Langafstand Veldskiet Reels.

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
User avatar
Biltong
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm

Re: Langafstand Veldskiet Reels.

Post by Biltong »

Ludwig, Blok, Piet en ander manne,

Hoeveel gonge het julle in gedagte vir so 'n skietdag? As mens dit vasstel kan die ding so bietjie meer struktuur begin kry in terme van hoeveel gonge per skietpunt/baan, tyd per baan of skoot en skedulering van skuts.

Groete

Biltong. 
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Langafstand Veldskiet Reels.

Post by Marc »

Manne

Wat is die gewigs limiet nou, my Savage weeg so 9,5kg, mag ek saam speel  8)
Last edited by Marc on Mon Oct 22, 2012 4:26 pm, edited 1 time in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Langafstand Veldskiet Reels.

Post by Marc »

Piet Breedt wrote:
Ek stem weer vir 3 skote per gong, waarvan slegs jou eerste hit tel, en met verskillende waardes. Eerste skoot traak tel 10, tweede skoot raak 5 en derde raak = 3 punte. As jou eerste skoot raak is, dan skiet jy nie v?rder op daardie gong. Ses minute per gong gaan bietjie lank raak as ons 5 gonge uitsit, tensy ons slegs een afstand per baan skiet, dan aanbeweeg na die volgende een, en daar weer n ander gong skiet. Dit gaan maak dat party begin by n v?r gong en ander weer by n naby gong as ons die skuts opdeel.

Ek wil voorstel dat ons dit doen soos ons dit in die Suid Kaap gedoen het, waar ons 5 gonge uitgesit het van naby na v?r, en elke skut kry n sekere tyd om die gonge te skiet van naby na v?r.
Hierdie idee klink ook vir my die beste, eerste skote tel die meeste, net soos in ware jag omstandighede.

Ek stem dat die spotter moet bly, al het ek nie self een nie  :'(

As daar s? no maar vyf gonge is, kan daar vyf punte ook wees, dit sal maak dat skuts vinniger kan deurbeweeg  ???
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Langafstand Veldskiet Reels.

Post by Marc »

Ludwig wrote: Marc, ek dink vir nou maak ons die gewigs limiet oop. Tot die eerste man wat 'n 50kg , Heavy BR roer daar aanbring op 'n kolf karretjie  :laugh:  :police: 

Wicus, ek dink oom Piet moet maar s? hoeveel gonge en bane hy sal kan inwerk op daai gronde van hom.
Hhehehe ee  ;D ;D ;D ;D

Klink vir my goed  8)  Waneer brand julle die eerste kruit, ek kan nie wag vir die terug voer nie  ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Langafstand Veldskiet Reels.

Post by BLOK »

Marc wrote: Klink vir my goed  8)  Waneer brand julle die eerste kruit, ek kan nie wag vir die terug voer nie  ;D

Ek dink hier wag ons nog net vir Piet om n datum vas te maak vir n eerste toetslopie, soos gese dink ek die eerste run moet ons dit net n oefen doen en die skuts beperk tot 10. Dit gaan baie help met die reels opstel en krapplekke uitkry.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Langafstand Veldskiet Reels.

Post by Piet Breedt »

.308's moet verban word. Hulle trek strepe op die gongs op daardie afstande, en nie kolle nie. Ook gaan hulle koe?ls nog in die lug wees as ons moet bane ruil, en gaan hulle tyd uithardloop.

Net n grapie .308 manne, ek het self een waarvoor ek bitter lief voor is.

Op die stadium is 1+2 Desember vir my oop, en gee dit ons genoeg tyd om voor te berei.

Die skietpunt wat ek in gedagte het, is so klein koppie (jy kan tot daar ry), en dan die gonge anderkant n spruit opstel met n berg daar agter vir backstop. Ons kan enige afstand tot seker n kilometer daar uitsit. Ek het dit nog nie gerange nie, maar skat dit so. Ek sal as ek weer daarheen gaan, dit range en fotos neem.

