Lisensies

Post Reply
bex
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Tue Jun 26, 2012 12:27 pm

Re: Lisensies

Post by bex »

My .308 lisensie is die 18 de goedgekeur , en ek het die 25 ste n SMS gekry wat se hy is  gefinaliseer, ek neem aan dit beteken die kaartjie is gedruk.
Last edited by bex on Fri Oct 26, 2012 9:38 am, edited 1 time in total.
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: Lisensies

Post by Herman Venter »

Bex,
Nee dit beteken net hy is goedgekeur, jy sal by jou DFO moet gaan uitvind oor die kaartjie! Sterkte met kimberly!
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
bex
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Tue Jun 26, 2012 12:27 pm

Re: Lisensies

Post by bex »

Ai, ek het gehoop hy is al gedruk want ek het gehoor die DFO is woensdag Kimberley toe om aansoeke te vat en kaartjies te gan haal. Dit beteken myne het nou diegelee gemis , en sover ek kom agterkom is dit so een keer per 2 maande wat hulle ry uit Pofadder.

Dankie Herman
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: Lisensies

Post by Herman Venter »

Bex,
Gelukkig is Kimberly se printer nou reg so kaarjies word nou daar geprint en hoef darm nie meer in Pretoria geprint te word nie!
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lisensies

Post by Armand Steenkamp »

KERELS!!

Ek bel van oggend vir ou van Wyk(DFO) en hy se my nee maar my 243 en my rewolwer se liksense is WEER afgekeur! Daar los ek n briekmerk in my beste onderbroek en begin gesels toe so bietjie ! Toe ek nou klaar stoom afgeblaas het toe se hy my nee hy maak sommer n grap altwee is laas Vrydag goedgekeur!!!Die 243 na 2jaar van sukkel!! As ek nou nie die naweek by die Namakwafees te veel gevat het nie het ek nou sommer n dop gedrink!
My dag is gemaak!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
bex
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Tue Jun 26, 2012 12:27 pm

Re: Lisensies

Post by bex »

Lyk my laas Vrydag het iemand werk toe gegan daar bo, ek het n paar manne gehelp om navrae te doen daar en al die veranderinge aan status met die aansoeke was gedateer laas vrydag.

Geluk met die goedkeuring Armand. Van Wyk het nie sulke goeie nuus vir almal hier gehad nie, maar die manne is aan die woel met die vertoe skrywe.
User avatar
BenG
Full Member
Full Member
Posts: 209
Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm

Re: Lisensies

Post by BenG »

Kerels,

Help so bietjie, ek het die lot nou geskakel en die snaar  :police: vertel my in iets wat soos Ingils klink "it is at the DFO station"?
Weihrach HW97K
.22 Brno
Beretta A300
308 Howa 1500 Varmint
6.5 x 55 Howa (wag vir SAP)
9mm Glock 17
Roni....
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Lisensies

Post by Eugene »

BenG wrote: Kerels,

Help so bietjie, ek het die lot nou geskakel en die snaar  :police: vertel my in iets wat soos Ingils klink "it is at the DFO station"?
Dit beteken dis by die  :police:-stasie waar jy aansoek ingegee het...
Aim small, miss small
bex
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Tue Jun 26, 2012 12:27 pm

Re: Lisensies

Post by bex »

So dit beteken dat jou DFO nog nie jou aansoek weggestuur het nie maar klaar op die stelsel gesi het , of dat jou kaartjie al daar le. Tyd om jou DFO te bel.
User avatar
BenG
Full Member
Full Member
Posts: 209
Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm

Re: Lisensies

Post by BenG »

Eugene wrote:
BenG wrote: Kerels,

Help so bietjie, ek het die lot nou geskakel en die snaar  :police: vertel my in iets wat soos Ingils klink "it is at the DFO station"?
Dit beteken dis by die  :police:-stasie waar jy aansoek ingegee het...
Dankie. Dit is nou al meer as n maand terug wat ek aansoek gedoen...... die  :police: weet ook net hoe om my verkeerd op te vryf.
Weihrach HW97K
.22 Brno
Beretta A300
308 Howa 1500 Varmint
6.5 x 55 Howa (wag vir SAP)
9mm Glock 17
Roni....
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3987
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Lisensies

Post by tau »

Ai my .308 liksens het 29 dae geneem toe ek nie die geweer kon bekostig nie. Nou het ek my .375 Ruger en .222 klaar betaal en die lisensies is al vanaf 15 Augustus ingedien by Polisie stasie en week later by Sentraal ingehandig (ek ken ons DFO).....tipies. Ag seker beter so anders moet ek nou gaan dies en doppe koop.......

