9mm doppe
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: 9mm doppe
Sorry wat ek van praat wat ek het is 45 doppe
Beretta
Beretta
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: 9mm doppe
Oom Baretta ek gebruik die Frontier in n 147gr CMJ.
Hoe swaarder jy gaan op gewig hoe minder kruit moet jy gebruik om "power factor" te beruik,dit beteken minder recoil.
Hoe swaarder jy gaan op gewig hoe minder kruit moet jy gebruik om "power factor" te beruik,dit beteken minder recoil.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: 9mm doppe
Ge
Koop jy bulk daar by die Griek in Stilfontein
Beretta
Koop jy bulk daar by die Griek in Stilfontein
Beretta
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: 9mm doppe
Ek het laas 10 000 gekoop tussen my swaar en myself.
Ek het al daar direk pryse gekryen deur n pel van Lichtenburg wat iemand daar ken maar kry dit goedkoper by Numenor.Die rede is hulle koop n klomp op n slag en dan kry hul baie manne se orders en gooi alles saam...vir so 100 000 plus op n slag.
Ek het al daar direk pryse gekryen deur n pel van Lichtenburg wat iemand daar ken maar kry dit goedkoper by Numenor.Die rede is hulle koop n klomp op n slag en dan kry hul baie manne se orders en gooi alles saam...vir so 100 000 plus op n slag.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: 9mm doppe
G-Force,
Goeienaand, wat is jou resep vir jou G19 met die 147's?
So 3.8 MP200?
Groete
Goeienaand, wat is jou resep vir jou G19 met die 147's?
So 3.8 MP200?
Groete
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: 9mm doppe
Penkop amper,ek laai hom so 4,0gr MP200 teen 27,75mm OAL.Penkop wrote: G-Force,
Goeienaand, wat is jou resep vir jou G19 met die 147's?
So 3.8 MP200?
Groete
Ek verkies n hoer faktor as 125.Myne faktor omtrent 135 as ek reg kan onthou.
Ek maak net my MP200 klaar dan wil ek oorgaan MS200 toe.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: 9mm doppe
Dankie, jy moet asb laatweet of die MS beter of swakker vir jou werk.
Goedgaan
Goedgaan
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
- Jacques van Eeden
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Wed Jun 08, 2011 10:47 am
Re: 9mm doppe
Penkop
MS brand skoner as MP. Met MP is die pistool, jou hande, doppe en als vol vuilheid(roet). Skiet jy maar so 20 rondtes en kyk hoe lyk jy. Met MS kan jy oor die honderd rondtes skiet en nie naastenby so vuil wees soos met die twintig MP nie.
Ek het altyd met MS geskiet maar kry toe 'n paar blikke MP vir so te s? verniet, so nou moet ek dit eers klaar skiet
voordat ek terug gaan MS toe.
Die verskil in grein vir dieselfde spoed is weglaatbaar klein.
O, ek het ook van 147 na 124 toe verander want die prysverskil is meer as wat jy op die minder kruit spaar.
Skiet meer!

.177 Gecado, .22 Rem Scoremaster 511, .22 Brno Model 2, 222 Rem Anshutz, Colt AR 15, .303 Lee Enfield No4 Mk1, .308 Win Howa Varm, 22-250 Rem Howa Varm, 12Br Mossberg, 12Br Baikal s/s, .38Spl Taurus, Vektor SP1, Vektor SP2, Ruger Redhawk .44Mag, CZ200
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: 9mm doppe
Hy gaan mooi werk,baie ouens in IDPA gebruik hom.Hy brand skoner en het minder rook.Gebruik ook effens minder kruit.Penkop wrote: Dankie, jy moet asb laatweet of die MS beter of swakker vir jou werk.
Goedgaan
Baie manne se MP200 is meer "forgiving" as jy n beginer is.Dus het ek met dit begin...nou wil ek oorskakel.
Groete
Ge
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13659
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 9mm doppe
Ja, jy's mos hoeka deesdae 'n pro!G-force wrote: Baie manne se MP200 is meer "forgiving" as jy n beginer is.Dus het ek met dit begin...nou wil ek oorskakel.
Goed, beter, 6millimeter!
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: 9mm doppe
Nee,ek het n DillonGeno wrote:Ja, jy's mos hoeka deesdae 'n pro!G-force wrote: Baie manne se MP200 is meer "forgiving" as jy n beginer is.Dus het ek met dit begin...nou wil ek oorskakel.![]()
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5153
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: 9mm doppe
Manne ek sien almal MS en MP hier. Enige rede hoekom S121 nie gebruik word nie. Dis tog beduidend goedkoper en jy gebruik minder.
Sal interesant wees on te hoor.
Peet
Sal interesant wees on te hoor.
Peet
Work to live, don"t live to work
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: 9mm doppe
Daar is wel redelik baie manne wat S121 gebruik.Ek is nog nie so slim nie,so kannie wat,waar en hoekom nie.Pvdw wrote: Manne ek sien almal MS en MP hier. Enige rede hoekom S121 nie gebruik word nie. Dis tog beduidend goedkoper en jy gebruik minder.
Sal interesant wees on te hoor.
Peet
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: 9mm doppe
Ek soek ook 9mm doppe. Asseblief.Fanie wrote: Beretta, waarna is dit wat jy nou eintlik soek ? 9mm of .45's ?
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: 9mm doppe
Fanie
Dit is 9mm doppe wat ek soek en punte mens kan nooit teveel he nie. Ek het 45 doppe wat ek nie nut voor het nie asook punte.
Beretta
Dit is 9mm doppe wat ek soek en punte mens kan nooit teveel he nie. Ek het 45 doppe wat ek nie nut voor het nie asook punte.
Beretta