Watter punt vir die 357

Post Reply
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Watter punt vir die 357

Post by Raakgeskiet »

Nou ja as ek mag, soek ek nog raad by julle.
Ek het nou die 357 gekoop en wil begin opstok op punte.
Vir oefen en teiken skiet sal ek maar lood punte skiet.
Nou is die vraag watter gewig gaan lekker werk, 140g, 148g, of 158grein?
Dan, ken enige van julle ACCUFIRE BULLETS CC se punte?
Hulle pryse lyk vir my nie te sleg nie, ek mag verkeerd wees, 1000 158grein SWC lood punte vir R350-00?
Ek hoor graag wat julle te se het.

Dankie
Steve
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Watter punt vir die 357

Post by wlm »

KOEELS, MAN, KOEELS!!! ;D
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Watter punt vir die 357

Post by Raakgeskiet »

Het tolla dan nie gese dat 'n hond het kooels nie?
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1981
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Watter punt vir die 357

Post by Louis Kriel »

Vir oefen en teikenskiet het ek al die jare 158gr semi-wadcutters gebruik.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Watter punt vir die 357

Post by Raakgeskiet »

DirtyOldsix
Ek neem dan aan sat hulle lekker gewerk het?
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
User avatar
Ramkat1
Newbie
Newbie
Posts: 9
Joined: Fri May 11, 2012 6:45 pm

Re: Watter punt vir die 357

Post by Ramkat1 »

Hi daar ek het self n 357 rossie [rifle] en skiet al die jare met 158g maar jou opsies is oneindig
baie van 125g tot 180g ja 180g ek het dit self nie geglo nie gaan kyk gerus na punte van winchester 180g,barnes x se xpb 140g of selfs hornady se ftx.
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: Watter punt vir die 357

Post by Penkop »

Ramkat,

Jag jy met jou Rossi? Watse koe?ls verkies jy? Afstande?

Groete
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Watter punt vir die 357

Post by Raakgeskiet »

Ek het 195grein punte ook al gesien.
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
User avatar
Ramkat1
Newbie
Newbie
Posts: 9
Joined: Fri May 11, 2012 6:45 pm

Re: Watter punt vir die 357

Post by Ramkat1 »

Ja Raakgeskiet ek jag met hom van rooibok,blesbok tot kudu en is n perfekte geweer vir
varke jag ek skiet maar nog altyd met 158g semi-jacketed maar sal ni verder as 150m skiet nie dit is n lekker kort afstand geweer.Bladskote is maar my persoonlike voorkeur ek weet nie of hy genoeg kenetiese energie het vir doeltreffende kopskote nie maar glo hy sal kan maar ja alles
wat ek nog geskiet het met hom was onder 150m.
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Watter punt vir die 357

Post by Raakgeskiet »

ramkat
Wat se spoed skiet jy daai punt uit jou geweer uit?
Jy het seker lekker min vleis skade?
Hoe groeppeer hy op daai afstand?
Verskoon al die dom vrae, maar ek is nuut met die goeters.
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
User avatar
Ramkat1
Newbie
Newbie
Posts: 9
Joined: Fri May 11, 2012 6:45 pm

Re: Watter punt vir die 357

Post by Ramkat1 »

Ja vleis skade is min sy spoed is ongeveer 1620f/s ek laai my doppe maxsimum en is Norma R 123 kruit teen 14gr met 158gr punte en wat gropering betref stel ek hom in op100m
soos ek voorheen gese het bladskote is maar vi my maar sal met gemaklikheid n kopskoot skiet as ek moet hy is lekker akuraat
Goedgaan Ramkat
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Watter punt vir die 357

Post by Raakgeskiet »

Ramkat, dit klink heel skaflik, dankie.
Lekke dag
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Watter punt vir die 357

Post by Raakgeskiet »

Ramkat ek wil nog paar vrae vra as jy nie omgee nie, almal se raad sal waardeer word.
Eerstens: kan jy 38sp dies gebruik vir die 357?
Ek het 2 stelle 38sp rcbs dies in die hande gekry.
Ek sien die manne praat van carbite dies, kan hulle werk sonder lube?
Die gewone rcbs dies, het hulle lube nodig of nie?
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
User avatar
Ramkat1
Newbie
Newbie
Posts: 9
Joined: Fri May 11, 2012 6:45 pm

Re: Watter punt vir die 357

Post by Ramkat1 »

Hi ja jy kan .38 dies gebruik maar dan moet j die heeltyd heen en weer stel as j .38 en 357 laai maar as j net 357 laai kan j di die net op daai setting los en ja ek gebruik lube op my gewone RCBS dies het nog nooit met di carbite dies gewerk nie maar sal ook lube as ek j is die lube smeer j doppe en maak dit makliker vir j om te reload en is sagter op di arm
hoop dit help
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Watter punt vir die 357

Post by Raakgeskiet »

Dankie ramkat.
Nou nog 'n vraag. Ek oorweeg dit om 'n turret press te koop. Nou hoe maak jy dan, want op die video's wat ek al gekyk het begin jy met 'n klaar geskiete dop en loop deur die press tot hy weer klaar gelaai is. Lube jy hom maar voor die tyd en vee weer skoon na die tyd? Of werk jy maar met 'n singel stage press? Dit lyk net makliker en vinniger om met die turret press te laai.
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
User avatar
Ramkat1
Newbie
Newbie
Posts: 9
Joined: Fri May 11, 2012 6:45 pm

