Dag manne!!!
Indien hier mense is wat vetroud/bekend is met die verbouing van teff, veral in die Vaaldriehoek area. Kan ek vra dat julle my asb. kontak. Ek nodig so bietjie inligting...
Dankie, dit sal hoog op prys gestel word. Die wat belangstel om raad te deel kan my PM met jul kontak besonderhede.
Groetnis
Freek.
Teff verbouing
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Teff verbouing
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
