Klein silencers

User avatar
Thomas
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Thu Aug 02, 2012 11:36 am

Re: Klein silencers

Post by Thomas »

Ek het sopas 'n silencer van AB van Tonder gesien, baie smart en mooi dun, slegs 34mm.  Vakmanskap puik!  Ek dink hierdie is die een...
Tikka T3 Hunter 270 & 300 WM
bullseye

Re: Klein silencers

Post by bullseye »

Thomast
Vertel asseblief meer van 34mm demper en as moontlik fotos .Het jy die silencer al gehoor?
klink na lekker demper.

Groetnis
Bullseye.
User avatar
Thomas
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 92
Joined: Thu Aug 02, 2012 11:36 am

Re: Klein silencers

Post by Thomas »

bullseye wrote: Thomast
Vertel asseblief meer van 34mm demper en as moontlik fotos .Het jy die silencer al gehoor?
klink na lekker demper.

Groetnis
Bullseye.
Ek kry hom oor so week en moet dan opsit by Bennie Laubscher in Paarl. Gaan die dB meet voor en na en sal dan terugvoer gee en fotos opsit. Weet net nog nie hoe om laasgenoemde te doen, help?
Tikka T3 Hunter 270 & 300 WM
Babbelas
Newbie
Newbie
Posts: 41
Joined: Sat Jan 12, 2013 12:36 pm

Re: Klein silencers

Post by Babbelas »

Pieter Jacobs 0827837939 Van die beste wat jy sal kry!! R600+BTW
.308 Sako
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Klein silencers

Post by James Wilson »

My Pieter Jacobs kd op my 300 is seker so n derde kleiner as die terminator tipe kd op my 308
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Sarelss
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am

Re: Klein silencers

Post by Sarelss »

Ek is so baie bly julle gaan die knaldempers TOETS en meet, dan weet mens presies watter een werk hoe goed.
groetnis
ss
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
User avatar
Martin Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 573
Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm

Re: Klein silencers

Post by Martin Marais »

Ek gebruik ook daai klein silencers van Pieter Jacobs,ek is baie tevrede met myne. Daai groot goeters is lomp,en die geweer pas nie in sy sak nie. Die man doen regtig kwaliteit werk.

Groete

Martin Marais
User avatar
Martin Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 573
Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm

Re: Klein silencers

Post by Martin Marais »

Ek gebruik my gewere baie. Ek verwyder slegs die kd wanneer ek die geweer skoonmaak. Ek vervoer die geweer met die kd aan in 'n geweersak,en het nog nooit probleme ondervind nie. Sorg net dat die kd behoorlik vasgedraai is,dan sien ek geen probleem tydens vervoer nie.
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Klein silencers

Post by Jacquesb »

Piet-Skiet wrote: Nee ek stoor my geweere tromp onder so die kd moet af as ek hom bere.
Piet, waarom stoor jy jou gewere tromp onder?
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Klein silencers

Post by James Wilson »

Piet-Skiet wrote: Sodat die olie nie in my aksie in loop nie.
More pietta,  jong ek berstaan nie wat jy hierbo bedoel nie

Groette
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Klein silencers

Post by James Wilson »

Sjoe Piet, dan sit jy taamlik meer olie in jou lope as ek. Ek sit net weer olie as ek weet ek gaan nie gou weermet die wapen skoet nie.

Ek is weer verskriklik versigtig vir my krone, ek sal baie moeite doen om nie die geweer op sy kroon neer te sit nie.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Klein silencers

Post by Monrique (SJ) »

Skakel gerus vir Pieter Le Roux(Baboonstalker) hier van die forum. Hy maak self n baie netjiese "buksie" knaldemper wat uitstekend werk.

Sy nr is 08twee 9vyf4 583nul

Groetnis
Last edited by Monrique (SJ) on Tue Jan 15, 2013 4:58 pm, edited 1 time in total.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Klein silencers

Post by Eugene »

Ek sien hier is baie besprekings en vrae op die forum oor silencers. Kan die moderators nie dalk vir ons 'n aparte hofie onder vuurwapens of toerusting oopmaak vir spesifiek KD's nie. Dan kan al die vrae daar hanteer word en kan die manne sommer bietjie foto's oplaai en hulle toetse daar bespreek?

