Naand almal
Ek wil een van die volgende teleskope kies vir nagjag en kompetiesie skiet.wil graag hoor watter een van die 3 julle voorkeur gee aangesien iemand dalk so iets het.
1-swarofski z5 5-25x52 met 25mm tube.
2-leupold vx3l 6.5-20x56 30mm tube
3-nightforce 5.5-22x56 30mm tube.
Party mense se die 25mm tube van swarofski gan nogsteeds beter kyk as die ander 2.
Hoop iemand kan my met my besluit help.
Groete eers.
watter scope
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: watter scope
Ek dink party mense is reg. As dit by helderheid kom klop niks die Swarofskis nie. Ek self het nie een nie maar as ek kaans kry loer ek al te graag deur hulle.Party mense se die 25mm tube van swarofski gan nogsteeds beter kyk as die ander 2.
Die 30mm buis is nie vir ligdeurlating nie maar is daar om meer spasie vier clicks te gee, so jy kan meer op en af stel met die 30mm as met die 25mm.
Peet
Work to live, don"t live to work
-
Agentkoos
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm
Re: watter scope
Beslis Swarovski, die ander twee kom nie naby wat helderheid aanbetref nie