Fokus met Bobjaan
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Fokus met Bobjaan
Ja Taffie,
die onkunde sal daar altyd in oorvloed wees, internasionale kwaal smaak my. Mens raak partykeer moeg om dieselfde feite oor en oor te verduidelik.
-
tafjak
Re: Fokus met Bobjaan
Kojak (man, dis lekker om jou so te noem)
Vertel ons so bietjie meer van die "Oblix en Astrix Varke" in die Porteville omgewing. Was dit nie die varke wat Jaco V Deventer so baie in sy leerdae geskiet het in die Piketberg area nie, nogal sommer werkgewer se bakkie gebruik om die goed rond te karwei. Dit is glo as die waarheid aan my vertel, so ek weet nie. Sal tog aan julle om verskoning vra, op die OPENBARE FORUM as dit as 'n leuen afgemaak kan word.
Sien ook hoeka in die Sondag koerant dat Jaco hulle as indringer varke bestempel. Lekker gemaklik om die varke so te benaam as dit jou pas. Is dit nie te wreed om die varkies so te martel nie, hulle is ook mos honger en het a.g.v. baie aanteel ook nou glo baie geword.
ARME VARKE, nie die wat druiwe eet nie, die ander varke man! Moenie hulle stokkielekkers voer nie, asb!

Ambessa
Re: Fokus met Bobjaan
Hallo Tafjak
Ambessa
Selektiewe moraliteit - PUNT.tafjak wrote:...Sien ook hoeka in die Sondag koerant... ...hulle as indringer varke bestempel. Lekker gemaklik om die varke so te benaam as dit jou pas. Is dit nie te wreed om die varkies so te martel nie
Ambessa
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Fokus met Bobjaan
Taffie
Ek het noudiedag daarvan te hore gekom. Om die waarheid te s? het ek nie 'n clue gehad waarvan jy praat nie tot dit my weer bygeval het 'n paar minute gelede nie.
Sal eers moet weer uitvind van die otjies voor ek 'n opinie kan lig. My klink die na moontlike groot sports.
Die naweek se CHASA raadsvergadeing in Kaapstad was bitter interresant Martin Hood SAGA was daar die oggend vir 'n praaitjie en Dir Jaco Bothma CFR die middag. Dit het ongelukkig so uitgewerk dat nie een die ander se praaitjie gehoor het nie. Ek het natuurlik my ap?l vir my nein mil wat nou al 'n jaar oud is vir Bothma gevra om te kyk na, hy't ges? hy sal help. Ons het hulle altwee baie vrae gevra.
Die uwe het die Skriflesing en Gebed die oggend senuweeagtig gedoen.
Kojak
Ps. Ek dink omdat dit 'n uitheemse dier is gil niemand moord nie...wietie
Ek het noudiedag daarvan te hore gekom. Om die waarheid te s? het ek nie 'n clue gehad waarvan jy praat nie tot dit my weer bygeval het 'n paar minute gelede nie.
Die naweek se CHASA raadsvergadeing in Kaapstad was bitter interresant Martin Hood SAGA was daar die oggend vir 'n praaitjie en Dir Jaco Bothma CFR die middag. Dit het ongelukkig so uitgewerk dat nie een die ander se praaitjie gehoor het nie. Ek het natuurlik my ap?l vir my nein mil wat nou al 'n jaar oud is vir Bothma gevra om te kyk na, hy't ges? hy sal help. Ons het hulle altwee baie vrae gevra.
Die uwe het die Skriflesing en Gebed die oggend senuweeagtig gedoen.
Kojak
Ps. Ek dink omdat dit 'n uitheemse dier is gil niemand moord nie...wietie
Last edited by Dawie on Mon Feb 22, 2010 7:23 pm, edited 1 time in total.
