375 kaliber op 338 Lapua Dop
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1179
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: 375 kaliber op 338 Lapua Dop
Ludwig,
Bitter interesante inligting hierdie! Ek skat die .375AX kan 'n baie baie lekker speelding maak! Dis vir my ook baie interessant om te sien dat die .375AX op 1000y steeds bo 2000 ft/s loop waar die .338LM reeds op 800y onder 200ft/s loop. Sal interessant wees om te hoor wat se iemand wat al met so yster te doene gehad het?
Groete,
Lou

Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 375 kaliber op 338 Lapua Dop
Luddie
Kyk bietjie onder die 9.53 Saturn(Lazeroni) en verkort hom na 69mm(dop) en maak sy TPL 95mm. Dopkapasiteit het ek op 120gr gewerk. Met n 30 duim loop kry ek 2709ft/sek met 92,5gr S385 en die Sierra 350gr MK. Die hoogste nodespoed le op 2650ft/sek. Met beide die ladings lyk die dinge wat saakmaak vir langafstand akkuraadheid goed.
Lekker om te droom ne!
Groetnis
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 375 kaliber op 338 Lapua Dop
Luddie
Ek het dit ook darem so dat jou spoedvenster tussen 2900 en 3100ft/sek moet wees vir ultra langafstandskiet. Op grond hiervan sukkel die 338 Lapua en 300 gr koeels dan klaar. Ek se weer ek weet nie hoe kry hulle 2900ft/sek uit n 350-355gr koeel nie. S385 se prestasie is eintlik bitter goed en ek weet regtig nie hoe gaan n mens meer uithaal uit die kaliber nie. Dit sal n baie spesiale poeier moet wees wat radikaal verskil van die geekstureerde poeiers wat ek van weet. Ek kan ook nie prakties insien dat hulle langer lope gebruik as 30 duim nie so om dit te verleng maak nie sin nie.
So bye the way kon jy al enige vordering maak hoe werk die 338 Edge+P? Die stats wat jy laas van gepraat het is ook iets wat bietjie te hoog is vir my vuurmaakplek!

THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: 375 kaliber op 338 Lapua Dop
Ek het 'n wyle terug op 'n LR forum vir Kirby gevra hoe lank daai .338edge se loop hou, toe hy die kaliber ontwikkel het. Hy reken so 250 skote vir goeie akkuraatheid.
Sjoe!
In die VSA is lope natuurlik nie 'n probleem nie..
Jy't 'n kruiwa nodig om die geweer rond te beweeg.

