Hoe nou gemaak t.o.v wapen hernuwings aansoek
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Hallo almal
Ek hoop iemand kan my dalk help.
Ek het 'n maat wat nog nooit aansoek gedoen het om sy pistool se lisensie te hernu i.t.v. die nuwe wapen wet nie. Is daar enige moontlikheid dat hy nou nog sal kan aansoek doen, of sal hy moet afstand doen van die wapen?
Kan hy die wapen aan sy broer gee as die sou aansoek doen, of is dit ook al te laat?
Wat se ander moontlikhede bestaan.
Ek is van mening dat hy van die wapen sal moet afstand doen, ongeag, maar ek is nie seker nie.
Luister graag, en baie dankie vir die hulp.
Groetnis
Jean

Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)

Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Hoe nou gemaak t.o.v wapen hernuwings aansoek
Het hy nog een van die "ou" lisensies gehad, maw voor die nuwe wet?
Aim small, miss small
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Hoe nou gemaak t.o.v wapen hernuwings aansoek
Hallo Eugene
Ja, dis korrek.
Ja, dis korrek.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Hoe nou gemaak t.o.v wapen hernuwings aansoek
Ek is nie 100% seker nie, maar sover my kennis strek, is alle vorige of "ou" vuurwapen lisensies nog geldig, ingevolge 'n tussentydse hofuitspraak wat die SA jagters bekom het. Daar moet egter nog finaal uitspraak gegee word, so ek stel voor jou pel, gaan doen die nodige so gou as moontlik!
As hy nog nie dit gedoen het nie, sal hy vir die bevoegdheid kursus moet gaan, aansoek doen vir 'n bevoegdheid sertifikaat en daarna vir hernuwing van sy lisensie. Hy gaan dalk/ dalk nie 'n boete moet betaal!
Onthou net hy moet steeds 'n goeie motivering by sy hernuwings aansoek aanheg!
Hoe gouer, hoe beter!

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Hoe nou gemaak t.o.v wapen hernuwings aansoek
Ek glo ook hy werk soEugene wrote: Ek is nie 100% seker nie, maar sover my kennis strek, is alle vorige of "ou" vuurwapen lisensies nog geldig, ingevolge 'n tussentydse hofuitspraak wat die SA jagters bekom het. Daar moet egter nog finaal uitspraak gegee word, so ek stel voor jou pel, gaan doen die nodige so gou as moontlik!
As hy nog nie dit gedoen het nie, sal hy vir die bevoegdheid kursus moet gaan, aansoek doen vir 'n bevoegdheid sertifikaat en daarna vir hernuwing van sy lisensie. Hy gaan dalk/ dalk nie 'n boete moet betaal!
Onthou net hy moet steeds 'n goeie motivering by sy hernuwings aansoek aanheg!
Hoe gouer, hoe beter!
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Hoe nou gemaak t.o.v wapen hernuwings aansoek
Baie dankie vir die terugvoer.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4599
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Hoe nou gemaak t.o.v wapen hernuwings aansoek
Jou ou wapenlisensie is net geldig as jy voor die vervaldatum aansoek gedoen het vir die nuwe lisensie.
Probeer om die wapen by n wapenwinkel in te hadig, sodat hy afkom van jou vriend se naam. Sodra hy af is doen dan n splinternuwe aansoek vir dieselfde wapen asof dit n nuwe wapen is.
Vra vir Danie243, hy ken die wet.

