Nuwe aansluitings
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Posman
Jy gaan dit hier geniet
Groete
Reggie
Jy gaan dit hier geniet
Groete
Reggie
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
- Pitbull
- Full Member

- Posts: 237
- Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Posman
Geniet dit hier,
Groete
Henno
Geniet dit hier,
Groete
Henno
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom aan al die nuwe manne wat by ons aangesluit het! Hoop julle geniet dit hier saam ons!
Groete Alex
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
-
Baugust
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Oct 17, 2012 8:30 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hi Name is Baugust...glad to be part of the family....MOOI MAN!
Zabala 12g S/S ( Classic )
Brno ZKK600 270 Win (Deadly)
Musgrave K98 30-06 ( Alldays )
Custom 303 Lee Enfield (Bushy)
Custom 460 WBY ( Brutus )
Brno ZKK600 270 Win (Deadly)
Musgrave K98 30-06 ( Alldays )
Custom 303 Lee Enfield (Bushy)
Custom 460 WBY ( Brutus )
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Nuwe aansluitings
Baugust Welcome to the forum, I trust you will find it awesome to be a part of it.
Gooi lood
Heinrich
Gooi lood
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Vossie, James, Altus, Baugust en al die nuwe manne
Baie welkom, glo julle gaan dit baie geniet hier saam met ons om die kampvuur
Groetnis
Marc
Baie welkom, glo julle gaan dit baie geniet hier saam met ons om die kampvuur
Groetnis
Marc
Last edited by Marc on Thu Oct 18, 2012 10:47 am, edited 1 time in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
hieha
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Thu Oct 18, 2012 3:23 pm
Re: Nuwe aansluitings
Goeie dag almal op/in/om die forum.
Ek het vandag aangesluit, en gelukkig raakgelees hoe julle 1 mannetjie vasgetrap het omdat hy nie homself voorgestel het nie - so hierso!
Ek is Roelof Faul van Rustenburg (voorheen Zeerust). Ek jag al 'n hele klompie jare saam met goeie vriende van my (ek hoop hulle dink ook so). Hoewel ek soms die vlakteskiet ding doen verkies ek "loop en bekruip" in die bosveld. Ek is maar 'n biltongjagter en verkies dit om Koedoekoeie en Blouwildebeeste te jag vir die waarde vir geld wat dit bied.
Elke keer as ons veld toe gaan leer ek iets nuuts, en 'n groot ego kry maklik 'n knou as jy so 'n kwes skootjie aftrek.
Hoewel ek redelike kennis van jag het, is my kennis van wapens maar bra beperk en sal ek graag meer daarvan wil weet.
Ek groet u elkeen

- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Nuwe aansluitings
Nou toe welkom hier
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom, hoop jy kuier sommer lekker saam met ons.
- Andre CZ
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Thu Jun 21, 2012 12:46 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom ook van my kant
Groete
Groete
Falke mod 70
Anschutz mod 54 Match .22
Savage Mark11 BTV .22
Remington mod700 SPS 22-250
Ruger mod 77 Hawkeye / Brougton 29'' Match loop 25-06
CZ 550 Safari de Lux 375 HH
CZ 45 ACP mod 97B
Winchester SXP Defender 12 GA

sloffie
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Sat Oct 20, 2012 12:43 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hi Daar,
Ekt vandag by julle aangesluit want ek wil baie graag deel word van die probleemdierjag in SA. My naam is Alex Schweickerdt, duitse afkoms. My pa is 'n duitser en my ma is afrikaans.
Ek woon in Pretoria-Oos.
Sien uit om baie te leer asook om my eie terugvoer te gee. My skoonma smeek my al hoe lankal om iets te doen aan die jakkalse en goed op haar plaas maar 'n mens kan nie net skiet nie. Ok... ja mens kan... maar as jy dit reg doen gaan jy baie meer waarde vir jou tyd kry.
Ek stel baie belang om rotte en goed te jag met my .22LR en my oupa se .410 wat ek so paar jaar terug geerf het. Eks jong getroud en het al 2 kroosies, so geld vloei nie soos dit moet nie. Ek hoop om binnekort vir my 'n vinnige geweer te koop, op die oomblik spog my versameling met niks kleiner as 'n .303 nie... en die ou Martini in .577/450 gaan nie baie lekker werk op ou Jakkals se kind nie.

- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom aan al die nuwe lede.
Geniet dit!
Pieter
Geniet dit!
Pieter
.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
-
Sandban(g)k
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Sat Oct 20, 2012 5:38 pm
Re: Nuwe aansluitings
Naandse manne!
Ek is vars op die forum, en is tans besig om n skietyster te koop, maar moet nog eers deur al die polisie pyne gaan...
Ek bly in Bultfontein en skiet maar net op geleenthede! Ek sien uit om baie hier te leer!

Reivilo308
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Tue Oct 16, 2012 12:15 am
Re: Nuwe aansluitings
Goeie naand aan almal!
Ek kan ook nou se eks die troste eienaar van n 308 rugertjie!
As ek maar net vroeer geweet het van hierdie fantastiese forum dan sou die proses heelwaarskynlik baie vinniger gewees het, maar nietemin het ek ook nou die kampvuur aangesluit om na die slim manne se stories en raad te luister.
Ek sien uit daarna om saam te gesels en die styl leerkurwe te klim!
Groete
Evert
Olivier

308 Ruger, Sharks, Johny Walker.
- Pitbull
- Full Member

- Posts: 237
- Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am
Re: Nuwe aansluitings
Welkom al die nuwe lede
Geniet dit hier,
Groete
Henno
Geniet dit hier,
Groete
Henno
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Baas Wout die is een van jou soldateReivilo308 wrote: Goeie naand aan almal!
Ek kan ook nou se eks die troste eienaar van n 308 rugertjie!
As ek maar net vroeer geweet het van hierdie fantastiese forum dan sou die proses heelwaarskynlik baie vinniger gewees het, maar nietemin het ek ook nou die kampvuur aangesluit om na die slim manne se stories en raad te luister.
Ek sien uit daarna om saam te gesels en die styl leerkurwe te klim!
Groete
Evert
Olivier![]()
Baie welkom hier by ons, aan al die nuwe aansluitings
Glo julle gaan dit geniet hier saam met ons
Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Reivilo308
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Tue Oct 16, 2012 12:15 am
Re: Nuwe aansluitings
Marc
Dankie vir die verwelkoming!
Ek moet bieg dat Wouter se collection het my so effens trotser gemaak om ook n rugerman te wees
Dankie vir die verwelkoming!
Ek moet bieg dat Wouter se collection het my so effens trotser gemaak om ook n rugerman te wees
308 Ruger, Sharks, Johny Walker.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
hou die spasie dop, hy het sy eerste Savage gekoopReivilo308 wrote: Marc
Dankie vir die verwelkoming!
Ek moet bieg dat Wouter se collection het my so effens trotser gemaak om ook n rugerman te wees![]()
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Nuwe aansluitings
Welkom aan almal
Groete
Jaco
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom aan al die nuwe manne en veral n hartlike nuwe welkom aan Evert! 
Geniet julle almal gate uit en raak sommer gou deel van die familie hier om die kampvuur.
Groetnis
Wouter
Geniet julle almal gate uit en raak sommer gou deel van die familie hier om die kampvuur.
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Sebastian
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Fri Nov 02, 2012 11:52 am
Re: Nuwe aansluitings
Hi guys,
I am Sebastian, a german researcher, who is interested in Jackals and the diseases they carry. Therefore, I join hunters and farmers on their hunts in order to get fresh samples that I will analyze in the lab later.
Cheers!
I am Sebastian, a german researcher, who is interested in Jackals and the diseases they carry. Therefore, I join hunters and farmers on their hunts in order to get fresh samples that I will analyze in the lab later.
Cheers!
-
Reivilo308
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Tue Oct 16, 2012 12:15 am
Re: Nuwe aansluitings
Welcome Sebastian!
I am curious whether you are interested in the zoonotic diseases, food production, farm animal health or just jackal health?
Greatings
Evert
I am curious whether you are interested in the zoonotic diseases, food production, farm animal health or just jackal health?
Greatings
Evert
308 Ruger, Sharks, Johny Walker.
-
Reivilo308
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Tue Oct 16, 2012 12:15 am
Re: Nuwe aansluitings
Sebastian
I've read your other thread and it looks very interesting. You should do some research in more subtropical climate areas for eg in KwaZuluNatal. We had a large rabies outbreak during 2012 with multiple human casualties and many farm animals (food and pets) being affected. Having a researcher like you confirming that jackal are the natural host of a zoonotic disease like rabies will surely help many of our forum participants in their ongoing struggle against authorities trying to stop the good work they are doing.
Just my 2c
Good luck with your Phd!
Evert
I've read your other thread and it looks very interesting. You should do some research in more subtropical climate areas for eg in KwaZuluNatal. We had a large rabies outbreak during 2012 with multiple human casualties and many farm animals (food and pets) being affected. Having a researcher like you confirming that jackal are the natural host of a zoonotic disease like rabies will surely help many of our forum participants in their ongoing struggle against authorities trying to stop the good work they are doing.
Just my 2c
Good luck with your Phd!
Evert
308 Ruger, Sharks, Johny Walker.
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom aan al die nuwe manne! Hoop julle geniet dit hier saam ons!
Groete Alex
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- Pitbull
- Full Member

- Posts: 237
- Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am
Re: Nuwe aansluitings
Welkom aan al die nuwe lede
Geniet die forum,
Lekke dag
Henno
Geniet die forum,
Lekke dag
Henno
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.