Ek het op die stadium 5 van my eie gonge, maar kan seker nog so 10 of 15 kry, en het so 5 klein 100mm gonge vir die kopskote op 300 en 350m.

Julle meng nou sleg in met my visvang tyd...!!!!
User avatar
Greyghost
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 272
Joined: Tue May 15, 2012 11:27 am

Re: Langafstand Veldskiet Reels.

Post by Greyghost »

Piet ek het ook a paar gonge wat jy kan leen 1 2 December klink bakgad :laugh:
Respect the Animal you shoot and make sure of your shot

Bruno .22
Savage 6mm XC
Savage 260
Sako 7 x 57
K98 9.3 x 62
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Langafstand Veldskiet Reels.

Post by BLOK »

Kom ons kyk lyk my dan die datum vir die proeflopie voor die kompetiesie sal 1/2 December moet wees. Ek dink dit klink heel reg en die manne kan solank hulle name opsit om deel te wees. Ek dink vir n proeflopie hou ons die skuts nie meer as 10 nie. Ek reken ander sal welkom wees om saam te kom en kan bydraes lewer en self sien hoe dit gedoen gaan word.

Klink dit reg so met julle. Sit dan jou naam op die lys vir n plek.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Langafstand Veldskiet Reels.

Post by Eugene »

BLOK wrote: Kom ons kyk lyk my dan die datum vir die proeflopie voor die kompetiesie sal 1/2 December moet wees. Ek dink dit klink heel reg en die manne kan solank hulle name opsit om deel te wees. Ek dink vir n proeflopie hou ons die skuts nie meer as 10 nie. Ek reken ander sal welkom wees om saam te kom en kan bydraes lewer en self sien hoe dit gedoen gaan word.

Klink dit reg so met julle. Sit dan jou naam op die lys vir n plek.
So daar is darem nie 'n beperking op toeskouers nie?  ;)
Aim small, miss small
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1519
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: Langafstand Veldskiet Reels.

Post by swc-tr »

BLOK wrote: Kom ons kyk lyk my dan die datum vir die proeflopie voor die kompetiesie sal 1/2 December moet wees. Ek dink dit klink heel reg en die manne kan solank hulle name opsit om deel te wees. Ek dink vir n proeflopie hou ons die skuts nie meer as 10 nie. Ek reken ander sal welkom wees om saam te kom en kan bydraes lewer en self sien hoe dit gedoen gaan word.

Klink dit reg so met julle. Sit dan jou naam op die lys vir n plek.
Blok
Waar is die lys, dat ek my naam asb kan opsit?
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Langafstand Veldskiet Reels.

Post by Rasmus »

SWC

As ek so voorbarig kan wees.

Ek ry saam al is dit deel van die "spectators" Braai brigade!

Kan moontlik ook n gong of drie reel as daar nog kort!
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Langafstand Veldskiet Reels.

Post by BLOK »

Skuts vir deelneem.


1- Piet Breedt
2. swc-tr
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Rooies
Hero Member
Hero Member
Posts: 587
Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm

Re: Langafstand Veldskiet Reels.

Post by Rooies »

Blok/Oom Piet

Waar in die land is oom Piet se possy?? Dalk is hier manne wat kan saamry soontoe.

groete
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi



"Forgive your enemies, but never forget their names."
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Langafstand Veldskiet Reels.

Post by Geno »

Rooies wrote: Waar in die land is oom Piet se possy??
By Eloff,
Dis daar naby Boksburg. Nigel, en Brakpan
;D
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Rooies
Hero Member
Hero Member
Posts: 587
Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm

Re: Langafstand Veldskiet Reels.

Post by Rooies »

;D SAL EK HOM OP DIE KAART KRY ?? ;D
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi



"Forgive your enemies, but never forget their names."
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Langafstand Veldskiet Reels.

Post by Beretta »

Skerp Geno  ;D ;D ;D
Beretta
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Langafstand Veldskiet Reels.

