OOSKAAP JAKALSJAG KURSUS

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
User avatar
christo gouws
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 70
Joined: Tue Jun 19, 2012 6:42 pm

OOSKAAP JAKALSJAG KURSUS

Post by christo gouws »

GROETE JAKALSVRIENDE
EK HET DIE AFGELOPE TYD GEPRAAT AL VAN SO N KURSUS EN DIT BLYK DAT DAAR MANNE IS WAT OOK GRAAG SO N KURSUS SAL WIL DEURLOOP.IS DAAR NIE IEMAND WAT SO N KURSUSS SAL AAN BIED EN SAL HELP OM DIE KURSUS VAN DIE BEGIN TE HELP ORGANISEER.EK IS N LEEK OP DIE GEBIED MAAR SAL HELP WAAR EK KAN.SO N MAN WAT KAN SE WAT ONS BENODIG[TOERUSTING] EN WAAR DIT GAAN PLAASVIND EN NATUURLIK DIE KOSTE VERBONDE AAN SO N KURSUS EN DIE TYDPERK WAT DIE KURSUS SAL WEES.EK KEN SO N BOER OF WAT,WAT KLA OOR DIE JAKALSE SO AS ONS GESELS KAN ONS DIE PLAAS GEBRUIK VIR DIE OPLEIDING.[WOLWEFONTEIN AREA]LAAT ASB WEET EN EK VRA DAT DIE GESOUTE JAKALSMANNE HULLE WYSHIED EN KENNIS MET ONS ANDER 'JONG JAKKALS JAGTERS' SAL DEEL.
GROETE CHRISTO DESPATCH.
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: OOSKAAP JAKALSJAG KURSUS

Post by Boertjie »

Christo

Kontak vir Tafjak op die forum, hy bied kursesse aan en is nie ver van daar af nie.Ek dink hy soek minste 6 manne op die kurses.Gewoonlik n 2 dae kurses.

Groete
Boera

PS AS dit by wolwefontein is sal ek dalk n draai maak
User avatar
Hardyman
Full Member
Full Member
Posts: 179
Joined: Mon Sep 17, 2012 11:42 am

Re: OOSKAAP JAKALSJAG KURSUS

Post by Hardyman »

Christo,

Ek sal ook belangstel in so n kurses. 

Groete

Hardus
.270 Win
.303 Brit
.375 H&H
.38 Special
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: OOSKAAP JAKALSJAG KURSUS

Post by BLOK »

Christo

As dit nuwe manne is wat nog geen ondervinding in die jakkals jag het nie sal ek aanbeveel julle kry vir Jacques Botha. Hy biet n uitstekende beginners inleiding kursus aan en ook baie bekostagbaar.

As die manne al heelwat ondervinding het en net die fynere kuns wil aanleer of opskerp maak soos Boerie se en kry vir Taffie. Ek het altwee kursusse gedoen die beginners een al drie keer en elke keer leer mens iets by wat jy voorheen gemis het.

Sterkte en ek hoop julle kom reg.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: OOSKAAP JAKALSJAG KURSUS

Post by tafjak »

Christo

Daar is so 4manne van die Kirkwood omgewing wat ook so iets wil bywoon en is dit miskien goed om hulle te kontak(pm Raynie).

Dag en half is gewoonlik genoeg, maar kan alles inwerk in 'n dag as oggend vroeg begin word(rondom 09h00) en die manne se petrol hou tot 02h00 in die oggend.

Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
smitjs
Hero Member
Hero Member
Posts: 672
Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am

Re: OOSKAAP JAKALSJAG KURSUS

Post by smitjs »

Dags? manne,
Ek sal ook kom, laat weet asb.
Groete
Johan Smit
F.L.A.S.H
Hero Member
Hero Member
Posts: 854
Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am

Re: OOSKAAP JAKALSJAG KURSUS

Post by F.L.A.S.H »

Ek stel ook belang

Lat weet asb manne

(Ps ek is not a geenie het dit nog nooit tevoore gedoen nie)

Mooi loop

F.L.A.S.H
"Nothing can come of nothing" Speaker
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: OOSKAAP JAKALSJAG KURSUS

Post by Wayne »