Re: Watter punt vir die 357

Post by Ramkat1 »

Ek laai maar met n single stage press en di lube is alles al amper af wanneer j by di finale stage kom en vee net vinnig af met n lap maar het al indie verlede glad ni skoongemaak ni en het nog nooit probleme gehad ni ek glo maar masjiene kan ook foute maak
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Watter punt vir die 357

Post by Vlakvark »

Ramkat1
In jou RCBS matrys stel is daar 'n spacer. as jy jou matrys opstel vir .38,kan jy net die spacer in sit om jou .357 te laai en hoef jy nie weer te verstel nie. So gebruik jy hom dan sonder spacer vir .38 en met spacer vir .357

Ek mag verkeerd wees,ek self het nog nie vir die wapens gelaai nie. Maar dit is hoe 'n vriend van my, by my gelaai het. Hy het net die matrys stel , kruit en KOEELS gehad verder het hy my toerusting gebruik en na die eerste opstel van die matrys het ek hom nooit weer sien stel aan sy setup nie
Image
Image
wingover
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 86
Joined: Mon Feb 06, 2012 8:30 am

Re: Watter punt vir die 357

Post by wingover »

Hi Raakgeskiet
Ek laai al baie jare vir my Uberti 357 en het n stel Carbide "Dies" Werk soos n droom jy gebruik geen lube so jy hoef nie jou doppe weer skoon te maak nie, met die gevolg is jy spaar baie tyd. Ek laai verskillende tiepe punte vir my Uberti afhangend wie met hiom skiet en wat na geskiet word. Frontier 158gr werk baie lekker om mee teiken te skiet en as die seuns wil kruit brand, omrede dit heel wat goedkoper is as enige van die bekende oorsee maake. Vir "Carry Rounds" dra ek 110gr. Sierra Power Jackets vir max spoed=meer vleisskade vir Jag gebruik ek of 140gr/158gr Sierra Power Jackets. Ek verstaan dat die Frontier ook maar baie skade maak as hy been tref omrede dit n s.w.c. is word die been bleikbaar meer "geshatter" as ek die engelse terme mag gebruik. Ek beplan om toetse op Vlakvarke te doen maar moet nog sover kom. Miskien het van ons jagters vriende al so experiement gedoen of dalk van gehoor. Laat weet asb.
KILLITGRILLIT
Lanber 12Ga.o/u Brn ZKK 602 375 H&H De Lux 30.378 Wby Cust. Pre 64 300 H&H  Rem. BDL700 .308 Win. .270 Mus. Mod. 80 6.5x57 Maus. .243 Cust. Win. Brn De Lux .22 Gammo CF-30 .177   Uberti 357 mag. C96 7.63 Maus.Broomhandle CZ 75  para. .22 Ruger 6" Bull Barrel NA .22
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Watter punt vir die 357

Post by Raakgeskiet »

Hallo Wingover
Ek het 'n geluk gekry met 'n press. Leen 'n vriendin se dillon 550 press (hy werk bitter lekker) so die carbide die sal dan die beste werk.
Hou ons asb op hoogte as jy by die varke uitgekom het. Ek dink dit sal die eerste dier wees wat ek met my rollie gaan aanvat.
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Watter punt vir die 357

Post by PITSMIT »

vir selfverdediging n 125gr hornady xtp en vir oefen n 158gr swc

jy kan baie lekker jag met daai 125gr xtp  hy klink mooi om en op 40m skiet hy nog deur n blesbok op die blaaie lat jy koeel onder vel nog kry anderkant  dis uit n rollie met 6" loop uit  uit die geweertjie sal jy seker nog beter spoed kry  ek laai 8.5gr mp200 agter hulle
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Watter punt vir die 357

Post by Raakgeskiet »

Ek het vir my 2000 158gr swc gekry, my rollie kom maandag, dan gaan die lekker speel begin!

As jy baie lood punte gaan skiet, wat is die beste om die loop mee skoon te maak?
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Watter punt vir die 357

Post by Rasmus »

Raakgeskiet

Waar het jy die 158 swc gekoop?

Wil self vir my 357 begin laai.

Groete

Rsmus
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner,  12 Br Beretta Semi auto A 301.

THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Watter punt vir die 357

Post by Raakgeskiet »

ACCUFIRE BULLETS CC
Hulle is in Pretoria
R350 vir 1000
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Watter punt vir die 357

Post by PITSMIT »

rasmus

zimbi verkoop hulle ook  baie goeie prys
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Watter punt vir die 357

Post by SV MAD (Henk) »

Manne, julle kan die oom ook 'n luitjie gee

Oom Laurie, hy is net agter Wilgers hospitaal.

0738379774.

Hy maak tonne van die goed, het vir my 44 Magnum 1000 255gr SWC gekoop teen R600. Weet nie wat die 357 kos nie.

Net om te se, ek het vandag 'n 357 Ruger stainless staal gekoop met 6duim loop. n boetie vir die 44...
ek soek nog wapens...
Post Reply