-
tafjak
Re: Fokus met Bobjaan
Kojak
Dit is reg as dit uitheems is, maar nie lekker as dit inheems is nie. Nou, die vraag: Toe die varke nog onder beheer was, het niemand moord geskree nie, maar noudat oom otjie en auntie otjie so bietjie die nageslag aangepas het, skrou CN moord! Aag hulle moet met ander verskoning vorendag kom, iets kan nie meer uitheems wees as dit 80jaar gelede ingevoer is nie, moes seker al 'n Afrika-kruisingkie gehad het. As ek na die Obelix-varke kyk, lyk dit of ou bosvarkie sy merk al gemaak het. Kan seker DNA-toetse aanvra? Nou of die vark van Egipte of Swaziland afkomstig is, skiet of vang bly mos maar dieselfde soort geweld teenoor die dierenasie. Nee wat, CN het hulle gat nou self toe gespyker.
OOO!! nou verstaan ek, omdat die blanke-nasie uitheems is, mag hulle ook uitgedun word sonder 'n moordskrouery van die res van die land!

Die beginsel bly egter nog steeds selektiewe moraliteit.
Ambessa
Skerp, skerp.tafjak wrote:... uitheems is, mag hulle ook uitgedun word sonder 'n moordskrouery
Die beginsel bly egter nog steeds selektiewe moraliteit.
Ambessa
-
tafjak
Re: Fokus met Bobjaan
Meerkat
Ou Rob en Bool se miljoentjie wat elkeen glo sou verloor(persoonlik, moenie my vertel Rob sou nie ietsie van die miljoen self verdien het nie) om die jakkalse en tiere te probeer red van uitwissing is mos niks in vergelyking van een park se R18 000 000-00 nie. Of tel ek verkeerd? So vreet ou vlekkie almal plat, tot die Manne met Witjasse se sakke.
Ek gaan nou die ou 10 of so springbokke by my verkwansel aan parke, sal help met die hewige skuldlas!
Ja, slim vang sy baas nog elke keer! Ek sien jy is maar altyd nog konserwatief met jou menings en hier is iets om aan te peusel: 102 jakkalse geskiet in 6nagte op 15 000 hektaar wildplaas. In hierdie plaas is leeus en jagluiperde. Die plaas is ook aangrensend van die Addo park. Daar is nog te veel jakkalse op die plaas, omdat slegs 6 000 hektaar met die roep-en-skiet metode beheer kan word en die ander 9 000 hektaar erg bebos is.Ek het helder oordag gesien hoe kruip jakkalse onder deur die draad.
My vraag aan die forum is.
1)Indien jakkalse so territoriaal is soos beweer word waarheen moet die aanteel gaan?
2)Vir hoeveel jakkalse koop jy 3000 bokke?
3)Watter natuurlike vyande is daar vir jakkalse in plek soos die park?
4)Watter natuurlike vyande sal julle aanbeveel moet ingebring word om jakkals getalle in toom te hou sonder dat dit bedreiging sal inhou vir omliggende kleinvee boere? (hou heining in gedagte)
6)Met watter % van die R3000000.00 sou julle reken kan jakkalse getalle tot aanvaarbare vlak afgebring word?
Sou graag van almal op die forum wil hoor indien julle 'n tydjie kan afknyp.
Dankie
Ou Rob en Bool se miljoentjie wat elkeen glo sou verloor(persoonlik, moenie my vertel Rob sou nie ietsie van die miljoen self verdien het nie) om die jakkalse en tiere te probeer red van uitwissing is mos niks in vergelyking van een park se R18 000 000-00 nie. Of tel ek verkeerd? So vreet ou vlekkie almal plat, tot die Manne met Witjasse se sakke.
Ek gaan nou die ou 10 of so springbokke by my verkwansel aan parke, sal help met die hewige skuldlas!
- Kruger
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm
Re: Fokus met Bobjaan
Ek is een van die p...polle wat help betaal het vir hulle sirkus. Dink net, 102 jakkalse in 6 nagte. Ander ouens dink hulle het jakkalse.... geen wonder ek moes ophou boer het in daai geweste nie. Sou ook graag springbokke aan hulle wou verkoop, maar myne is opgevreet.Ek gaan nou die ou 10 of so springbokke by my verkwansel aan parke, sal help met die hewige skuldlas!
Sterkte
Last edited by Kruger on Wed Mar 03, 2010 7:21 pm, edited 1 time in total.
Winners never quit - Quitters never win.