Wil nie die moderators se werk meer maak nie, ek wonder maar net... ;)

Groete
Aim small, miss small
User avatar
Johan22
Hero Member
Hero Member
Posts: 524
Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am

Re: Klein silencers

Post by Johan22 »

Manne en mannine

Julle moet vir silent hunter kontak op die forum ek hoor hy doen uitstekende werk en hy he 'n kd wat half oor die loop van die geweer gaan.
Kontak hom gerus

Groete Johan22
.270 (Musgrave)
.303 (Lee Enfield) 
.357 (S/Weston) 
.22 (Bruno)
.243 (Krico)
.308 (Mauser)
.22 (Remington)
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Klein silencers

Post by JACQUES BOTHA »

Kleiner Silincers.
Ek was Satersdag by Pieter Jakobs man netjiese kleiner modelle wat hy nou bou, Hy het nou  so bietjie verbeter op sy produk.
As jy een bestel vra gerus uit a die kleiner meer "vaartbelynde " model. Veral die 243 bende en 308 manne  en maninne, Julle weet alreeds sy 22 model wat so klein en effektief is. Ek was sommer lus en koop ekstra een om i die kas te hou net ingeval?
Mooidink  as julle koop Sy apperaat is nogsteeds die goedkoopste en net so effektief soos enige ander Silicer..Gesels maar met die mae wat dit gebruik.
Groete
Jacques Botha
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Klein silencers

Post by James Wilson »

JB, beteken dit ek moet nogsteeds nie eenbestel vir die 6mm nie?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Klein silencers

Post by Beyers »

Jacquesb wrote: Piet, waarom stoor jy jou gewere tromp onder?
Sodat die olie nie in die aksie inloop nie en die olie nie die hout van die pistoolgreep besmet nie
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13663
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Klein silencers

Post by Geno »

JB,
Ek het onlangs met Rooies se .243 (toegerus met PJ silencer) geskiet, en ook met Jason se .243AI (toegerus met Terminator).

Vir my was die Terminator aansienlik stiller...... Jou opinie oor die 2?
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Klein silencers

Post by Chevvy SS »

Manne, help gou asb. Verminder 'n KD die terugskop meer as 'n tromprem of nie?
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Klein silencers

Post by JACQUES BOTHA »

JAMES
Doel heilig die middel-- Ek sal nooit vir so gebalanseerde geweer n silincer opsit nie net omdat hy alreeds geen recoil het nie, Net as jy  kanl wil demp en dit jou pla ..maar eers op die volgende loop "miskien'
Geno:
Vir my en jou ore is dit omtrent nie moontlik om desibels verskille agter te kom nie en dis nou tussen silincers wat werk bedoel ek.
My eie opinie is een silincer war 3 desibels stiller is beteken vir my niks -- so ek meet hom werk die silincer vir my agter die geweer en kry ek waarde vir my geld of belegging in my silincer wat ek koop.
So as ek n baie goeie silincer  kan kry wat werk en nog boonop my sak pas is ek hond gelukkig my stert swaai dan heeltyd.
So opsommend.
1.werkverigting-- albei werk ewe goed. (vir my)
2.groote en gewig: Jakobs wen loshande
3.ek hou meer van  die checkering as powder coating.
4.koste = wel r650 is vir my n groot oorweging.
5 pieter jakobs  sin wen die rondte met gemak.
6 looks en likes en lengte  Pieter jakobs
Ek dink nie daar is enigiets fout met ander make nie.
Ek het 3 verskillende make by my wat ek gebruik en het nie fout gekry met die 3 verskillende ouens se knaldempers nie.
ek sal maar net met tyd almal omskakel na die een wat vir my pas  en ek kan Pieter sin  enige tyd aanbeveel 
En jy kry baie waarde vir jou geld.
My mening Geno.
Groetnis
JB
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Klein silencers

Post by James Wilson »

Stem saam
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
bullseye

Re: Klein silencers

Post by bullseye »

Middag manne
Ek het gister middag npaar silencers getoets, niks wetenskapliks nie, net ore gebruik.
oom Banie van Klerksdorp se silencers is nog steeds die stilste van alle silencers wat ek gehoor het.Sy silencer is net vrek groot maar is nie swaar nie.
Terminator is daarna die 2de stilste maar weer die swaarste.
Pieter Jackobs silencer is mooi afgewerk en klein maar demp klank swak in vergelyking met terminator.
Mute silencer is bietjie harder as terminator maar is uitstekend afgewerk en amper helfte ligter as terminator

Wie weet van n ander silencer wat stiller en ligter en klein is?
Groete
Bullseye.
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Klein silencers

Post by Jaco Swart »

Hi Thys.

Waar kan ek die mute silencers sien. Wie maak hulle?

Groetnis
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13663
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Klein silencers

Post by Geno »

Goed, beter, 6millimeter!
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Klein silencers

Post by johans »

manne ek wil n dom vraag vra,wat is die voordele van n k.d teenoor sonder een skiet?
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
Post Reply