Oom Taffie, what is needed to host a course, I am in the Qtn area and could possibly host one, but need to know what we need.
Wayne
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
stone
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Sat Jun 02, 2012 10:36 pm

Re: OOSKAAP JAKALSJAG KURSUS

Post by stone »

Dagse mense, stel ook belang in so n kursus. Groete,    Stone.
User avatar
Kerneels S.
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Tue Jul 31, 2012 8:34 am

Re: OOSKAAP JAKALSJAG KURSUS

Post by Kerneels S. »

Ek stel ook belang.
Groete
Kerneels S.
.22 Brno, .22 Zidi(Hornet), .223 Ruger, .243 Ruger, .270 Sako, .25-06 Rem, .308 Weatherby, .303 Lee Enfield, .30-06 Howa, .30-30 Marlin, .300 Weatherby Mag, .375 H&H, 12 BR Browning Citori Grand Lightning, .9mm Para, .44 Mag Super Black Hawk, 7.63mm Broomhandle Mauser
SmitH
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 453
Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am

Re: OOSKAAP JAKALSJAG KURSUS

Post by SmitH »

Stel ook belang

SmitH
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: OOSKAAP JAKALSJAG KURSUS

Post by tafjak »

Wayne

Sorry man, sien nou eers jou vraag.

Visstok(Alex) is besig met een te reel in Dodrecht en miskien kan julle saamwerk. Daar is maar nie te veel om saam te bring nie, behalwe 'n GPS die wat het. Lokaal vir die verlangde getal manne en so bietjie slaapplek en iets te kou sou ek reken.

Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: OOSKAAP JAKALSJAG KURSUS

Post by Wayne »

Oom Taffie, I was just wondering how many is too many at the course. Their are a couple of people I could contact in Qtn, but need to know if there will be space, considering that the Dordrecht shoot is already over 10. We could try and get another course here with me while you are in the area. The 4 from Kirkwood could then come to us, about 100 klm closer for them.
Wayne
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: OOSKAAP JAKALSJAG KURSUS

Post by Wayne »

Oom Taffie, don't get me wrong. It would be a lot easier to attend a shoot organised by someone else, but if it is too full, I am prepared to organise one here with me.
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
User avatar
christo gouws
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 70
Joined: Tue Jun 19, 2012 6:42 pm

Re: OOSKAAP JAKALSJAG KURSUS

Post by christo gouws »

NAAND ALLE JAKALSVRIENDE.
MANNE, DIE DING IS AAN DIE LOOP MET DIE KURSUS EN JULLE KAN MY KONTK BY 0762309659/0419332333.TAFIE GAAN DIE KURSUS AANBIED ,AS DIT DIE VADER SE WIL IS, HIER OP DESPATCH.
WANEER JULLE MY KONTAK SAL ONS MEER GESELS EN DAAR IS NOG SO VYF [5] PLEKKE OOP.
HOOR GRAAG EN GROETE.
CHRISTO.
User avatar
Kerneels S.
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Tue Jul 31, 2012 8:34 am

Re: OOSKAAP JAKALSJAG KURSUS

Post by Kerneels S. »

Christo ek is in.
Kerneels Scholtz
.22 Brno, .22 Zidi(Hornet), .223 Ruger, .243 Ruger, .270 Sako, .25-06 Rem, .308 Weatherby, .303 Lee Enfield, .30-06 Howa, .30-30 Marlin, .300 Weatherby Mag, .375 H&H, 12 BR Browning Citori Grand Lightning, .9mm Para, .44 Mag Super Black Hawk, 7.63mm Broomhandle Mauser
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: OOSKAAP JAKALSJAG KURSUS

Post by tafjak »

Wayne

Dit is reg, reel en ek val in by jou reelings.

Datsun se wiele rond en ek issie bang nie :D

Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
Termiet
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Fri Dec 11, 2009 12:53 pm

Re: OOSKAAP JAKALSJAG KURSUS

Post by Termiet »

Asseblief manne, laat weet my van die Oos-Kaap kurses.  Ek gelee in Graaff Reinet en sal uitry vir die kurses.  Laat my asseblief weet wat gaan vir wat en of julle iets bymekaar sit.  Groete Termiet of e-pos my op rangers@mountcamdeboo.com
User avatar
PJS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 403
Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am

Re: OOSKAAP JAKALSJAG KURSUS

Post by PJS »

Termiet

Kontak vir Christo
christo gouws wrote: NAAND ALLE JAKALSVRIENDE.
MANNE, DIE DING IS AAN DIE LOOP MET DIE KURSUS EN JULLE KAN MY KONTK BY 0762309659/0419332333.TAFIE GAAN DIE KURSUS AANBIED ,AS DIT DIE VADER SE WIL IS, HIER OP DESPATCH.
WANEER JULLE MY KONTAK SAL ONS MEER GESELS EN DAAR IS NOG SO VYF [5] PLEKKE OOP.
HOOR GRAAG EN GROETE.
CHRISTO.
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
User avatar
christo gouws
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 70
Joined: Tue Jun 19, 2012 6:42 pm

Re: OOSKAAP JAKALSJAG KURSUS

Post by christo gouws »

More alle jakalsvriende.
Daar is nog een[1]plek oop vir n persoon wat die kursus graag wil bywoon.Dit bring die totaal van die lede dan op tien[10] wat Tafie hier op Despatch dan op 2012-11-10 gaan aanbied.
Kontak my asb. by 0762309659/041-9332333.
Groete en God se liefde en vrede vir julle almal.
Christo.
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: OOSKAAP JAKALSJAG KURSUS

Post by theedge »

CHRISTO maat dankie vir al jou reelings - dit was voorwaar n great plan.
Tafie weer baie dankie vir die voorreg om te kon deel in jou kennis Kan nie glo n man is nooit te oud om te leer nie en wraggies ek het nie net eending maar n hele boek kennis ontvang, Het jou aanbieding en uiteensetting super gevind,  Dankie dat jy dit so great gedoen het.  Was aangenaam verras ;)
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
christo gouws
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 70
Joined: Tue Jun 19, 2012 6:42 pm

Re: OOSKAAP JAKALSJAG KURSUS

Post by christo gouws »

Midag alle Vriende.
Ek wil net dankie se aan elke persoon wat die kursus bygewoon het.Dit was vir my aangenaam om weer nuwe vriende te ontmoet en so my dank aan God wat dit laat gebeur het en so aan Tafie wat baie moeite gedoen het met die aanbied van die kursus.Aan eider en elk van julle se ek nogmaals dankie en so ook aan John wat sy woning vi ons oop gestel het om die kursus daar te laat geskiet.Ek sal enige man aanraai om die kursus van Tafie Mulder by tewoon en ek wil graag afsluit met die wyse woorde.DIT IS NIE DIE JAKALS WAT AAN DIE BAKIE SE TRALIES HANG WAT DIE PROBLEEM IS NIE, MAAR DIE EEN WAT IN DIE VELD LEWEND AGTERBLY.![Woorde van n wyse vriend]
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: OOSKAAP JAKALSJAG KURSUS

Post by theedge »

christo gouws wrote: DIT IS NIE DIE JAKALS WAT AAN DIE BAKIE SE TRALIES HANG WAT DIE PROBLEEM IS NIE, MAAR DIE EEN WAT IN DIE VELD LEWEND AGTERBLY.![Woorde van n wyse vriend]
So waar my maat so waar
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: OOSKAAP JAKALSJAG KURSUS

Post by Louis102 »

Foto'tjie?
Goeie dade oortref goeie woorde.
F.L.A.S.H
Hero Member
Hero Member
Posts: 854
Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am

Re: OOSKAAP JAKALSJAG KURSUS

Post by F.L.A.S.H »

Naand manne :)

Ek wil net eerstens vir Oom Tafjak baie dankie se vir die kurses, ek het ongelooflik baie geleer. En dan will ek net van my kant af vir Christo dankie se vir al die moeite wat hy gedoen het om die kurses to reel en so mooi te laat afloop.

En laastens dankie aan al die manne wat daar was, dit was bitter lekker om julle almal to ontmoet en saam julle te kuir.

Mooiloop
F.L.A.S.H
"Nothing can come of nothing" Speaker
Post Reply