-
Ambessa
Re: Fokus met Bobjaan
Hallo Kruger
Is die springbokke vir die besoekers om te sien of vir die rooijakkalse om te eet?
Ambessa
Eina. Kos vir nadenke. Wanneer word die lig deur andere gesien?Kruger wrote:...een van die p...polle wat help betaal het vir hulle sirkus. Dink net, 102 jakkalse in 6 nagte. Ander ouens dink hulle het jakkalse...
Is die springbokke vir die besoekers om te sien of vir die rooijakkalse om te eet?
Ambessa
Last edited by Ambessa on Wed Mar 03, 2010 11:11 pm, edited 1 time in total.
-
tafjak
Re: Fokus met Bobjaan
Ambessa
Groetnis
Dit is laat in die dag as die parke wild moet inkoop. Lyk my die luiperd-manne moet pasop, Mnr. Zuma en familie het 'n reunie later hierdie jaar. Hoogeplaasde het al laat weet dat die ouens net vars/nuwe velle soek en baie geld het om dit aan te koop. Wil ook glo niks anders as die ware Jakob h? nie. Dan is die Zuma-familie(as dit ons eerbare is waarvan gepraat word) ook nie die kleinste wat ek ken nie. Enige iets met kolle is in die visiere(even manne met masels).Ambessa wrote:Eina. Kos vir nadenke. Wanneer word die lig deur andere gesien?Kruger wrote:...een van die p...polle wat help betaal het vir hulle sirkus. Dink net, 102 jakkalse in 6 nagte. Ander ouens dink hulle het jakkalse...
Is die springbokke vir die besoekers om te sien of vir die rooijakkalse om te eet?
Groetnis
-
Ambessa
Re: Fokus met Bobjaan
Hallo Tafjak
Wonder wat onse b s sal s? van die soeke na nuwe velle? Watter brand tekkies word benodig?
Ambessa
Vanaand gesien hoe 'n yslike mannetjie wat vooheen gevang is weer losgelaat word.tafjak wrote:...is laat in die dag as die parke wild moet inkoop. Lyk my die luiperd-manne moet pasop,
Wonder wat onse b s sal s? van die soeke na nuwe velle? Watter brand tekkies word benodig?
Ambessa
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Fokus met Bobjaan
Ambessa
Verbeel ek my of het die uitsaaier in die berug gese Natuurbewaring wou nie die hervestiging koste betaal,
maar toe het 'n oorsese persoon aangebied om wel te betaal. Indien dit wel so is wat sal die rede daarvoor is?
Knou goggas af
MEERKAT

Hallo Meerkat
2 - so 'n groot mannetjie gaan net probleme ondervind van die ander plaaslike mannetjies, maak nie saak waar hy ookal losgelaat word. Tien teen een gaan hy probeer terug te beweeg na waar hy voorheen geloop het.
Hoe dit ook al sy, die pragtige katte is gevaarlik, maar "dit maak tog so 'n goeie storie" om op TV te wys.
Ambessa
1 - hulle het nie sulke geld nie. Buitelander word gesien as die good guy.MEERKAT wrote:...toe het 'n oorsese persoon aangebied om wel te betaal. Indien dit wel so is wat sal die rede daarvoor is?
2 - so 'n groot mannetjie gaan net probleme ondervind van die ander plaaslike mannetjies, maak nie saak waar hy ookal losgelaat word. Tien teen een gaan hy probeer terug te beweeg na waar hy voorheen geloop het.
Hoe dit ook al sy, die pragtige katte is gevaarlik, maar "dit maak tog so 'n goeie storie" om op TV te wys.
Ambessa
-
Ambessa
Re: Fokus met Bobjaan
Hallo Tafjak
Ambessa
...solank dit net wittes is...tafjak wrote:...Seker North Star.![]()
Ambessa
-
tafjak
Re: Fokus met Bobjaan
Ambessa
Sien hy's lately lief om op die wittes te trap, sal kyk of ek nie groenes vir hom kan stuur nie....solank dit net wittes is...
-
tafjak
Re: Fokus met Bobjaan
Kyk bietjie hier, lyk of die manne nou vies word vir mekaar!
In die naweek se EP Herald.