Al probleem is ek moet pistool aansoek indien, maar nou sit ek en wag vir die 2 gewere.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
DamDuiker
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 423
Joined: Thu May 17, 2012 10:29 am

Re: Lisensies

Post by DamDuiker »

Dag se manne,

Ek het vandag ontvangs geneem van my 375h&h lisensie, dit het 3maande gevat waarvan my aansoek n goeie maand en n half by ons polisie stasie gele het, hulle het versuim om my betallings status op die sesteem op te dateer. My kaartjie was die dag na ek my sms gekry het dat dit goedgekeur is geprint en n week later toe het ek hom.

Manne ek moet se dinge begin beter lyk! Wel in my geval

Mooiloop
Jeandre
Jeandré Beneke
There are some who can live without wild things and some who cannot.

Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Lisensies

Post by JTM »

Ek het gister my geweer se lisensie aansoek asook opvolgende bevoegdheid papiere ingedien. My duime is reeds al blou vasgehou. Ek kry vannogged 'n sms wat lui dat my bevoegdheid aansoen geniet tans aandag by die DFO.

Nou hoop en vertrou ek dat my aansoek suksevol gaan wees.
Jannie Welman
User avatar
BenG
Full Member
Full Member
Posts: 209
Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm

Re: Lisensies

Post by BenG »

My vrou se bevoegdheid het ses weke geneem sedert indiening. My aansoek vir lisensie is egter steeds by die stasie na meer as n maand, hulle het egter beloof om dit Maandag aan te stuur.
Weihrach HW97K
.22 Brno
Beretta A300
308 Howa 1500 Varmint
6.5 x 55 Howa (wag vir SAP)
9mm Glock 17
Roni....
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Lisensies

Post by Marc »

Vandag aansoek ingedien vir daai Haelgeweer wat James nie getem kry nie  ;D ;D ;D

Ons sal sien hoe lank vat die een, my laaste aansoek het 14 dae geneem  :-X
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Lisensies

Post by Marc »

Piet-Skiet wrote: Marc klink my semis is nogal 'n storie. Kom ons hoop vir my en jou part dat goed spodig sal loop.
Piet ek kruis al my tone ook  8)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: Lisensies

Post by Gert Odendaal »

Lyk my dan ek is meer gelukkig...my 8x57JS Mauser en .375H&H Magnum Cogswell&Harrison het altwee net so oor `n maand geneem.... ;D ;D as ek na die tyd kyk sal my .308 Israeli Mauser seker oor twee weke klaar wees??? ;D ;D
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Lisensies

Post by JTM »

Blixem...
Jannie Welman
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Lisensies

Post by Kalahari »

Julle manne raak al hoe gelukkiger met lisensies. Ek gaan nou vir amper 3mnde op 9mm pistool lisensie aansoek >:(
Dit help nie eers ek bel nie, die ....... anderkant se net, eeehhhhhhhhh........... it takes "tree muns", klaar gepraat.

Ek's so 0vol vir Afrika en sy manier van doen en ......... sal tog nie help ek kla nie.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Lisensies

Post by grumpy »

Ek gaan volgende week aansoek doen vir 2 wapens. Jaggeweer en haelgeweer!!  Sal seker nie n Kersgeskenk kry van hulle nie!! :(

>:(
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Lisensies

Post by Kalahari »

Piet-skiet

Hier in Nam het ons gelukkig nog nie al die papierwerke wat jul in die Unie het nie, so nee, bevoegdheid papiere en ook geen van die ander nie. Is wel eerste handwapen, maar het alreeds ander jaggewere. Hier dink ek wat so lank vat,, as jy nie binne ses maande (was eers 2jaar) na die vorige lisensie weer wapen koop nie, moet hulle eers weer vingerafdrukke "scan" en kyk of jy nie 11-1-11 aangejaag het iewers nie, en die systimpie die kant van die Oranje is seker nog hand/parrafienmodel en die  :police:"driver" is definitief NIE bevoeg nie >:(

So, nou wag ons maar.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Lisensies

Post by grumpy »

Piet, dis nou goeie nuus. Ek het bevoedheid. Net lisensie aansoek doen. 375 en 20 HAELGEWEER!
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Lisensies

Post by Jacquesb »

Grumpy, ek hoor jy sal nie daardie 375 kan gebruik nie. Wil net se ou maat, daar is plek in my kluis vir hom!

Grap net. Geniet hom, hulle loop mooi.

Groete
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Lisensies

Post by grumpy »

Jacques, ek het reeds my 3 geweer kluis verkoop en 5 geweer kluis gekoop so 2 maande terug. Nou moet ek hom vol maak!!
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Lisensies

Post by JTM »

Grumpy, so lekker soos dit nou gaan klink dit my moes jy eerder maar daai tyd al klaar 'n 13 geweer kluis gekoop het. ;D
Jannie Welman
Post Reply