Last edited by THOMAST on Wed Nov 07, 2012 5:36 am, edited 1 time in total.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 375 kaliber op 338 Lapua Dop
Thomast
Is dit nou die gewone Edge of die Edge+P? Dit is verskriklik in elkgeval!
Groetnis
Wouter
Is dit nou die gewone Edge of die Edge+P? Dit is verskriklik in elkgeval!
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: 375 kaliber op 338 Lapua Dop
Maw sodra die loop ingebreek is, moet jy 'n nuwe een opsit!THOMAST wrote: Ek het 'n wyle terug op 'n LR forum vir Kirby gevra hoe lank daai .338edge se loop hou, toe hy die kaliber ontwikkel het. Hy reken so 250 skote vir goeie akkuraatheid.
Sjoe!
In die VSA is lope natuurlik nie 'n probleem nie..
Jy't 'n kruiwa nodig om die geweer rond te beweeg.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 375 kaliber op 338 Lapua Dop
Het die 338 Edge +P nie maar net 'n lekker lang freebore nie. So sal die aanvanklike druk minder wees en jy kan jou lading opstoot?
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 375 kaliber op 338 Lapua Dop
Luddie
Roy Wheatherby het al sy kalibers ontwerp met die lang vryboor en dit is een van die redes hoekom hy nommer een meer spoed kry uit sy kalibers en tweedens dat n mens nie Wheatherby aminusie in n kamer kan skiet wat juis vir die lang vryboor gesny is nie. Vryboor kan ook op verskillende maniere werk met die een wat Roy gebruik het wat basies net aan die buitekante van die koeel raak totdat die koeel basie uit die dop beweeg het en dan eers in die lande in gaan. Normale vryboor raak geensins aan die koeel voor dit in die lande ingaan nie.
Hierdie word mooi beskryf en geilustreer in die Norma herlaai boek. Wheatherby aminusie is grotendeels deur Norma gelaai en hulle het net hulle standaard poeiers gebruik. Kyk n bietjie wat kry jy met QL sowel as jy hulle herlaai informasie gebruik teenoor hulle frabriek amunusie se spoed. Daar is n redelike verskil elke keer en kan net toegeskryf word aan die ontwerp van die vryboor. Ek kan julle amper wed dit of iets in lyn hiermee is wat Shawn gedoen het met die +P. Die feit dat Shawn se n mens kan nie bestaande kamers so maak nie staaf hierdie idiee want die vryboor is klaar op die normale manier gesny en nie op die unieke een wat kleiner in diameter is nie. Hoe meer ek daaroor dink hoe meer maak dit sin!
Luddie het ek al vir jou gese hou mooi lyk daai fototjie van daai 375 AX? Herhinder dit jou nie aan iets nie?
Gin wonder hy maak so mooi nie! Ek dink Shawn moet dalk die 40 grade skouer oorweeg vir nog verder skote! 
Groetnis
Wout
Roy Wheatherby het al sy kalibers ontwerp met die lang vryboor en dit is een van die redes hoekom hy nommer een meer spoed kry uit sy kalibers en tweedens dat n mens nie Wheatherby aminusie in n kamer kan skiet wat juis vir die lang vryboor gesny is nie. Vryboor kan ook op verskillende maniere werk met die een wat Roy gebruik het wat basies net aan die buitekante van die koeel raak totdat die koeel basie uit die dop beweeg het en dan eers in die lande in gaan. Normale vryboor raak geensins aan die koeel voor dit in die lande ingaan nie.
Hierdie word mooi beskryf en geilustreer in die Norma herlaai boek. Wheatherby aminusie is grotendeels deur Norma gelaai en hulle het net hulle standaard poeiers gebruik. Kyk n bietjie wat kry jy met QL sowel as jy hulle herlaai informasie gebruik teenoor hulle frabriek amunusie se spoed. Daar is n redelike verskil elke keer en kan net toegeskryf word aan die ontwerp van die vryboor. Ek kan julle amper wed dit of iets in lyn hiermee is wat Shawn gedoen het met die +P. Die feit dat Shawn se n mens kan nie bestaande kamers so maak nie staaf hierdie idiee want die vryboor is klaar op die normale manier gesny en nie op die unieke een wat kleiner in diameter is nie. Hoe meer ek daaroor dink hoe meer maak dit sin!
Luddie het ek al vir jou gese hou mooi lyk daai fototjie van daai 375 AX? Herhinder dit jou nie aan iets nie?
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: 375 kaliber op 338 Lapua Dop
Jy's heeltemaal reg Ludwig, jammer daaroor.. "Blonde moment"Ludwig wrote: Thomas, jy bedoel seker die 338 Allen Magnum. Die een wat Kirby Allen ontwikkel het.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 375 kaliber op 338 Lapua Dop
Luddie
Ek dink maar net so bietjie hardop. Ek se geensins dit is presies wat Shawn gedoen het nie, net dalk in lyn daarmee. Maar ja dit is pure spekulasie van my kant af. Wat ek wel weet is dat nie veel mense Roy se werk verder gevat het nie. Shawn kan dalk die uitsondering hier wees.
Groetnis
Wout
Ek dink maar net so bietjie hardop. Ek se geensins dit is presies wat Shawn gedoen het nie, net dalk in lyn daarmee. Maar ja dit is pure spekulasie van my kant af. Wat ek wel weet is dat nie veel mense Roy se werk verder gevat het nie. Shawn kan dalk die uitsondering hier wees.
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Chukudu
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Sat Feb 25, 2012 10:55 am
Re: 375 kaliber op 338 Lapua Dop
ek het altyd gedog die 375 Ruger is 'n 338 Lapua dop met 'n 375 punt?
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 375 kaliber op 338 Lapua Dop
O, is die +p tegnologie maar dieselfde as die weatherby se vryboor. So dit is nie eintlik iet nuuts nie 
- Chukudu
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Sat Feb 25, 2012 10:55 am
Re: 375 kaliber op 338 Lapua Dop
dankie Ludwig!! dit is mos hoekom dom(bad luck when it comes to thinking) mense soos ek hier rondhang!
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: 375 kaliber op 338 Lapua Dop
Maar as ek dit nie mis het nie is daar reeds n 338 op die 375Ruger dop. Hoe sal hy vergelyk met die Lapua?
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 375 kaliber op 338 Lapua Dop
Vuilses
Ja die kaliber is n 338-375Ruger en dit ontbreek my nou wat hulle hom noem. Die dopkapasiteit van die kaliber is basies 100gr teenoor die Lapua se kapasiteit van 108gr. Dit is vir my n bitter goeie kaliber vir algemene jag en sal baie beter as die Lapua doen met ons poeiers waar hy net n kort koppie agter die groter meneertjie is. Daar is ook die 330 Dekota wat op die 404 Jeffrey se dop geskoei is wat se basis maat .545 is wat gelykstaande verrigting sal lewer aan die 338-375. Wat baie vir die 330 Dekota en die 338-375 tel is dat beide uit n meduim lengte aksie geskiet kan word waar die 338 Lapua n magnum aksie verlang.

Last edited by Wouter Roets on Fri Nov 09, 2012 11:10 am, edited 1 time in total.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1519
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: 375 kaliber op 338 Lapua Dop
LuddieLudwig wrote: Hier is sommer 'n ballistiese vergelyk tussen 'n 338 Lapua met 300gr Berger Match Hybrid, en 375 AX met 355gr GSC SP. Wind is a full value, 5mph wind, 50% RH, 30.25InHg barrometriese druk, 4000ft altitude.
Dis interessant, waarom gebruik jy 30.25InHg barometriese druk by 4000'? Standaard kondisies by seevlak is normaalweg 29.92InHg en by 4000' gewoonlik in die orde van 25.8InHg, of het jy maar net dieselfde waardes gebruik om beide koe?ls onder dieselfde atmosferiese toestande te vergelyk? Net nuuskierig.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."