Angry farmers act to stop illegal hunters
2010/03/17
Mthetho Ndoni ndonim@avusa.co.za
ANGRY farmers between Uitenhage and Kirkwood have taken steps to combat illegal hunters with wild dogs who have increasingly been invading their lands.
About 25 concerned farmers in the region are forming a farmers? protection unit that will protect both wild animals and their livestock from the perpetrators.
Farm owner Arthur Rudman said the illegal hunters operating in their area were known to the farmers and that they used packs of up to 22 dogs to hunt wild animals on private properties.
?The poachers cut the farm?s fence for the animals to come through day and night and use dogs to catch them.
?The men usually carry sharp objects to kill animals that are being caught by the hungry dogs.?
Rudman said some hunters roamed around on public roads poaching stray animals that had gone through the fence.
He said the newly formed farmers? unit would protect their livestock and assets.
Nelson Mandela Bay municipal spokesman Kupido Baron said the poaching and hunting of wild animals was illegal.
?There is a specialised unit that was appointed by the municipality?s environmental department to deal with illegal hunting cases in the metro.
?Illegal hunters caught in a protected property could be arrested or fined depending on the circumstances and the vicious dogs will be confiscated and handed over to an animal welfare (group).?
Monwabisi Mgibe said he had been hunting illegally in Kirkwood?s dense bushes for the past 18 years to make a living and he had never being caught.
?We normally hunt for three days in a week with about 18 dogs and trespass on game farms armed with pangas, knobkieries and axes to set up traps around the farms to catch animals.
?We don?t feel threatened by the farmers. We will defend ourselves either way because this is our daily job.?
Mgibe said sometimes they did not catch any animals and came back empty handed.
He said they sold the meat on the black market in townships.
The price of a bush pig ranged from R15/kg to R18/kg and R20 to R30 on account.
Another hunter, Mzwandile Chefu, said they could walk up to 20km in the bush hunting for animals and visiting previously set traps. ?We know it is illegal but we need to be educated about the procedures of obtaining hunting permits.
?We hunt as a group as early as 4.30am and we are targeting bush pigs, bushbuck and grysbok, but sometimes we don?t get any of them. We are not livestock thieves.?
Chefu argued they were not stealing stock from the farmers but were rather stealing ?from nature?.
Oulik die laaste sin, n?. En wonder ek ook nou weer wat die Narre gaan doen! Ag shame.

Wonder of ou bs so belese is dat hy hiervan kennis geneem het?
Ambessa
Ek kry vir Arthur Rudman en sy bure jammer.tafjak wrote:...wonder ek ook nou weer wat die Narre gaan doen! Ag shame.
Wonder of ou bs so belese is dat hy hiervan kennis geneem het?
Ambessa
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Fokus met Bobjaan
Tafjak/Ambessatafjak wrote: .....En wonder ek ook nou weer wat die Narre gaan doen!....
Weereens 'n bewys dat dit by sommige skeinheiliges veel eerder oor gewildheid onder borge, as oor die bewaring van die natuur gaan. Ek is bereid om geld te verwed dat die Landmark Foundation & Kie nie 'n woord hieroor te rep sal h? nie. Polities is dit 'n waagstuk om die "jagters" aan te vat en daar is geen munt te slaan hieruit nie, omdat van sy borge se simpatie waarskynlik eerder by die "arme jagters", as by die (hoofsaaklik) wit boere sal l?.
Hoeveel moet ek opsit.
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
tafjak
Re: Fokus met Bobjaan
Kyk 'n bietjie hier.
Ed Gutsche: I am very sad to inform everyone that over the past ten
days, 3 leopards have been lost in the Lang Kloof/Patensie area around
the Baviaans... this is very sad.
Claudine Du Toit Just received your email Ed - naming and shaming
cruel farmers and conservationists. Passing it on to as many as
possible to expose them!!!
Ed Gutsche : The following people are responsible for slaughtering
animals&leopards on their farms, feel free to phone them and tell them
what asses they are: Ewald Gerber: farmer in the Langkloof near
Joubertina, Tel 042 273 1739); Quinton and Marlene Horak Tel 076 734
3946, email: qhorak@gamail.com; Ewald Schreiber, Mackie Schreiber-both
of Joubertina.
