Metode 5 "Falconry"
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Metode 5 "Falconry"
Ek het die metode ook gelys want ek weet die vereeniging kan in sekere gevalle probleemdiere met die roofvoels beheer.
Ongelukkig is ek 'n leek op die gebied en sal enige insette waardeer.
H

Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Kruger
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm
Re: Metode 5 "Falconry"
Ek weet nie van die goeters af nie. Gedog hulle vang net muise en rotte en hulle pla gelukkig min tussen my lammers. Ek dink die naaste daaraan wat ons sal kom is seker vliegtuie en choppers. Help my reg iemand wat weet.
Winners never quit - Quitters never win.
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Metode 5 "Falconry"
Kruger
Jong het jy al mooi die kraaie dopgehou, veral vroegoggend. Hulle wys jou gewoonlik al van v?r af waar die vorige nag 'n lam gevang is, verklap baiemaal 'n jakkie wat in die veld draf, deur op hom te duik en hulle wys jou baiemaal waar die klein jakkies in die gate is (hang naby die gate rond om iets by die klein jakkies te probeer steel). Kyk ook vir baie kraaimis op 'n miershoop, kanse is goed dat daar 'n dooiding naby sal l?.
Ek het al baie gewonder of 'n man nie dalk 'n mak kraai kan gebruik en hom dan leer om jakkies in die dag vir jou op te spoor waar hulle rus of draf nie. Julle manne sal weet hoe goed sien 'n kraai. Kraai se kind is mos ook maar 'n roofvo?l.
Julle moet leer om die natuur te lees manne, dit sal julle taak baie vergemaklik.
Caller

Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Metode 5 "Falconry"
ek hoop net nie daai kraai word aangesien vir die een wat die lammer se ogies uitpik nie...
jy kan daai kraai sommer leer skree soos n jakkals party van hulle wil mos sommer praat ook...
dan gaan anton goosen ook nie meer sing van" daai stellenboshe nonnakie roep my nie, maar van die vrystaatse kraaikie roep my en ek moet gaan skiet....''
ok dis n grappie hoor..lol

Shoot straight and tell the truth!
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Metode 5 "Falconry"
Meso
Jy raak nou te slim.
Caller
Jy raak nou te slim.
Caller
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
-
tafjak
Re: Metode 5 "Falconry"
Caller
Taffie
Ek hoop die quote werk!
My suksesvolste aanwyser is weer die blouvalke, altyd op die varste vangs. Dodelik!!Julle moet leer om die natuur te lees manne, dit sal julle taak baie vergemaklik.
Taffie
Ek hoop die quote werk!
- Kruger
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm
Re: Metode 5 "Falconry"
Caller, ja ek kyk ook na kraaie en valkies om gevangde goed te kry, maar sover ek verstaan het dit mos niks met falconry te doen nie. Dis pure veldkennis gemeng met 50% common sense. Jag julle dan met kraaie in daai geweste?

Winners never quit - Quitters never win.
-
LMB
- Sr. Member

- Posts: 309
- Joined: Sat Jan 03, 2009 4:59 pm
Re: Metode 5 "Falconry"
Blouvalke by `n vars vangs glo ek is omdat hy self verantwoordelik vir die vangs is, veral by klein lammertjies.
Lukas
Lukas
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Metode 5 "Falconry"
Kruger
Nee, maar ek dink maar net 'n kraai is mos ook maar 'n roofvo?l (aasvo?l).
Caller
Nee, maar ek dink maar net 'n kraai is mos ook maar 'n roofvo?l (aasvo?l).
Caller
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Metode 5 "Falconry"
Hierdie deel gaan eerder oor die gebruik van roofvoels om probleemdiere te jag, soos bv duiwe en tarentale op lughawens ens. Ek het egter te min kennis om enige kommentaar te lewer.
Groete
Heinrich
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Metode 5 "Falconry"
Hein
Ons verstaan. Dit is 'n uiters noodsaaklike diens van lewensbelang wat die valkeniers op die groot lughawens bied. Hulle bied byvoorbeeld hier op Bloemies se lughawe so 'n diens aan. Nou die dag het 'n dikkop (komandovo?l) 'n 373 se enjin met opstyg gevang en net twee (2) miljoen rand se skade veroorsaak. Wat s? julle nou van julle se djakkalas skades???
Dit is so 'n noodsaaklike diens dat die greenies nie eens daaroor praat nie, want jy sien hulle vlieg mos graag en hul eie basse word beskerm deur daai dienste.
Nee my maters, as dit direk aan jou lyf vat, sing jy 'n ander deuntjie.
Hierdie diens is nie eens debatteerbaar nie.
Caller
ns. Hulle gebruik partykeer skaaphontjies ook om die vo?ls te verwilder.