Post by Marc »

Beretta wrote: Skerp Geno  ;D ;D ;D
Beretta
Yster  ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: Langafstand Veldskiet Reels.

Post by Silent Hunting »

Blok,

Skiet jy met die 204?

Ek skenk 'n KD vir die 1ste "vol" kompetisie as 'n prys.

Sou bitter graag wou saam skiet, maar ek sal sleg kort kom op die speelietjie (spelling? eish). Sal wel bes doen om daar te wees.

Groete,

Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Langafstand Veldskiet Reels.

Post by JPS »

Geno- Vlymskkerp ou maat.
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Langafstand Veldskiet Reels.

Post by Piet Breedt »

Geno, as jy weer s? ek bly in Boknaaipan is daar moeilikheid.

Eloff is naby Delmas. Delmas is tussen Benoni en Witbank op die N12

Ek sal later GPS koordinate opsit en n padkaart.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Langafstand Veldskiet Reels.

Post by BLOK »

Silent Hunting wrote: Blok,
Skiet jy met die 204?
Ek skenk 'n KD vir die 1ste "vol" kompetisie as 'n prys.
Daai prys word baie wardeer.

Newat die 204 sal nie werk vir tot 800m nie, elke kaliber het sy praktiese doel waarvoor hy gemaak is en 800m skote is nie waarvoor die 204 gemaak is nie. Sy primere doel is om met spoed grootwild en die groot 5 met spoed dood te skiet eerste skoot tot op 500m. Sal hom dalk saamvat en n go gee tot op 500m maar veder as dit gaan daai gonge nie eers swaai as hy raakskiet nie.

Ek wil maar eers kyk hoe die opset werk en wat nie werk nie voor ek vir my die regte geweer aanskaf, hierdie is juis een van die redes hoekom ek die kompetiesie in gedagte gehad het. Glo daar is baie manne wat wel reeds die sport beoefen en getoets het wat werk en wat werk nie. Al probleem is lyk my die skuts gaan maar min wees sover is daar net twee inskrywings.


Ek begin sommer n nuwe post met inskrywings.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: Langafstand Veldskiet Reels.

Post by Silent Hunting »

Blok,

Het vanoggend al klaar begin werk aan mamma rakende 'n nuwe loop vir die "vinnige" 308 vir jou kompetisie. Huidige loop is lekker vir jag tot op so 250, verder gaan nie werk nie. Ludwig se kommentaar rakende die navraag oor die 375 HOWA in 'n ander post het my 308 soos 'n .22 laat lyk. ;D

Sal later begin met die projek en bietjie raad vra van almal wat ken.

Laat weet maar net as alles gereel is dan finaliseer ons die borg.

Groete,

Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Langafstand Veldskiet Reels.

Post by BLOK »

Silent Hunting wrote: Blok,

Skiet jy met die 204?


Nou gaan kyk op 800m het daai 32g koel maar 82.7(ft?lbs) energie oor. Wonder nou of dit genoeg sal wees om daai gong te laat praat en rondswaai. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Langafstand Veldskiet Reels.

Post by BRNO (Pierre) »

Marc wrote: Ek stem dat die spotter moet bly, al het ek nie self een nie  :'(
Marc al weet ek nie wat om te doen as n spotter nie, sal ek joune wees, dan hoef jy nie so alleen op die baan te sit, le of staan nie. ;)
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Langafstand Veldskiet Reels.

Post by Marc »

BRNO .06 (Pierre) wrote:
Marc wrote: Ek stem dat die spotter moet bly, al het ek nie self een nie  :'(
Marc al weet ek nie wat om te doen as n spotter nie, sal ek joune wees, dan hoef jy nie so alleen op die baan te sit, le of staan nie. ;)
Dankie Pierre  ;D ;D ;D ;D

Ek gaan moeilik by die een uitkom, dalk as 'n toeskouer  :'( Tyd is teen my, ek was September laas op 'n baan  :'(
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply