30-06 vs Eland vs Barnes
- Jakes73
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm
30-06 vs Eland vs Barnes
Middag manne,
nie seker of ek die post in die regte afdeling maak nie, verskoon maar as ek eerder dit in die herlaai afdeling moes vra.
Ek wil volgende jaar 'n Eland bul jag en sit en wonder of the Barnes TSX 168gr waarmee ek huidiglik jag voldoende sal wees om 'n groot Eland bul mee aan te vat. Ek weet 'n paar manne gaan noem dat jy hom met 'n .204 en die regte skootplasing sal kan platrek maar ek sit en wonder of ek nie dalk iets soos die Barnes TSX 200gr eerder moet oorweeg nie?
So, twee vrae ...
1.) Gebruik enige iemand die Barnes TSX 200gr in 'n 30-06 en as julle doen, hoe perform hy?
2.) Sou julle se ek moet verander of sal die 168gr voldoende wees?
Die 168gr gee so 1"-1.5" groepering op 'n 100m en sover die jaar het ek Impala, BWB, Vlakvark en Kudu baie suksesvol ge-jag so ek sal nie baie graag wou verander van die Barnes produkte af nie.
Groete
Jaco

CZ 550 Lux 30-06
Vektor SP1
Gamo IGT
Vektor SP1
Gamo IGT
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 30-06 vs Eland vs Barnes
Hy sal loop soos n rot met Crocs.
Ekt presies n jaar trug enetjie gekap met 150gr TSX uit 7x64. Post is hier iewers opi forum.
Groete en lekker jag! Gooi net die hart of longe raak dan gaan hy grond toe.
Stefan
Ekt presies n jaar trug enetjie gekap met 150gr TSX uit 7x64. Post is hier iewers opi forum.
Groete en lekker jag! Gooi net die hart of longe raak dan gaan hy grond toe.
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 30-06 vs Eland vs Barnes
Jakes,
Skiet hom met daai 168gn Barnes my maat, hy sal werk!
Skiet hom met daai 168gn Barnes my maat, hy sal werk!
Goed, beter, 6millimeter!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 30-06 vs Eland vs Barnes
Hier is my ervaring met Barnes TSX op Eland:
Stefan764 wrote: Hallo Manne en maninne
Hierdie Kaapse Eland bul is geskiet 11/11/11 op n plaas 60km buite Potchefstroom in die Vredefort area saam met Gotsoma Safaris. Die geweer gebruik is my 7x64 Tikka (Model695 De Luxe). Ammunisie was self gelaaide 150gr Barnes TSX koeels in n Norma dop met Federal 210 primers en 52,5gr Somchem S365. Die spoed gemeet is 2840vps en akkuraatheidstoets is geslaag met 5 agtereenvolgende 3-skoot groeperings van onder 15mm op 100m met die beste een wat 7,02mm gemeet het.
[img width=560 height=315]http://dl.dropbox.com/u/55333818/IMG_1332.JPG[/img]
Die Eland is op 120m gemeet en die skoot is skuins van voor lag op sy linkerblad in (quartering towards). Die groot skouerbeen is mors-af geskiet en die koeel het seeds in n reguit lyn gepenetreer en die hart feitlik in twee gekloof, reg in die middel deur. Die bul het sy voorbeen letterlik in sy lyf ?ingetrek?, n paar tree aangesukkel, regop op sy agterpote gaan staan en net daar op sy rug neergeslaan. Afstand wat hy gevorder het van waar hy geskiet is tot waar hy dood is was n volle 8 meter. Die koeel is in die pens-area gestop raai ek oordat ons geen uitgangswond of koeel in die karkas gekry het nie. As gevolg van tydsbeperkinge met die hitte was daar nie tyd om te wag vir die soek van die herwinde koeel nie waaroor ek baie hartseer is. Ek sou graag wou sien hoe die Barnes presteer het nadat die dik skouerbeen van die Eland getref is en dit teen n redelike ho? snelheid (bo 2640vps op 120m) en steeds met reguitlyn-penetrasie tot by en dwarsdeur die hart gevorder het. Die eland bul het 380kg uitgeslag.
Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 30-06 vs Eland vs Barnes
Geno gee jou goeie raad. Meer as genoeg om n eland om te dop. 204 Sal nie werk vir n eland nie dit heeltemal te veel geweer vir die tipe bok. Baie oneties om n bok overgunned te skiet.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: 30-06 vs Eland vs Barnes
Jakes
Gooi daai Eland met die Barnes en kom wys die foto's en vertel die storie. Geniet dit!
Groetnis
Gooi daai Eland met die Barnes en kom wys die foto's en vertel die storie. Geniet dit!
Groetnis
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: 30-06 vs Eland vs Barnes
Die 200gr Barnes TSX werk baie mooi op n eland.Die koei met my 30-06 geskiet op so 83m as ek reg kan onthou,sy het net daar geval,hoog deur die blaaie.Geen vleis skade nie.Die koel is dwaars deur.
[img width=560 height=418]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... unt016.jpg[/img]
[img width=560 height=418]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... unt016.jpg[/img]
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Jakes73
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Mar 31, 2012 10:35 pm
Re: 30-06 vs Eland vs Barnes
Tks vir die reply almal ... nou voel ek baie rustiger.
@ Stefan, onthou net as my vrou volgende keer saam met my S&O toe kom dan moet jy bevestig dat mens 'n groot Eland bul glad nie met 'n 30-06 kan skiet nie. Mens sal seer sekerlik ten minste 'n 375 of 'n 416 nodig he ...
... Die deal werk dat sy vir my 40ste vir die Eland sal betaal maar ek sal self vir die groter kaliber geweer betaal ... 
@ Stefan, onthou net as my vrou volgende keer saam met my S&O toe kom dan moet jy bevestig dat mens 'n groot Eland bul glad nie met 'n 30-06 kan skiet nie. Mens sal seer sekerlik ten minste 'n 375 of 'n 416 nodig he ...
CZ 550 Lux 30-06
Vektor SP1
Gamo IGT
Vektor SP1
Gamo IGT
- Musgrave
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Tue Mar 01, 2011 12:28 pm
Re: 30-06 vs Eland vs Barnes
Lang dag, harde jag gewees? Jy lyk op die foto nie meer lus vir grappies nie...G-force wrote: Die 200gr Barnes TSX werk baie mooi op n eland.Die koei met my 30-06 geskiet op so 83m as ek reg kan onthou,sy het net daar geval,hoog deur die blaaie.Geen vleis skade nie.Die koel is dwaars deur.
[img width=560 height=418]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... unt016.jpg[/img]
.22 - Brno Mod 2
.25-06 - Ruger M77 MKII VT
.30-06 - Musgrave Mod 80
.303 - Lee Enfield No.4 MK II
.375 H&H - CZ 550
12 Br - Investarm Model 200LM O/U
12 Br - Browning BPS pompaksie
9mmP - Glock 17
.38 Spl - Ruger Police Service Six
.25-06 - Ruger M77 MKII VT
.30-06 - Musgrave Mod 80
.303 - Lee Enfield No.4 MK II
.375 H&H - CZ 550
12 Br - Investarm Model 200LM O/U
12 Br - Browning BPS pompaksie
9mmP - Glock 17
.38 Spl - Ruger Police Service Six
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: 30-06 vs Eland vs Barnes
Haha Ja ek het my malle moer afgeloop,dit was beslis baie lekker gewees en al die pad die moeite werd.Maar ek moet herken dat ek moeg was..45-70 Govt wrote:Lang dag, harde jag gewees? Jy lyk op die foto nie meer lus vir grappies nie...G-force wrote: Die 200gr Barnes TSX werk baie mooi op n eland.Die koei met my 30-06 geskiet op so 83m as ek reg kan onthou,sy het net daar geval,hoog deur die blaaie.Geen vleis skade nie.Die koel is dwaars deur.
[img width=560 height=418]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... unt016.jpg[/img]![]()
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: 30-06 vs Eland vs Barnes
Julle verstaan die storie van SPEED KILLS verkeerd
, dit gaan nie oor die bok nie dit gaan oor die loop (speed kills the barrel) hoe vinniger jy skiet hoe korter die loop leeftyd
Dis waar Blok fout maak. Hy skiet nou vinniger (meer skoote vir die dag ) so die loop word warem en dit is 'n nee nee moenie gebeur nie en (Spoed) is meer wrywing hoer druk ens ook nie goed vir jou loop nie
So speed kills the barrel nie die bok nie ,die bok dood nog al kom die punt stadig aan

- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: 30-06 vs Eland vs Barnes
Vlakvark, its the motion of the ocean!!!!