Ed Gutsche: Other people involved are: Herman Ferreira (a policeman
from Paterson police station), Mr Gerrie Ferreira (Tel: 042 292 0339;
0836546273, email: gerrie.ferreira@deaet.ecape.gov.za); Mr Hennie
Swanevelder (Tel: 042 292 0339; 083 406 3159, email:
hennie.swanevelder@deaet.ecape.gov.za); Ewald Gerber (was with them);
Ed Gutsche: On 17 March 2010 Nico Ferreira (Tel 042 273 9903/072 307
4694, Email: kougawild@telkomsa.net; Website:
www.kougawildernis.co.za) issued a death threat, amongst several
expletives, to Dr Bool Smuts, Director of the Landmark Foundation, for
his advocacy actions against lethal and illegal controls of leopards
in and amongst his local and neighbouring farmers. He indicated that
either he or his neighbours would shoot Dr Smuts dead should he arrive
in their area. Mr Ferreira is considered a prominent farmer in the
area and is a representative for the farming community on the
Baviaanskloof Steering Committee.
Ed Gutsche: Please feel free to contact the following government
administrators and let them know the killing must stop: Mr Jeff
Govender; email: Dayalan.Govender@deaet.ecape.gov.za; Petrus de Wet,
Chairman of the NWGA TEL: 082 575 3231, email: blesbok@intekom.co.za;
Gerhard Grobbelaar, Chairman of the SAMGA TEL: 082 573 4658, ema...il:
boerseun@telkomsa.net; Gerhard Schutte, CEO of RPO TEL: 082 556 7296,
rpo@lantic.net
Lyk my ou Bobjaan kan nie die dinge verstaan nie. Wat bied hy die land anders as om onigeligtes op te sweep. Seker nou sy eie party "STLYL". Hy gaan erger te kere as die ANCYL se baas en wat meer is, STLYL se ondersteuners lyk of hulle dieselfde mentaliteit openbaar. Nee wat, hy stel gladnie nie belang of die jakkalse en tiere gered word nie, net solank die boere nie gered word nie is sy misie. Sal kyk of ek Mnr. Fisher na hom kan stuur.
Louis is reg, hy lei almal om die bos, tot die donateurs. Ek wonder of Ed Gutsche dieselfde Coca-Cola Gutsche is, Phil se seun. Sal so ietsie in sy oor moet fluister.

Elke bietjie gaan help...tafjak wrote:...Kyk 'n bietjie hier... ...Sal so ietsie in sy oor moet fluister.
Ambessa
Last edited by Ambessa on Sun Apr 11, 2010 10:02 pm, edited 1 time in total.
-
tafjak
Re: Fokus met Bobjaan
Ek loop hierdie artikel in die Herfs uitgawe van die ANGORA(Bok-en sybokhaarblad) raak.
In die meeste streke word al meer probleemdier skade ondervind en op bykans elke landbou kongres is probleemdiere een van die besprekings punte. Daar word baie wan informasie versprei deur sekere organisasies soos Landmark Foundation by monde van Dr Bool Smuts en Mnr. Rob Harrison White.
In kort kom hulle dogma daarop neer dat territoriale jakkals pare gevestig moet word. Dit sal klaarblyklik ander jakkalse verhoed om in te kom in die territoriale area en dus die plaas skoon hou van ander jakkalse. Die gevolg is slegs twee jakkalse wat kos benodig in die territoriale gebied, dus is dit baie goedkoper en beter om hulle te vestig as om ?n vakuum te skep deur jakkalse te dood. Volgens hulle sal territoriale jakkalse deur die sosiale struktuur verhoed dat ander jakkalse teel, dus word aanteel verlaag.
Rob Harrison White doen tans navorsing in MADIKWE reservaat, ?n groot 5 reservaat van 75 000 ha gelee aan die Botswana grens. Omstandighede in MADIKWE verskil drasties van skaap areas, dus is daar verskeie probleme met die toepassing van hulle teorie in skaap areas, waarvan die belangrikstes hieronder genoem word.
