne te wees. Sal graag wil hoor wat die oes manne te se het.
Groete
JP

- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Burris Eliminator 3 Laser Scope Toets
Baie dankie Piet vir die kort verslaggie.
Burris bly maar net baas. Daar is nie n vergelykbare 'rangefinding scope' wat met Burris kan kers vashou nie, hulle is tops.
Burris groete
SJ

-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Burris Eliminator 3 Laser Scope Toets
KorrekSJ wrote: Daar is nie n vergelykbare 'rangefinding scope' wat met Burris kan kers vashou nie, hulle is tops.
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Burris Eliminator 3 Laser Scope Toets
En kyk hoe lekker laag mount hy op die geweer. Lyk na n baie lekker scope.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Burris Eliminator 3 Laser Scope Toets
Ai tog...
Wens my Desember bonus kon ek laat verdubbel...
Die Burris sou great gelyk het op my 3006

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Burris Eliminator 3 Laser Scope Toets
Piet
Net so vir interresantheid aangesien hy net tot 16 vergroot hoe vergelyk die afmik dot teenoor die gonge op se 500meter en verder. Is hy redelik groot of sal mens hom sekuur se maar iewers op die kop kan plaas vir n perfekte breinskoot.
Net so vir interresantheid aangesien hy net tot 16 vergroot hoe vergelyk die afmik dot teenoor die gonge op se 500meter en verder. Is hy redelik groot of sal mens hom sekuur se maar iewers op die kop kan plaas vir n perfekte breinskoot.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Burris Eliminator 3 Laser Scope Toets
Dankie Oom Piet
Nog 'n bobaas verslag en klink my na 'n bakgat stukkie glas daardie. Wat sou Oom reken gaan sy maksimum vermo?/ryk wees om se blesbokke te range.
Blok ek sal ook graag wil weet wat Oom Piet sou reken sy gemaklike werkende afstand sou wees
1200m is darem 'n allermuntige stootjie 
Oom gaan my nou weer laat skuld maak
Nog 'n bobaas verslag en klink my na 'n bakgat stukkie glas daardie. Wat sou Oom reken gaan sy maksimum vermo?/ryk wees om se blesbokke te range.
Blok ek sal ook graag wil weet wat Oom Piet sou reken sy gemaklike werkende afstand sou wees
Oom gaan my nou weer laat skuld maak
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Burris Eliminator 3 Laser Scope Toets
Piet baie dankie vir jou moeite en puik verslag. Is dit hoe die kruishaar lyk?
[img width=560 height=217]http://i301.photobucket.com/albums/nn64 ... e001-2.png[/img]

Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Burris Eliminator 3 Laser Scope Toets
Ek sal moet plan maak...
Ek wil so n scope op my 3006 kry!!!
Ek wil so n scope op my 3006 kry!!!
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Burris Eliminator 3 Laser Scope Toets
Ek ook, soek een op Mamma se 243, seker dit sal haar baie helpGerhard wrote: Ek sal moet plan maak...
Ek wil so n scope op my 3006 kry!!!
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Burris Eliminator 3 Laser Scope Toets
Ja, dit is hoe die kruishaar lyk. hy gee die afstand bo, en regs bo gee hy wat die afmikpunt moet wees op daardie afstand met n 10mph dwarswind
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Burris Eliminator 3 Laser Scope Toets
Wat sal die scope se rating wees op van die groter kalibers soos 30-06, 300 H&H, 300 WinMag, 338 ens?
Sal hy die recoil kan hanteer?
Sal hy die recoil kan hanteer?
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Burris Eliminator 3 Laser Scope Toets
Jean
die range finder scopes van Burris, ek weet nie van die ander make, word nie aanbeveel vir magnum kalibers en kalibers wat baie baie terugskop het. Daai scope is sommer lekker swaar en mors met n basis van n kaliber wat skop.
Dalk kan Piet vir ons die scopie op die skaal gooi en se wat die weeg?
Groetnis
die range finder scopes van Burris, ek weet nie van die ander make, word nie aanbeveel vir magnum kalibers en kalibers wat baie baie terugskop het. Daai scope is sommer lekker swaar en mors met n basis van n kaliber wat skop.
Dalk kan Piet vir ons die scopie op die skaal gooi en se wat die weeg?
Groetnis
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Burris Eliminator 3 Laser Scope Toets
Ek sal verbaas wees as hy ni n 3006 se recoil kan hanteer nie..
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Burris Eliminator 3 Laser Scope Toets
Gerhard
Die scope kan dit vat, maar nie die monteer stelsels.
Hoop dit maak sin.

- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Burris Eliminator 3 Laser Scope Toets
Piet die eerste indruk is wel dat hy geensins soos die ouer model lyk nie. lyk nou baie meer na 'n standaard teleskoop.
Peet
Peet
Work to live, don"t live to work
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Burris Eliminator 3 Laser Scope Toets
Gaan iemand die outjie op 'n nag jakkalsjag prakties ook toets???
Hmmm??
D
Hmmm??
D
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Burris Eliminator 3 Laser Scope Toets
More oom DawieDawie wrote: Gaan iemand die outjie op 'n nag jakkalsjag prakties ook toets???
Hmmm??
D
Oom Piet het hom 2x die week getoets, hy sal kom verslag gee hier. Het n jakkals Maandag aand oor 400m gestamp. Een voordeel wat die teleskoop het wat die vorige model nie het nie is die helderheid van die liggie op die skerm kan verstel (met ander woorde hy kan "dim")
Oom Piet kom in??
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Frikkie die Rot
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sun Dec 11, 2011 9:39 pm
Re: Burris Eliminator 3 Laser Scope Toets
More manne,
Volgens Burris se website weeg die scope 26oz met die battery en mounts ingesluit. omgeskakel is dit dus 737 gram.
Hoop dit help!
Groetnis,
Frikkie.
Volgens Burris se website weeg die scope 26oz met die battery en mounts ingesluit. omgeskakel is dit dus 737 gram.
Hoop dit help!
Groetnis,
Frikkie.
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Burris Eliminator 3 Laser Scope Toets
Ek sien op die gepubliseerde lys van kalibers van die scope, dat hy tot voorsiening maak vir die 50 BMG
Kan dit waar wees dat die scope al die groot kalibers sal kan hanteer?
Hier is die koppeling: http://www.burrisoptics.com/Cartridge%2 ... torIII.pdf
Kan dit waar wees dat die scope al die groot kalibers sal kan hanteer?
Hier is die koppeling: http://www.burrisoptics.com/Cartridge%2 ... torIII.pdf
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Burris Eliminator 3 Laser Scope Toets
Dankie ou Piet,
Ek dink die scopie gaan baie mooi werk. Ek sal moet begin spaar.
Ek dink die scopie gaan baie mooi werk. Ek sal moet begin spaar.
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Burris Eliminator 3 Laser Scope Toets
Ek sien as jy hom self invoer, hy jou net so bietjie meer as R11,000 gaan kos, posgeld en VAT uitgesluit. Dis darem baie beter as die R18,000 wat sekere winkels hier vir die scope vra.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Burris Eliminator 3 Laser Scope Toets
http://www.opticsplanet.com/burris-4-16 ... scope.htmlJean Marais wrote: Ek sien as jy hom self invoer, hy jou net so bietjie meer as R11,000 gaan kos, posgeld en VAT uitgesluit. Dis darem baie beter as die R18,000 wat sekere winkels hier vir die scope vra.
$1,499.00 US prys.
Posgeld, tax etc. maal jy die dollarprys met 13.
Dis dan R19,487.00
Goed, beter, 6millimeter!
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Burris Eliminator 3 Laser Scope Toets
En as iets fout gaan ? Waar gaan jy hom laat diens ? En wat gaan dit jou dan kos ? Nee wat, party maal koop 'n ou vir meer as net sente spaar, naverkoopdiens speel ook 'n rol. Ek moes al self harde klippe kou en baie geld betaal omdat ek "aanvanklik" slim was en wou geld spaar.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !