Veilige visvang spot vir 'n groep manne.

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
Post Reply
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5028
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Veilige visvang spot vir 'n groep manne.

Post by Frederik »

Is daar enige goeie en veilige visvang spots nog oor naby in en om PTA en JNB ?
Ek is soort van besig om my swaar se Bachelors te reel en ons gaan so 10-12 manne wees een aand oorkamp en bietjie visvang.

Met die weer wonder ek of ons nie dalk 'n plekkie moet kry wat dak ook het nie ?
Enige idees is welkom nie almal gaan visvang meer vir die kuier.

Waardeer julle terugvoer.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: Veilige visvang spot vir 'n groep manne.

Post by RUPERT »

Kontak Rietvlei dam.Hulle het n charlly wat julle kan huur en is weg van die res van die publiek.
CZ 550 LUX 30.06
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5028
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Veilige visvang spot vir 'n groep manne.

Post by Frederik »

Ek het gedink aan hulle maar wil dream ietsie vang net die grotes byt daar en jy moet lank wag. Dankie Rupert
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Veilige visvang spot vir 'n groep manne.

Post by Eugene »

Frederik wrote: Ek het gedink aan hulle maar wil dream ietsie vang net die grotes byt daar en jy moet lank wag. Dankie Rupert
Wat wil jy dan vang?  ???

Lyk my jy gaan een of ander boer se koedoe kalfies vermoor volgende seisoen... :angel: :angel: :angel:
Aim small, miss small
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5028
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Veilige visvang spot vir 'n groep manne.

Post by Frederik »

Eugene die manne sit daar vir dae en vang dalk een maar dan is hy naby 20kg so ek moman nie maar ent vir een dag en nag is dit te veel moeite om die stokke saam te vat. Sal happy wees met klomp kleitjies net vir bietjie aksie.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Veilige visvang spot vir 'n groep manne.

Post by Eugene »

Frederik wrote: Eugene die manne sit daar vir dae en vang dalk een maar dan is hy naby 20kg so ek moman nie maar ent vir een dag en nag is dit te veel moeite om die stokke saam te vat. Sal happy wees met klomp kleitjies net vir bietjie aksie.
Ek weet presies wat jy bedoel, ek trek maar net bietjie jou been!  ;)

Ek kan jou nie help nie, want ek ken nie plekke daaikant toe nie...

Groete, hoop jy kom reg!
Aim small, miss small
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Veilige visvang spot vir 'n groep manne.

Post by Frikkiedbr »

Frederik, probeer hengelaars friend by roodekopies.
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Veilige visvang spot vir 'n groep manne.

Post by Frikkiedbr »

Frederik gaan kyk hier,

http://www.vaalriver-fishing.co.za/
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Veilige visvang spot vir 'n groep manne.

Post by Lourens Potgieter »

Frikkie, hengelaarsvriend is by Roodeplaat, nie Roodekoppies nie. Op die Moloto pad net Noord van Pretoria.....

Meeste van die plekke raak maar moeilik as 'n man kuier en so bietjie raas.... ;D

Hengelaars hou nie van bachelors nie, het al gesien dat dinge lelik raak....net soos jag meng hengel en die voggies nie regtig nie....
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."

Koedoe Hengelklub
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Veilige visvang spot vir 'n groep manne.

Post by Frikkiedbr »

Oops ja Jy is reg Deeg, Jammer dis by Roodeplaat dam :(
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
User avatar
Kallie404
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 424
Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm

Re: Veilige visvang spot vir 'n groep manne.

Post by Kallie404 »

Yes  Frederik

My oom en tannie het n bakgat kuier/visvang plek net-net buite Meyersdal/Alberton. Mooi chalets en lekker groot damme, plek is omhein en toegang beheer word toegepas. As jy belangstel , PM my vir die nommer. Die plek is moerse gewild, vat n kans en miskien is jy gelukkig.
404 Jeffery
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Veilige visvang spot vir 'n groep manne.

Post by Nickvn »

Frederik wrote: Is daar enige goeie en veilige visvang spots nog oor naby in en om PTA en JNB ?
Ek is soort van besig om my swaar se Bachelors te reel en ons gaan so 10-12 manne wees een aand oorkamp en bietjie visvang.
Veilige plek?  ??? Klink my julle moet n "veilige" plek soek om die publiek te beskerm teen julle na die party.  ;D ;D
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5028
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Veilige visvang spot vir 'n groep manne.

Post by Frederik »

Nick, ons is darem nie so rof nie plus ek sal die oudste ook daar wees en die ander manne bietjie dophou.

Kallie stuur vir my die info asb. Fcocquyt@gmail.com

Frikkie daardie plek op die vaal lyk goed maar is vol tot einde Januarie.  :-\
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Veilige visvang spot vir 'n groep manne.

Post by Nickvn »

Hi Federik, ja ek spot maar net n bietjie. Julle moet dit geniet en ek hoop julle kry bietjie vis ook gevang.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
Post Reply