NIKKO STERLLING TELESKOOP

Post Reply
Neels
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 73
Joined: Wed Aug 31, 2011 6:25 pm

NIKKO STERLLING TELESKOOP

Post by Neels »

Hallo mense

Ek het n Nikko Sterlling  Diamond  3-9-42 teleskoop geerf. Ek wil dit op my .303. monteer Ek weet dit is nie n baie duur teleskoop nie en het ek geen ondervinding van die Nikko teleskope nie .Dink julle dit is die moeite werd.Sal hy die .303 kan hanteer.

Hoor graag van julle
Neels
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: NIKKO STERLLING TELESKOOP

Post by tripodmvr »

Juis gister met iemand oor die ouer Nikko's gesels en dat hulle min probleme gegee het. Probeer en kyk hoe hy maak.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: NIKKO STERLLING TELESKOOP

Post by Jacquesb »

Ek het my 0kwes tweedehands met 'n ou 4x40 Nikko Sterling gekoop.
daai scope het ek vir so 4 jaar, gebruik op jagte, skietbane, ens.
Geen probleme gehad nie!

Sit joune gerus op die Brit!
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: NIKKO STERLLING TELESKOOP

Post by Pvdw »

Neels ek weet nou nie of jy die ouer een het wat nog in Japan gemaak is en of dit die nuwe een is wat in China vervaardig is nie. Ek self het die nuwe een uit China op my 303 gesit. Ek het puik diens van hom gekry. Enigste rede hoekom ek hom afgehaal het is ondat ek 'n 2de handse NIKON by Piet Skiet hier op die forum gekoop het teen 'n baie goeie prys. Was dit nie daarvoor nie was hy nou nog op my 303.

Sit hom op en skiet met hom.

Peet
Work to live, don"t live to work
Neels
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 73
Joined: Wed Aug 31, 2011 6:25 pm

Re: NIKKO STERLLING TELESKOOP

Post by Neels »

Dankie Manne

Ek gaan hom probeer as hy vir julle werk sal hy vir my ook werk
Groete
Neels
Post Reply