1. In MADIKWE wissel jakkalse se territoriale area tussen 800-1000ha. Ander studies bevind territoriale areas wissel tussen 1820ha in Drakensberge(n=14, Rowe Rowe 1982) 430ha in Suid Wes Kalahari (n=7, Ferguson) tot so klein as 30 ha in dele van Zimbabwe (n=4, Loveridge en Mac Donald 2001) Daar is besliste verband tussen die hoeveelheid kos beskikbaar, die grootte van territoriale gebied en aggressiwiteit waarmee territoriale gebied beskerm word. In areas met baie kos soos by rob kolonies aan Namibi? kus verdwyn aggressie en is daar geen sosiale struktuur of territoriale gebiede nie. Ek haal aan: ?at Cape Cross Seal Reserve (read abundance of food) on the Namibian coast......did not defend their ranges and were not territorial" (Hiscocks and Perrin 1988). Plaaslik in die Jansenville distrik is 3 jakkals neste binne1400 ha gekry, dus tussen 400 en 500ha elk, indien aangeneem word dat geen buffer tussen die gebiede voorkom nie.
2. ?n Plaas van 3000 ha benodig dus 6 pare om volle gebied te dek. Jakkalse behou soms tot twee van die vorige werpsel se kleintjies om te help met grootmaak van volgende werpsel (Moehlman 1978). Dit veroorsaak dat vretende jakkalse (soos deur mnre Harrison White en Smuts voorgestel word) se getalle kan verdubbel in die territoriale gebied, want dit is nou alpha reun en teef plus twee jonge helpers per territoriale gebied. Indien elke territoriale jakkals slegs een prooi dier per week vang beloop dit 624 vangste per jaar ? Wanneer helpers betrokke is kan dit verhoog tot 1248 vangste per jaar ? bereken op 3000ha, dus totaal onvolhoubaar.
3. RHW beweer in MADIKWE hou territoriale jakkalse ander uit hul gebied. Tog s? hy paaie is oop areas en enige nie merkende jakkals(dispersal) kan ongestoord per pad beweeg, tot 40km per nag, selfs deur territoriale gebied van ander jakkalse. Hulle word egter aangeval en verdryf indien hulle die pad verlaat en sal nie daar kan jag nie. Ander studies bevind egter die teendeel. Ek haal aan: ?Territories are defended and trespassing adult pairs are chased away by the mated pair, with most aggression occurring between members of the same sex (Ferguson et al. 1983; Moehlman 1987; Wyman 1967). However, immature C. mesomelas are tolerated and may hunt unmolested (Ferguson et al. 1983; Loveridge and Macdonald 2001)."
4. RHW beweer MADIKWE lewer net soveel jakkals kos as skaapplase. Ongeveer 12 % van aanteel op gemiddelde wildplaas is klein genoeg vir jakkals om te vang. Die res is grootwild, totaal buite gevaar van jakkals aanvalle. Wild teel aan teen ongeveer 30% per jaar, dus is die potensieele jakkals kos 30% van 12 % of 3,6% van die totale potensieele opbrengs. Op skaap plaas beloop dit 100%, dus lewer skaapplase ongeveer 25 keer soveel kos, daarom kan ons situasie nie vergelyk word met die van MADIKWE nie.
5. Ons voedsel bron vergelyk baie goed met die van rob kolonies, dus kan dieselfde situasie met betrekking tot nie territoriaal, geen sosiale struktuur ens by ons ook geld. Dit laat Landmark se model van territoriale jakkalse vestig totaal oneffektief. By Van Reenen rob kolonie word 1770 rob welpies per jaar gedood. Totale aanteel wissel tussen 3000 en 6000 per jaar. Ons het minder as 6000ha nodig om net soveel skaap aanteel te verkry. Hierdie skape lam in klein kampe, dus is daardie 6000ha se aanteel beperk tot enkele honderd hektaar met lamtyd, soortgelyk aan die rob situasie.
6. RHW beweer meeste robbe wat gevreet word is dooie welpies. Studie toon egter dat gedurende ?n spesefieke 240 uur observasie periode was 41 welpies gedood en slegs aan een dooie welpie geaas. Jakkalse verkies klaarblyklik om elke keer ?n ander welpie te dood, selfs waar baie dooie welpies beskikbaar is om aan te aas. Ek haal aan:?Still, it is surprising that these opportunistic feeders kill prey even if a lot of carrion is available.? Dieselfde situasie is al waargeneem op skaapplase.
