More
Roep gisteraand die jakkie in naby waar hy 'n kalf van my help vreet het.
Hy kom mooi op 'n drafstap in en net toe ek hom wil stop en skiet,,,, sien die bogger my en hardloop na 'n bos so 200m van my af weg.
daar gaan sit hy,, en hy sit
hy kom nie weer uit nie en loer net so nou en dan deur die bos
Ek het stil gebly vir 10min plus
Toe weer boomrot gespeel,,, hy sit
Het gelukkig in die tyd uitgewerk as hy op 'n sekere plek vir my loer kan ek hom skiet.
Hy ry toe saam huistoe en daar is kalfsvleis en hare in sy pens!!
Smirre
Jakkals speel wegkruipertjie
- NUNAB
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Wed May 09, 2012 1:55 pm
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Jakkals speel wegkruipertjie
Geduld....Smirre wrote: More
Roep gisteraand die jakkie in naby waar hy 'n kalf van my help vreet het.
Hy kom mooi op 'n drafstap in en net toe ek hom wil stop en skiet,,,, sien die bogger my en hardloop na 'n bos so 200m van my af weg.
daar gaan sit hy,, en hy sit
hy kom nie weer uit nie en loer net so nou en dan deur die bos
Ek het stil gebly vir 10min plus
Toe weer boomrot gespeel,,, hy sit
Het gelukkig in die tyd uitgewerk as hy op 'n sekere plek vir my loer kan ek hom skiet.
Hy ry toe saam huistoe en daar is kalfsvleis en hare in sy pens!!
Smirre
Mooi skoot!!!
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Jakkals speel wegkruipertjie
Smirre wrote: hy kom nie weer uit nie en loer net so nou en dan deur die bos
- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Jakkals speel wegkruipertjie
Smirre, Taffie het my noudiedag ges? dat as jy dink jakkie is slimmer as jy is hy heel moontlik. 
Jy het nie daai een kaans gegee om jou deur die ore te werk nie so jakkie was toe nie slimmer as Smirre nie
Peet
Jy het nie daai een kaans gegee om jou deur die ore te werk nie so jakkie was toe nie slimmer as Smirre nie
Peet
Work to live, don"t live to work
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Jakkals speel wegkruipertjie
Mooi gemaak 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Jakkals speel wegkruipertjie
Watse punt het jy gebruik?
Het jy deur die takke geskiet?
Het die punt nie rigting verander nie?
Maak net n grap!!
Dit lyk en klink baie lekker en sal graag saam met iemand wil gaan een dag en die aand saam spandeer en sien hoe mooi smile hy as hy bakkie kan verniet ry!!

-
stan man
Re: Jakkals speel wegkruipertjie
so twee weke terug gaan ek skiet in n man se buffel kamp. ek roep jakkals en na so 15 min sien ek hom in kom. ek het so honderd meter vanaf n koper springbok wat die vorige aand gevang is gesit en roep. in die tussentyd loop die buffels rond en moet ek mooi oplet in die klas.die jakkals het op so 160 meter gaan staan en rondkyk. die volgende het hy gaan le en het nie eers ore gedraai as ek roep nie. smaak dit toe vir my die gedierte is gehoor gestremd. die buffels het so 5 meter van hom af verby geloop toe staan hy eers weer op. die laaste buffel was so 10 meter van hom af weg toe ek hom piets. met die kd op het die buffels net rustig aangestap.
ek het sy pens oopgesny en die was vol,maar en bedoel oorvol vleis en springbok hare. die jakkals was so 4 en n half jaar oud en het 10.16 kg geweeg.
ek het nog nooit n jakkals gekry wat gaan le as jy roep nie