200 rondtes limiet - Wat s? die wet
-
atplay
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Sun Mar 18, 2012 12:19 am
200 rondtes limiet - Wat s? die wet
Dag almal,
EK soek so bietjie raad by die ingeligtes asseblief.
Die wet s? die volgende:
Firearms Control Act, 2000
Chapter 10 : Control of ammunition and firearm parts
91. Restrictions on possession of ammunition
1) The holder of a licence to possess a firearm referred to in Chapter 6 may not possess more than 200 cartridges for each firearm in respect of which he or she holds a licence.
2) The limitation in subsection (1) does not apply to:
a) a dedicated hunter or dedicated sports person who holds a licence issued in terms of this Act or any other holder of a licence issued in terms of this Act authorised by the Registrar to possess more than 200 cartridges for a firearm in respect of which he or she holds a licence on good cause shown; or
b) the holder of a licence to possess a firearm issued in terms of this Act in respect of ammunition bought and discharged at an accredited shooting range.
http://www.acts.co.za/firearms/index.htm
Ek het Toegewyde Jagter en Toegewyde Sportskut status (en het reeds my verslag vir 2012 ingegee by SAJWV - onthou voor 31 Oktober 2012 asb), moet ek nog steeds aansoek doen via die SAPS 540 om meer as 200 rondtes per kaliber te besit? Soos ek die wet as leek lees s? sub paragraaf a hierbo dat ek dit nie nodig het nie?
Ek luister graag ..

Danie Lombard .243
Re: 200 rondtes limiet - Wat s? die wet
Jy het nie nodig om iets te doen t.o.v. verifikasie van jou ammo nie. Kyk op jou nuwe lisensie kaart, daar sal staan section 16 of section 15. Vir die seksie 16 lisensie se wapen kan jy meer as 200 rondtes aanhou per keer. Vir die artikel 15 is dit 200 en minder rondtes per keer.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: 200 rondtes limiet - Wat s? die wet
Jy het net bewys nodig van jou toegewyde status,dis al.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
atplay
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Sun Mar 18, 2012 12:19 am
Re: 200 rondtes limiet - Wat s? die wet
Thx manne. Gou my lisensiekaarte uitgepluk en almal is seksie 16 behalwe my .270, innie lewe in! Groot moeite en stoei om daardie seksie 15 om te sit in 'n seksie 16? (ek het die .270 lisensie gekry voordat ek TJ en TS status gekry het).
G-force - lekker terug Karoo toe verlang na julle trippie se foto's!
G-force - lekker terug Karoo toe verlang na julle trippie se foto's!
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: 200 rondtes limiet - Wat s? die wet
Jy hoef nie daai kaart wat sec15 is te verander nie.Laat jou vereniging by wie jy toegewyd is n brief/sertifikaat uitryk aan jou as bewys.Dra n afskrif saam jou a jy daai kaliber gebruik.Dis al.atplay wrote: Thx manne. Gou my lisensiekaarte uitgepluk en almal is seksie 16 behalwe my .270, innie lewe in! Groot moeite en stoei om daardie seksie 15 om te sit in 'n seksie 16? (ek het die .270 lisensie gekry voordat ek TJ en TS status gekry het).
G-force - lekker terug Karoo toe verlang na julle trippie se foto's!
Ja die Karoo is iets besonders.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- muismaree
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Tue May 29, 2012 2:34 pm
Re: 200 rondtes limiet - Wat s? die wet
Altwee my gewere se lisensie is art 20 lisensies, conduct business in hunting. Ek het nie daarvoor gevra of aansoek gedoen nie, die goed het net so teruggekom. Geld die 200 rondte beperking vir my ook?
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: 200 rondtes limiet - Wat s? die wet
The holder of a licence to possess a firearm referred to in Chapter 6 may not possess more than 200 cartridges for each firearm in respect of which he or she holds a licence.
- muismaree
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Tue May 29, 2012 2:34 pm
Re: 200 rondtes limiet - Wat s? die wet
Dankie, ek fokus nie altyd soos ek moet nie. 
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: 200 rondtes limiet - Wat s? die wet
Drink daai Ritalin!muismaree wrote: Dankie, ek fokus nie altyd soos ek moet nie.![]()
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- velskoen
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Sat Mar 03, 2012 7:48 pm
Re: 200 rondtes limiet - Wat s? die wet
Indien jy toegewyde status het, maak nie saak as jagter of as sportskut of as beide nie, kan jy vir enige wapen waarvoor jy 'n lisensie het wettiglik meer as 200 rondtes besit, nie net vir 'n wapen wat onder artikel 16 gelisensieer is nie.
Om te se die vrystelling is beperk tot artikel 16 wapens is onsinnig. Dit staan nerens in die wet nie. Trouens, die teendeel staan ondubbelsinnig daar.
Ek weet sommige polisielede wil die wet so uitle dat net artikel 16 wapens die vrystelling geniet, maar moenie daarvoor val nie.

22lr (BSA), 22lr (S&W K22), 223 Rem (Tikka T3), 270 Win (Mod 70), 30-06 Sprg (Mod 70), 300 Win Mag (Mod 70), 375 H&H Mag (Mod 70), 9mm (BHP), 40 S&W (G23), 44 Rem Mag (Redhawk), 45 ACP (1911), 12 Br o/u (Brno ZH-301), 12 Br Pomp (Win SXP)
-
At308
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Tue Sep 04, 2012 3:18 pm
Re: 200 rondtes limiet - Wat s? die wet
Ek hoop werklik so, anders is ek in die 11 111 11 met .22 en 375...velskoen wrote: Indien jy toegewyde status het, maak nie saak as jagter of as sportskut of as beide nie, kan jy vir enige wapen waarvoor jy 'n lisensie het wettiglik meer as 200 rondtes besit, nie net vir 'n wapen wat onder artikel 16 gelisensieer is nie.
Om te se die vrystelling is beperk tot artikel 16 wapens is onsinnig. Dit staan nerens in die wet nie. Trouens, die teendeel staan ondubbelsinnig daar.
Ek weet sommige polisielede wil die wet so uitle dat net artikel 16 wapens die vrystelling geniet, maar moenie daarvoor val nie.
Brno 22LR
Brno 308Win
BSA 303British
Custom K98 375 H&H (Vector barrel)
Browning Hi Power 9mm Para
Ruger Mini 14' 223 rem
Musgrave 30-06
Brno 308Win
BSA 303British
Custom K98 375 H&H (Vector barrel)
Browning Hi Power 9mm Para
Ruger Mini 14' 223 rem
Musgrave 30-06