Eerstens wil ek jammer s? as daar klaar so 'n thread is. Maar ekt lank lekker gesit en lees deur goeterse op die forum maar ek kon nie 'n definitiewe antwoord kry nie.
Soos almal van julle is ek lief vir gunne en ek is lief vir jag. Nou ek wil baie graag begin om probleemdiere te jag/skiet.
Maar ek weet nie waar omte begin nie. Ek het op 'n plot net buite Pretoria grootgeword en daar was nooit te kort aan rotte en goed om te skiet nie. Ek mis daai dae en ek wil weer begin skiet.
Die eenigte issue is ek het nie kontakte nie. En in hierdie tiepe skiet moet jy mense ken. 'n Boer moet weet van jou sodat hy jou kan nooi om rotte in sy skuur te kom skiet of om duiwe op die lande te kom uithaal. Of om jakkalse te kom skiet.
Hoe maak mens? Ek meen as ek 'n boer is met 'n rotplaag of jakkalsprobleem dan sal ek die nie sommer net eenigiemand huur/nooi nie.
Veral ek wat in die stad bly. Ekt nie bure of vriende wat boere is nie.
My .22LR het vandat ons van die plot weg is net papier doodgeskiet en die verlore mynah hier en daar.
Toerusting is nie SO 'n groot issue nie... die probleem is om in kontak te kom met boere en plase waar ek kan gaan skiet.
Ek sal eenige raad baie waardeer!
Alex
Jong man wat wil begin
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: Jong man wat wil begin
Alex
Jy moet net nie vir vlekkie met die .22 gaan skiet nie.
Jy moet net nie vir vlekkie met die .22 gaan skiet nie.
-
sloffie
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Sat Oct 20, 2012 12:43 pm
Re: Jong man wat wil begin
Nee nee.
Eks besig te spaar vir iets soos 'n .223 of .243. Kyk juis na een van daai Ruger geweertjies.
Sal maar vir nou my ou 8mm moet gebruik vir vlekkie.
Eks besig te spaar vir iets soos 'n .223 of .243. Kyk juis na een van daai Ruger geweertjies.
Sal maar vir nou my ou 8mm moet gebruik vir vlekkie.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Jong man wat wil begin
Welkom hier by ons
Glo jy gaan dit geniet hier by ons en al jou vrae sal antwoorde kry
Grou bietjie onder probleem diere seksie, daar is tonne en tonne daar om oor op te lees
Groetnis
Marc
Glo jy gaan dit geniet hier by ons en al jou vrae sal antwoorde kry
Grou bietjie onder probleem diere seksie, daar is tonne en tonne daar om oor op te lees
Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Jong man wat wil begin
Welkom Alex
Soos Marc se krap rond op die regte plekke en jy gaan inligting kry.
Geniet die forum
Johan
Soos Marc se krap rond op die regte plekke en jy gaan inligting kry.
Geniet die forum
Johan
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
-
sloffie
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Sat Oct 20, 2012 12:43 pm
Re: Jong man wat wil begin
Sal bietjie verder kyk. Dankie! 
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Jong man wat wil begin
Sloffie,
As jy ernstig is oor die ding (jakkals en rooikat jag) moet jy eerstens sorg dat jou toerusting, kennis en vernuf op standaard kom. Jy kan maar solank beginne lees hier op die forum. Ek stel ook voor jy maak kennis met iemand wat al 'n goeie hand is in die bedryf en maak dood seker waarvoor jy jouself inlaat. Kontak vir Geno hier op die forum hy is daar van jou w?reld. Die man sal jou kan inlig.
Die jag plek sal volg sodra bogenoemde in plek is.
Baie sterkte met die inhaal proses - dit is lekker en baie vervullend. As jy nie getroud is nie... bonus!!!! Dit gaan dinge baie makliker maak... i.t.m.v aftyd om in die veld te kom.

SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!