Ek is bietjie moeg vir die stryery op ander posts, so kom bietjie weer hier leer
1) As jy 'n jak teen 'n hond, German Shep, of iets in daai grote laat boks....gaan jak wen??
2) As jy jak in scope het maar in langerige gras so 80-130m...vat jy die skoot??(koe?l deur medium)
3) Is daar 'n aanvraag na jak velle? wie het mooi jakvelle op vloer by die huis?
4) Is dit al ooit gesien of aangeteken dat jak reun die werpsel doodmaak in dro?, swaar, honger tye?
Ek luister graag
Cheers
Jakkalse
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Jakkalse
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- hebron
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Fri Dec 23, 2011 12:27 pm
Re: Jakkalse
1) As jak nie weghol nie beslis die hond.
2) As ek weet dit is n laaste kans en ek is seker van "my" skoot; ja, maar net as ek weet dis n laaste kans.
3) Sommige mense soek velle, maar ek het nie; myne maar redelik vol gate.
4) Die eintlike vraag waarby ek wil uitkom; ek glo nie reun sal sommer kleintjies doodmaak nie, die rede hoekom pare n helper het is om te help kos bymekaar maak. n Reun kan agresief wees in sy kerngebied maar ek glo nie hy sal sy eie kleintjies dood nie. Partykeer kry n mens ouer jakkalse wat n mens sommer kan sien dat hulle swaar groot geword het; miskien omdat albei ouers gedood is in hul jong lewe of dalk was die kos net skaars.
As iemand n reun kry wat sy eie kleintjies doodmaak kan julle my kontak, ek soek van daai jakkalse!
Groete Willem

LAAT-LOOP
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Jakkalse
Cobus
FLIP, nou moet ek alweer eksamen skryf
1. Die hond sal wen
2. Ek sal die jakkals 'n kopskoot gee in daardie omstandighede.
3. Ja, daar is 'n aanvraag maar die manne betaal min R20.00 'n rou vel. Nee, ek het nie 'n jakkals vel in my huis nie. Ek het 'n hele paar jaar terug 14 velle ingegee om te looi en net nooit terug gekry nie.
4. Nog nooit raak gelees dat 'n reun dit doen nie en ek glo nie hy sal sy eie kleintjies vreet nie.
Mooi dag

- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Jakkalse
Cobb wrote: Ek is bietjie moeg vir die stryery op ander posts, so kom bietjie weer hier leer
1) As jy 'n jak teen 'n hond, German Shep, of iets in daai grote laat boks....gaan jak wen?? Die hond sal, as die jak nie laat spaander nie
2) As jy jak in scope het maar in langerige gras so 80-130m...vat jy die skoot??(koe?l deur medium)As ek n 87 gr V max skiet dalk, anders vir die kop as ek dit kan sien
3) Is daar 'n aanvraag na jak velle? wie het mooi jakvelle op vloer by die huis?Nee, mamma sal![]()
4) Is dit al ooit gesien of aangeteken dat jak reun die werpsel doodmaak in dro?, swaar, honger tye?Sjoe ek weet nie regtig nie, maar ek sou raai die teef sal hulle beskerm of die ouers sal maar net nie kos gee nie omdat daar nie is nie??!?!
Ek luister graag
Cheers
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: Jakkalse
Cobb
Jak teen German Shep: Kom ons veronderstel die hond het die jak in 'n klei plekkie vasgekeer. My mening is dat die hond behoort te wen,omrede hy groter as die jak is. Dit is ook natuurlik as Bryce Lawrence nie die ref is nie.
Ek sou die skoot vat.
Sangoma koop jak velle,maar hy soek nie die met gate in nie,so daar is nie werklik 'n mark vir die velle nie.
Wat ek persoonlikwaargeneem het is dat die reun tot alle uiterstes sal probeer om die kleintjies groot te maak. Op jou vraag of die reun die kleintjies sal doodbyt,jammer ek weet nie,ek hou die post dop.
Groete
Martin Marais.

Almal sov?r meen die hond sal wen.....
Het jak nie meer van 'n vegter/wilder hart/instink in hom nie??
Ons het al vids gekyk waar jak met leeu skoorsoek.....dan het hy mos "knaters" vir 'n vale..
Cheers
Het jak nie meer van 'n vegter/wilder hart/instink in hom nie??
Ons het al vids gekyk waar jak met leeu skoorsoek.....dan het hy mos "knaters" vir 'n vale..
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Jakkalse
Cobb
Steekhaar Jack Russel is genoeg om Jakkals te dood!
Smirre
Steekhaar Jack Russel is genoeg om Jakkals te dood!
Smirre
- Cz_apie
- Sr. Member

- Posts: 494
- Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am
Re: Jakkalse
Dalk meer "Hondsdollheid" as knatersCobb wrote:
Ons het al vids gekyk waar jak met leeu skoorsoek.....dan het hy mos "knaters" vir 'n vale..
Cheers
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: Jakkalse
Die wilde diere se instink is maar om eers te vlug,en as dit nie werk nie dan sal hulle baklei.
Mooibly.
Mooibly.