Net 'n vraag vir julle kenners.
As jy as man en vrou saam jag en in dieselfde huis bly moet jy jou eie aprate kluise he ?
As ek dit reg verstaan mag niemand behalwe jy as wettige wapen eienaar toegang he tot jou geweer kluis !!! So dit beteken my vrou mag nie toegang he tot die kluis nie en ek nie toegang tot haar kluis ?
Ek hoop ek is verkeerd en as ek nie is is daar seker heel paar huishouding wat die wet oortree ?
Twee jagters met wapens per huishouding ?
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5029
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Twee jagters met wapens per huishouding ?
Netso dit is ook hoe ek dit verstaan
Beretta
Beretta
-
Danie Lombard .243
Re: Twee jagters met wapens per huishouding ?
Wanneer man en vrou wettig getroud is met huweliks sertifikaat en albei woon in/op dieselfde perseel en slaap onder dieselfde dak mag die man en vrou 'n kluis deel mits albei houers is van wettige vuurwapen bevoeghtheid en lisensies.
Wanneer soos hierbo beskryf maar vrou en man woon nie op dieselfde adres nie en slaap nie onder dieselfde dak nie m.a.w. man werk hier en vrou werk daar en dit is so vermeld op die data basis van sentrale wapen register
(alle persoonlike besonderhede moet ten alle tye waar, juis en korrek wees, persoon het 30 dae tyd om enige verandering deur te gee aan sapd)
mag man en vrou nie saam kluis deel nie. Tog is dit wettig as die een die wapen in die ander se kluis stoor met 'n geldige SAP 539 stoor/bergings permit.
@ Frederick, sou jy onseker voel oor jou en ma se wapen, kry 'n SAP 539 permit en so is ma se ketties 1000% wettig in jou kluis.
Danie

- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Twee jagters met wapens per huishouding ?
Opvolg vraag
As jy en jou kind in die selfde huis woon en albei het wapens op hul name en gebruik dieselfde kluis, gaan dit veiliger vir my wees as huis eienaar om dan eerder SAP 39 (Bergings permit) te kry)

Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Twee jagters met wapens per huishouding ?
Die lank en die kort van die wet is dit is swak geskryf en maak ontwetend van jou n krimeneel binne n oogwink
Net my mening
Beretta
Net my mening
Beretta
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5029
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Twee jagters met wapens per huishouding ?
Danie is jy seker hiervan ?Danie Lombard .243 wrote: Wanneer man en vrou wettig getroud is met huweliks sertifikaat en albei woon in/op dieselfde perseel en slaap onder dieselfde dak mag die man en vrou 'n kluis deel mits albei houers is van wettige vuurwapen bevoeghtheid en lisensies.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
-
Danie Lombard .243
Re: Twee jagters met wapens per huishouding ?
@ Frederik
Soos jy weet interpeteer elke polisie beampte die wet op sy eie manier, wat die een se is nie altyd wat die ander een se nie. Die inligting het ek by 'n Kapt. gekry wat te doen het met vuurwapen aangeleenthede in die vrystaat streek. Hoekom ek by hulle (die sapd) gaan kers opsteek het is juis omdat die vraag gereeld opduik by persone wat by my kom vaardigheids kursuse doen vir die besit van 'n vuurwapen.
Ek stem dat dit nie lekker klink die ding oor die kluise. My raad aan almal is om liefs twee kluise te he vir elke gelisensieerde persoon as dit kan bekostig word. Tog laat die wet toe vir getroude persone om 'n kluis te deel.
Ek sal later vandag 'n regstegniese persoon skakel wat direk werk met die wet en wapen industrie en sal dan kom bevestig wat die persoon se.

- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Twee jagters met wapens per huishouding ?
Martin Hood het die voorbeeld gebruik van die vrou en die man wat albei Glocks gehad het, wat in dieselfde kluis was. Die vrou het selfmoord gepleeg met haar man se pistool en hy was kniediep in die marrakkas. So hou dit maar appart ter wille van apartheid. 
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson