Ek het die 375 gekoop en betaal. Die man se lisensie is goed gekeur an hy wag nou vir die kaart vir die lisensie. Ek wou my papierwerk gaan ingee maar hulle se ek moet n afskrif van die kaartjie he om by te sit vir my aansoek.
Hoe maak ek nou?
Hoe maak ek nou?
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Hoe maak ek nou?
Die polisie kan mos op hul stelsel kyk en 'n uitdruk maak van die goedgekeurde lisensie.
As mens daai uitdruk aanheg behoort dit sekerlik voldoende te wees?
As mens daai uitdruk aanheg behoort dit sekerlik voldoende te wees?
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Hoe maak ek nou?
Ek het hulle gevra maar lyk my hulle is te dof!!!!
Ek sal met iemand anders gaan praat en sien of hulle kan help.
Dankie vir die terug kom.

Ek sal met iemand anders gaan praat en sien of hulle kan help.
Dankie vir die terug kom.
- Cz_apie
- Sr. Member

- Posts: 494
- Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am
Re: Hoe maak ek nou?
Dit is reg - ek het ook 3 wapens gekoop by iemand wat nog vir sy lisensie gewag het - het saam met hom na die DFO gegaan en die het vir ons n "Printout" van die wapens op die persoon se naam gegee - het dit by my aansoek aangeheg en aldrie is daarna goedgekeur
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Hoe maak ek nou?
Verwag jy oorlog om sommer 3 wapens te koop?? 
Ek sal die man kontak en hom laat weet.
Baie dankie vir die hulp.

Ek sal die man kontak en hom laat weet.
Baie dankie vir die hulp.
- Cz_apie
- Sr. Member

- Posts: 494
- Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am
Re: Hoe maak ek nou?
Ek glo nog altyd in die s?ding " As dit pap re?n moet jy skep"grumpy wrote: Verwag jy oorlog om sommer 3 wapens te koop??
![]()
Last edited by Cz_apie on Thu Nov 15, 2012 8:20 am, edited 1 time in total.
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Hoe maak ek nou?
Groot hart! Dis lekker om iemand anders te bless en bly te maak. Ek wag nou net vir n copy van die lisensie kaart dan gaan die papiere in! 
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Hoe maak ek nou?
Ou Grumpygrumpy wrote: .... Dis lekker om iemand anders te bless en bly te maak.....![]()
Daar is geen waarder woorde as die nie.
Mag jy, en ook die ander forumlede uit jul skoene gebless word.
Groete
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