Ek het nog nooit gesien dat 'n blouvalkie 'n springbok kan vang nie.LMB wrote: Blouvalke by `n vars vangs glo ek is omdat hy self verantwoordelik vir die vangs is, veral by klein lammertjies.
Lukas
Taffie
- WillJak
- Hero Member

- Posts: 718
- Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm
Re: Metode 5 "Falconry"
Ek stem saam met Tafjak - die blouvalkies is 'n baie goeie aanduiding - en by lammers wat duidelik deur Vlekkie gevang is.
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
-
tafjak
Re: Metode 5 "Falconry"
Lucas
Ek hoop ek en jy praat van dieselfde valk. Die regte naam sal ek uitvind en dit stuur (die een waarvan ek praat).
Taffie
Ek hoop ek en jy praat van dieselfde valk. Die regte naam sal ek uitvind en dit stuur (die een waarvan ek praat).
Taffie
-
LMB
- Sr. Member

- Posts: 309
- Joined: Sat Jan 03, 2009 4:59 pm
Re: Metode 5 "Falconry"
Ek glo ons praat maar van dieselfde blouvalk.
Ek het een jaar die ondervinding gehad, toe ek lammer ooi inbring om te merk, het ek heelwat lammer kakasse in die veld gekry. Die vleis was van die bene gevreet en ek kon net vo?l spore en mis by die karkasse kry. Daar het toevallig 2 blouvalke die dag saam kraal toe getrek.
Seker `n goeie 6+mde of wat daarna kry ek een middag so tussen 4-5 hr `n blouvalk wat voor my in die pad opvlieg. Met nadere ondersoek sien ek dat hy opgevlie het van `n groot haas wat vars gevang is. As hy daai haas kon vang kan hy enig week oud skaaplam vang, en ek glo ek het daar die verklaring vir my dooie lammers gekry.
Ek het nooit weer so `n ondervinding gehad nie, maar as ek `n blouvalk in my lammerkamp kry, probeer ek `n plan maak.

Dit is vir my nuus, ek sal oplet as ek die waens weer sien. Dankie! Wys jou net, altyd iets om te leer.
Groete
Taffie
Dit is vir my nuus, ek sal oplet as ek die waens weer sien. Dankie! Wys jou net, altyd iets om te leer.
Groete
Taffie
-
LMB
- Sr. Member

- Posts: 309
- Joined: Sat Jan 03, 2009 4:59 pm
Re: Metode 5 "Falconry"
Dit sal interesant wees om te hoor of meer al die ondervinding gehad het. Die lammers was almal nog baie klein en nie gevang soos normaal. Hulle was ook nie been en al opgevreet, net kaal gevreet.
Ek weet nie of hulle normaalweg lammers vang nie, maar ek glo daai paar het dit aangeleer. Ek het dit net te laat besef.

- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Metode 5 "Falconry"
Hallo
AS jy vroeg oggend die wikruise sien afduik op iets opdie grond en hulle hou aan met dit kan jy verseker weet dit is n' rooikat . Ek het dit by n' swart jagter geleer wat met Oranje jag se pak gewerk het. Later dit op 2 geleenthede gesien en toe die rooikatte gespot. Wonder of hulle dit met jakkie ook doen ? Weet iemand ? OM hulle te leer om jakkels te jag sal onprakties wees a.g.v.:
Jou arend sal jy laat vlieg en hy sal hoogte bereik en dit dan hou . Nou moet jy tevoet of te perd verder beweeg tot jou prooi opspring . Baie basies , maar so sal jy nie vir jakkie jag nie.
Wat wel sal werk is die is die kroonarend. hulle word maklik geleer om met n' spotlight te jag en is dodelik op die prooi .Ek twyfel wel of die baas sy kroonarend sal waag op jakkie want hy kan gebyt word. Die arend het beslis die vermoe om n' jakkals te vang.
BIKER

Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Metode 5 "Falconry"
http://www.youtube.com/watch?v=OTPWr7gc2gM
Ek hoop die link werk.
Ek hoop die link werk.
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Metode 5 "Falconry"
Toe ek op Dordrecht onderwyser was het Danie Schoeman (hy bly nou in PE dink ek, was lief vir vlieg) by my aangekom met 'n lam wat hy self die arend van afgejaag het. Ek slag toe die lam af, wonder bo wonder was daar tandmerke by die keel.Beyers wrote: More
Ek twyfel of hy selfs 'n haas sal vang. hulle van wel muise, slange klein voeltjies edm.
Bleek of donker singvalke
Beyers
Ek se nie dat roofvoels nie lammers vang nie, maar wel kyk eers wie die skuldige is. Met arend en ander roofvoels sal daar op die rug wonde wees met kneusing daarom. Die roofvoels maak hul prooi met hul pote dood. Roofvoels soos die edelvalk, en swerfvalk vang die prooi met hul pote en byt deur die nek net agter diekop van die voels. Sperwers van prooi met hul pote en druk die agtertoon se nael in om die prooi te dood.
Die blouvak se agter klou sal nie deurdring tot 'n lam se organe om hom te dood nie.
Beyers