FREEK "JY MOET WAKKER WEES"
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
FREEK "JY MOET WAKKER WEES"
Ek en Freek dreig nou al lank om bymekaar uit te kom. Vrydag kom hy daar aan op die plaas met sy skiet toerusting want daar is 'n stel jakkalse wat al lank pla. Ons sorteer eers 'n rooikat uit wat gevang was en ons is later die aand die veld in. Ons ry verby die Sable kampe en ek s? vir Freek "jy moet wakker wees". Ons stop 400 meter van die kampe af en sit die Foxpro uit. Ek l? plat agter die bakkie op die grond en Freek sit 'n klank daar op en binne 'n minuut hoor ek "kiss of death" en die skoot loop met 'n THUD. Freek het 'n uur en 'n half nog geroep en ons het die teef gaan optel. +- 5 jaar oud met nog baie melk in die spene. Ek is baie baie bly oor die teef. Nou l? daar 'n groot werk vir my voor om daai kleintjies te gaan soek. Dit was nou aangenaam om 'n ander persoon te sien hoe hy opereer en wat 'n voorreg was dit nie want hy het 'n hart van goud.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: FREEK "JY MOET WAKKER WEES"
Ian, stadig nou... b?re daai heuning kwas asb. Ek waardeer die voorreg om by jou te kon jag en sal dit beslis weer doen sou die geleentheid hom voorhou. Jy is heeltemal reg, ek moes wakker slaap oppad terug huis toe... het dit net-net gemaak.

SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: FREEK "JY MOET WAKKER WEES"
Freek
Nee man n man van jou kaliber kan mos nie vir jakk met n draad vas maak nie, waar's jou hakke netnou
se die groen mense weer ons mishandel die diere.
Mooi gegooi daar.
Nee man n man van jou kaliber kan mos nie vir jakk met n draad vas maak nie, waar's jou hakke netnou
se die groen mense weer ons mishandel die diere.
Mooi gegooi daar.
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: FREEK "JY MOET WAKKER WEES"
Freek en Ian
O, julle vermoor weer sommer so ongesiens. Mooiman! Julle 2 moet solank julle desember holiday se datums check, miskien kan ons so wye draai iewers naby ry. Dink tog dat daar plek vir so 5bakkies gaan wees(kan mos maar weer iemand saamneem).
Mooiloop julle

Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: FREEK "JY MOET WAKKER WEES"
Taffietafjak wrote: Freek en Ian
O, julle vermoor weer sommer so ongesiens. Mooiman! Julle 2 moet solank julle desember holiday se datums check, miskien kan ons so wye draai iewers naby ry. Dink tog dat daar plek vir so 5bakkies gaan wees(kan mos maar weer iemand saamneem).
Mooiloop julle
Lekker om van jou te hoor. Ek is altyd in met sulke planne wat jy nou hier het. Dit sal lekker wees om die jaar so af te sluit met Jaracal vriende. Ek hoor graag van jou.
Groete Ian
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: FREEK "JY MOET WAKKER WEES"
Ian,
as die dinge gefinaliseer is(hopelik teen so laat November) sal ek julle op hoogte hou. Ek sal verseker nie weer hulle jakkalse verniet skiet nie en wag ek vir formele uitnodiging van hulle. Daar is gebel om meer uit te vind, maar die bal le^ nou aan hulle kant.
Mooiloop
as die dinge gefinaliseer is(hopelik teen so laat November) sal ek julle op hoogte hou. Ek sal verseker nie weer hulle jakkalse verniet skiet nie en wag ek vir formele uitnodiging van hulle. Daar is gebel om meer uit te vind, maar die bal le^ nou aan hulle kant.
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: FREEK "JY MOET WAKKER WEES"
Taffie en Rooies die saak is reg met my as so iets kan gebeur sal dit beslis 2012 op 'n groot noot afsluit. Wat 'n jaar was dit nie? Ek en Ian gesels juis oor die veld toets van die thermals oor die Desember tyd en as ons dit saam julle kan inpas nog beter.
Ek kyk beslis uit vir die een...
Rooies, daai teef het suffel skade gemaak dat ek en Ian gevoel het sys dit nie werd om aan 'n haak te hang nie - bind draad is goed genoeg - en ja sy het langs die pad verloor oppad roep plek nommer 3 toe.
P.S Taffie, Alex en Ian het nou al die ander helfte van hul OPS geskenke ontvang. Joune is nog hier by my, ek hou hom hier tot
dat ek weer met jou bladskud. Boera, jammer dit vat so lank maar 'n man moet doen wat 'n man moet doen...

Last edited by Freek on Sun Oct 21, 2012 8:21 pm, edited 1 time in total.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: FREEK "JY MOET WAKKER WEES"
Freek
Moet hom ook nie voor die tyd se wat dit is nie.Laat hom wonder
Moet hom ook nie voor die tyd se wat dit is nie.Laat hom wonder
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: FREEK "JY MOET WAKKER WEES"
Boera, so gelukig sal hy nie wees nie... Ian en Alex, die hel haal vir julle as julle uitpraat 
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: FREEK "JY MOET WAKKER WEES"
Freek
Jammer, ek kan my nie inhou nie "n bottel BLUE LABEL WHISKEY"

Jammer, ek kan my nie inhou nie "n bottel BLUE LABEL WHISKEY"
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: FREEK "JY MOET WAKKER WEES"
Ou Ian, dink jy hy het sy kant gebring om vir daai een te kwalifiseer???? Sjoe, ek sou darrem 'n persoonlike maseuse(met mooi ogies) en 'n whiskey aandraer op Sweizer verwag het vir daai een... probleem is net, nie een van hulle was daar nie. 
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: FREEK "JY MOET WAKKER WEES"
Freek
As Ian praat, dan skiet jy net volgendekeer sy jakals mis.
Maklik, nou is dit sy keuse.......
Boera
As Ian praat, dan skiet jy net volgendekeer sy jakals mis.
Maklik, nou is dit sy keuse.......
Boera
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: FREEK "JY MOET WAKKER WEES"
Boertjie ek stem, slaan hom laag onder die kniee... ek sien hy tender reeds. 
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: FREEK "JY MOET WAKKER WEES"
Boera
Ek gaan jou nou invoer om die jakkalse te kom skiet want jy het klaar die saaidjie by Freek geplant en wees gewaarsku as jy gaan mis skiet
.
Ek gaan jou nou invoer om die jakkalse te kom skiet want jy het klaar die saaidjie by Freek geplant en wees gewaarsku as jy gaan mis skiet