Last edited by James Wilson on Fri Oct 19, 2012 12:56 pm, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1179
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Hoe nou gemaak t.o.v wapen hernuwings aansoek
James daai klink ook vir my na die oplossing....
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Hoe nou gemaak t.o.v wapen hernuwings aansoek
Hallo James
Dankie vir jou terugvoer. Ek het intussen ook by ander gaan kers opsteek, en jou weergawe stem ooreen. Ek is net nie so seker of hy wel suksesvol sal kan aansoek doen nie. Gaan die polisie nie weet dat die wapen voorheen aan hom behoort het nie, of gaan hulle nie so ver in die geskiedenis van eienaarskap terug nie?
Jean
Dankie vir jou terugvoer. Ek het intussen ook by ander gaan kers opsteek, en jou weergawe stem ooreen. Ek is net nie so seker of hy wel suksesvol sal kan aansoek doen nie. Gaan die polisie nie weet dat die wapen voorheen aan hom behoort het nie, of gaan hulle nie so ver in die geskiedenis van eienaarskap terug nie?
Jean
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
Skaaphaas
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Mon Feb 20, 2012 1:20 pm
Re: Hoe nou gemaak t.o.v wapen hernuwings aansoek
James daai is nie reg nie. Die tussentydse bevel wat gemaak is deur regter Prinsloo is geldig in afdwingbaar. Dit bepaal dat alle vorige lisensies (selfs die wat nog in jou ID gedruk was) geldig bly. Die staat het geen bevoegdheid om die lisensies voor die voet as ongeldig te verklaar sonder dat daardie persone een vir een ondersoek is nie.
Die enigste rede hoekom dit 'n "tussentydse" bevel is, is omdat die staat nie aangehoor is met die aanhoor van die aansoek nie.
Dit staan die staat vry om die saak ter enige tyd te plaas om die tussentydse bevel teen te staan. Hulle het dit tot vandag toe nie gedoen nie, want hulle weet goed hulle gaan op hul neuse kry, SA Jagters se saak was reg.
Die tussentydse bevel is net so geldig soos enige ander hofbevel, en dus hoef mense met groen kaartlisensies geensins aansoek te doen om hernuwing nie.

Artikel 13 en 15 lisensies vol, spaar nog om 16 ook vol te maak!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Hoe nou gemaak t.o.v wapen hernuwings aansoek
Het dit ook so, as dit nog die ou "groen kaartjie" of ID boek lisensie is. As dit 'n nuwe lisensie itv Wet 60 van 2000 is, is James 100% korrek!Skaaphaas wrote: James daai is nie reg nie. Die tussentydse bevel wat gemaak is deur regter Prinsloo is geldig in afdwingbaar. Dit bepaal dat alle vorige lisensies (selfs die wat nog in jou ID gedruk was) geldig bly. Die staat het geen bevoegdheid om die lisensies voor die voet as ongeldig te verklaar sonder dat daardie persone een vir een ondersoek is nie.
Die enigste rede hoekom dit 'n "tussentydse" bevel is, is omdat die staat nie aangehoor is met die aanhoor van die aansoek nie.
Dit staan die staat vry om die saak ter enige tyd te plaas om die tussentydse bevel teen te staan. Hulle het dit tot vandag toe nie gedoen nie, want hulle weet goed hulle gaan op hul neuse kry, SA Jagters se saak was reg.
Die tussentydse bevel is net so geldig soos enige ander hofbevel, en dus hoef mense met groen kaartlisensies geensins aansoek te doen om hernuwing nie.
Aim small, miss small
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Hoe nou gemaak t.o.v wapen hernuwings aansoek
Hi Eugene / Skaaphaas
Ek is nou soos 'n verkleurmannetjie op 'n smartieboks

Is julle 100% seker van die feit. Moet s? dit sal my dag maak as dit wel so is. Wat is dan julle aanbeveling. Moet die ou nou maar net gaan aansoek doen vir hernuwing?
Hoor graag van julle.
Ek is nou soos 'n verkleurmannetjie op 'n smartieboks
Is julle 100% seker van die feit. Moet s? dit sal my dag maak as dit wel so is. Wat is dan julle aanbeveling. Moet die ou nou maar net gaan aansoek doen vir hernuwing?
Hoor graag van julle.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
Skaaphaas
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Mon Feb 20, 2012 1:20 pm
Re: Hoe nou gemaak t.o.v wapen hernuwings aansoek
http://www.molonlabe.co.za/courtcases/J ... e_size.pdf
Laaste bladsy bevat die bevel. Ek vra om verskoning, dit blyk dat die staat wel aangehoor is op hierdie dringende aansoek, dis as tussentydse bevel gegee na aanleiding van 'n dringende aansoek, hangende die uitslag van die hoofaansoek wat nou vir 'n geruime tyd onbepaald uitgestel is en n?rens heen gaan nie.
Laaste bladsy bevat die bevel. Ek vra om verskoning, dit blyk dat die staat wel aangehoor is op hierdie dringende aansoek, dis as tussentydse bevel gegee na aanleiding van 'n dringende aansoek, hangende die uitslag van die hoofaansoek wat nou vir 'n geruime tyd onbepaald uitgestel is en n?rens heen gaan nie.
Artikel 13 en 15 lisensies vol, spaar nog om 16 ook vol te maak!
-
Skaaphaas
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Mon Feb 20, 2012 1:20 pm
Re: Hoe nou gemaak t.o.v wapen hernuwings aansoek
Jean, ek voel redelik sterkoor die saak want ek voel die SAPD het die nuwe vuurwapenwet gestoomroller en die geldende reg verontagsaam, so my eerste gedagte is altyd, as jy 'n groen lisensie het, moenie hom gaan ingee vir 'n nuwe een nie!
Maar ek verstaan mense is huiwerig want hulle is bang hulle is dalk verkeerd en niemand wil moeilikheid h? met die polisie nie (ek ook nie), so as dit hom gaan laat beter voel kan hy aansoek doen om hernuwing. Die ding is net, hy is tans in wettige besit van die wapen en moet nie van hom afstand doen nie hangende sy nuwe aansoek nie.
Maar ek verstaan mense is huiwerig want hulle is bang hulle is dalk verkeerd en niemand wil moeilikheid h? met die polisie nie (ek ook nie), so as dit hom gaan laat beter voel kan hy aansoek doen om hernuwing. Die ding is net, hy is tans in wettige besit van die wapen en moet nie van hom afstand doen nie hangende sy nuwe aansoek nie.
Artikel 13 en 15 lisensies vol, spaar nog om 16 ook vol te maak!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Hoe nou gemaak t.o.v wapen hernuwings aansoek
Dis hy daai! As jy/hy steeds onseker is, bel vir SA Jagters of 'n prokureur wat spesialiseer in vuurwapenaansoek en kry gemoedsrus!Skaaphaas wrote: Jean, ek voel redelik sterkoor die saak want ek voel die SAPD het die nuwe vuurwapenwet gestoomroller en die geldende reg verontagsaam, so my eerste gedagte is altyd, as jy 'n groen lisensie het, moenie hom gaan ingee vir 'n nuwe een nie!
Maar ek verstaan mense is huiwerig want hulle is bang hulle is dalk verkeerd en niemand wil moeilikheid h? met die polisie nie (ek ook nie), so as dit hom gaan laat beter voel kan hy aansoek doen om hernuwing. Die ding is net, hy is tans in wettige besit van die wapen en moet nie van hom afstand doen nie hangende sy nuwe aansoek nie.
Maar jou pel moet wikkel, die status quo gaan nie altyd so wees nie...
Groete
Aim small, miss small
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Hoe nou gemaak t.o.v wapen hernuwings aansoek
Dankie vir die raad en terugvoer.
Die besluit is ons handhaaf die huidige status quo, en doen aansoek wanneer die SAPS weer die saak aanroer en nuwe afsnydatums bepaal het.
Ek waardeer jul instte.
Groete
Jean Marais
Die besluit is ons handhaaf die huidige status quo, en doen aansoek wanneer die SAPS weer die saak aanroer en nuwe afsnydatums bepaal het.
Ek waardeer jul instte.
Groete
Jean Marais
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
Skaaphaas
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Mon Feb 20, 2012 1:20 pm
Re: Hoe nou gemaak t.o.v wapen hernuwings aansoek
Mooi. Die groen kaartlisensie is 'n "beter" lisensie as die nuwes. Geen 200 rondte limiet as jy nie toegewyde status het nie, en hoef ook nie elke paar hernu te word nie.Jean Marais wrote: Dankie vir die raad en terugvoer.
Die besluit is ons handhaaf die huidige status quo, en doen aansoek wanneer die SAPS weer die saak aanroer en nuwe afsnydatums bepaal het.
Ek waardeer jul instte.
Groete
Jean Marais
Artikel 13 en 15 lisensies vol, spaar nog om 16 ook vol te maak!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Hoe nou gemaak t.o.v wapen hernuwings aansoek
Ek sien hierdie op City Guns se website:
Due to the ongoing Lawsuit between SA Jagters and SAPS. All Firearm Licenses valid under the old arms and ammunition act of 1969 (Green License cards and license pasted in the old ID book) remains valid till further notice.