7. Rob beweer plantmateriaal maak beduidende deel van jakkals dieet uit, maar volgens hom is hierdie bron vernietig op plase wat hulle dwing tot ander bronne. Ek haal aan:?Plant material have been found to be as low as 0.6% (wild fruit) and 0.4%(bark of shrubs and trees?) (Bothma 1966) en ander studie:?Jackals will also eat snakes, beetles, crickets, spiders and fruit when food is scarce." Op skaapplase waar ?n oorvloed kos is, sal dit dus beslis nie van toepassing wees nie.
8. RHW beweer territoriale jakkalse sal verhoed dat ander jakkalse teel. Wanneer territoriale paar gedood word veroorsaak dit dat ander jong jakkalse begin teel op baie vroeer ouderdom, dus raak jakkals getalle buite beheer. Hulle s? dus,? los die jakkalse uit en hulle sal self hul getalle beheer op natuurlike wyse.? Ek haal aan vanuit ?n studie oor jakkals getalle:"reaching a maximum of 16-32/km2 along the centre of the seal rookery" (J.A.J. Nel et al) Hierdie betrokke rob kolonie is gelee binne die diamant spergebied, dus het niemand daar jakkalse gedood om hul struktuur omver te werp nie, tog het hulle geteel tot digthede van tot 32 jakkalse per 100ha. Daar is egter ?n oorvloed kos beskikbaar, net soos op skaapplase en hierdie oorvloed kos het gelei tot die afbreek van sosiale struktuur, geen territoriale gebiede en aanteel tot geweldige ho? vlakke. Indien ons jakkalse op skaapplase dus sal toelaat om ongestoord te teel kan dieselfde vlakke waarskynlik bereik word.
Hierdie tipe wan-informasie word gebruik om oningeligte mense te beinvloed om Landmark foundation te steun, beide op finansieele gebied en ter ondersteuning van sommige van hul doelwitte. Tans is daar byvoorbeeld ?n ?predator friendly? projek wat deur van ons kettingwinkel groepe ondersteun word. Hierdie projek en ander inisiatiewe van Landmark foundation, beide plaaslik en oorsee, het ten doel om ons markte te beinvloed wat in die toekoms kan lei tot finansieele verliese vir ons as boere. Landmark foundation beywer hom ook vir die gebruik van verskeie ?groen? metodes om lam verliese te beperk soos krae (collars), klokkies, alarms, beskerende diere, skaapwagters in die nag en nog meer. Anders as wat algemeen beweer word deur hulle, word hierdie metodes wel op groot skaal gebruik, maar dit bied nie ?n totale oplossing nie. Die meeste metodes is slegs effektief vir een seisoen en sodra jakkals agterkom hoe om dit te omseil het dit bykans geen waarde meer nie. Dit is nie volhoubaar om alleen hierdie metodes te gebruik om ons kuddes te beskerm nie.
Laat mens dink!

Tafjak, wie is dit wat soveel sin praat? Nie geweet die sybokhaar-manne weet soveel nie, het hulle heeltyd onderskat!
Nee, as ek kon raai klink dit al te veel na 'n staatmaker op hierdie forum wat daai berig kon geskryf het, is ek reg? Ewenwel, RHW & kie, daar het julle nou die waarheid! Ongelukkig moet ons die rooijakkals en rooikat van ons plase verwyder om volhoubaar en optimaal te produseer. Daar is derduisende hektare bewaringsgrond waar hierdie diere floreer, bepaal eerder julle studies by maniere om hulle(die rooi roofdiere) daar te hou, weg van kleinvee plase af.
Mooiloop
Louis
Mooiloop
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Fokus met Bobjaan
Louis
Mooi loop
Francois
Ja maat, as hulle dit kan regkry is ons pyne die helfte minder.bewaringsgrond waar hierdie diere floreer, bepaal eerder julle studies by maniere om hulle(die rooi roofdiere) daar te hou
Mooi loop
Francois