Manne ek het gisteraand op/ in/ binne privaat baan geskiet onder 'n ou se huis. Hy wilnie info of kiekies op die net he nie. Ek het mt Glock 19 en para ordinance .380 sp geskiet. Hyhet'n custom pistool vanaf amerika.
Baie geleer so nounetmy competency nog so paar sessies. Hy se die CZ Shadow is die pistool op die oomblik om te beat. Vir my net bietjie groot vir dra. Ek sit nog steeds Glock 19 se kant toe.
Opleiding
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
- Jacko
- Sr. Member

- Posts: 348
- Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm
Re: Opleiding
Glock 19!tau wrote: Manne ek het gisteraand op/ in/ binne privaat baan geskiet onder 'n ou se huis. Hy wilnie info of kiekies op die net he nie. Ek het mt Glock 19 en para ordinance .380 sp geskiet. Hyhet'n custom pistool vanaf amerika.
Baie geleer so nounetmy competency nog so paar sessies. Hy se die CZ Shadow is die pistool op die oomblik om te beat. Vir my net bietjie groot vir dra. Ek sit nog steeds Glock 19 se kant toe.
Moet nou nie dat ons vassit nie...
9mm P Glock 19 (Die Donkerbek)
.177 Diana Panther (Die Wintie)
243 Win Howa (Kleinjan)
270 Win BSA (Death Ray)
270 Win (Assegaai)
30-06 Howa (Pakslae)
"We're paratroopers, Lieutenant. We're supposed to be surrounded."
.177 Diana Panther (Die Wintie)
243 Win Howa (Kleinjan)
270 Win BSA (Death Ray)
270 Win (Assegaai)
30-06 Howa (Pakslae)
"We're paratroopers, Lieutenant. We're supposed to be surrounded."