SA Jagters lisensie aansoek endossement
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5029
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: SA Jagters lisensie aansoek endossement
Ek wil nou nie spanner in die wiele gooi nie maar is dit nie juis hoekom jy lid word nie is vir die ekstra hulp wat mens kan ontvang ?
As jy mos 'n volbetaalde lid is kan jy seker die diens verwag sonder veel moeite !
As jy mos 'n volbetaalde lid is kan jy seker die diens verwag sonder veel moeite !
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: SA Jagters lisensie aansoek endossement
Ai jammer jy sukkel so ma.Darem by SA Wingshooters en SADPA kry ek my endorsements binne enigeiets van n uur tot dalk die volgende dag.
Hoop jy kom reg.
Hoop jy kom reg.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: SA Jagters lisensie aansoek endossement
Jis Ludwig,
Email vir Hennie. Hy is bie die lisensie afdeling van sajagters. hennie@sahunt.co.za
Hoop dit help
Email vir Hennie. Hy is bie die lisensie afdeling van sajagters. hennie@sahunt.co.za
Hoop dit help
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: SA Jagters lisensie aansoek endossement
Iets klink nie pluis nie, moet jou tak Voorsitter nie vir jou een kan gee nie, hoekom al die pad met Hoofkantoor praatLudwig wrote:Presies my punt ook! En dis nie juis as of hulle lede geld 'n appel en 'n ei is nie.Frederik wrote: Ek wil nou nie spanner in die wiele gooi nie maar is dit nie juis hoekom jy lid word nie is vir die ekstra hulp wat mens kan ontvang ?
As jy mos 'n volbetaalde lid is kan jy seker die diens verwag sonder veel moeite !![]()
Ek kan nie glo jy moet deur so hengse proses gaan nie, hoekom maak hulle dit nie bietjie vriendeliker nie
Hhehehee, laat my dink aan die Ferrari model wat nooit in jou eie motorhuis sal staan nie, jy het ten volle vir hom betaal, ten duurste, maar Ferrari sal hom veilig buite jou allerdaagse bereik by hulle store vir jou b?re
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: SA Jagters lisensie aansoek endossement
Ludwig
Weet nie of ek die kat aan die b@l beet het nie maar ek het nog altyd net n fotostaat gemaak van my SA Jagters lidmaatskap kaart, wat voldoende was. Jou naam, van, lidnommer verskyn daarop.
Dalk verstaan ek net verkeerd?
Groete

404 Jeffery
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
500 NE Merkel
30.06 BRNO
30.30 L/A Marlin
.222 Sako
.12 Boor Berretta
.12 Boor Miroku
40 S&W Glock
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: SA Jagters lisensie aansoek endossement
Manne ek dink Ludwig soek daai papiertjie/sertifikaat wat s? die wapen wat hy voor aansoek doen is geskik vir die doel waarvoor hy motiveer 
Of is ek nou verkeerd
Of is ek nou verkeerd
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: SA Jagters lisensie aansoek endossement
By SADPA en SA Wingshooters laai mens net die endorsement vorms van hulle webwerf af.Mens vul dan die wapen se nommers ensv in en tick die boksies(SADPA) en skryf n kort verslaggie(SA Wingshooters).Die mail of/faks mens terug.Hulle lees dit en keur goed,sit stamp en paar brieifes by en mail terug.
Maklik.
Maklik.
Last edited by G-force on Wed Oct 10, 2012 7:53 pm, edited 1 time in total.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: SA Jagters lisensie aansoek endossement
Het ook met my laaste twee aansoeke die' paadjie geloop. Wat ek graag sal wil h? moet gebeur is dat SA Jagters 'n lys van vuurwapens moet sertifiseer vir hul skietoefeninge en vir jagdoeleindes sodat die persoon wat dit evalueer kan sien waarvoor die vuurwapen geskik is. Die individuele navrae is 'n groot mors van tyd. Jy hoef nou slegs bewys te lewer dat jy SA Jagterslid is en dan kan jou aansoek daarvolgens verloop. Die herhaling van inligting is vir my 'n totale mors van tyd - die van die aansoeker, SA Jagters en die polisie. 'n Kaliber soos 30-06 verander nie oornag sy kenmerke en gebruiksvlak nie - sweerlik moet die polisie nou ookal weet waarvoor dit gebruik word. In die geval van spesialis kalibers sal individuele motivering nog benodig word, maar dit sal die uitsonering wees.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: SA Jagters lisensie aansoek endossement
Hi Ludwig
Ek sien hier op die Aansoek om endorsement soos afgetrek vanaf die internet vanaf SAJWV se webwerf dar jy met Trish kan praat.
haar e-pos is: trish@sahunt.co.za
As jy sukkel kan jy gerus vir Danie Venter by Inyathi Park bel (Dorothy Ras is sy PA).
Laat hoor gerus indien jy sukkel.
Groete.
Jaco Goosen

Dont tell me, show me......
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: SA Jagters lisensie aansoek endossement
Daar was n wyle terug in die taknuus of die tydskrif n inligting stuk oor die briewe. Daarin het hulle ges? dat hulle groot klomp versoeke per dag kry en dat die "turn around time" iets soos n week of twee gaan wees.
Kan net nie presies onthou wanneer dit was nie.
Kan net nie presies onthou wanneer dit was nie.
Last edited by Rasmus on Thu Oct 11, 2012 7:15 am, edited 1 time in total.
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!

johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: SA Jagters lisensie aansoek endossement
Ludwig
Die feite.
Trish is nie meer daar nie, Hennie de Jager doen dit, hennie@sahunt.co.za. Daar is 2 tipe aansoeke 1) Endorsement wat jy net n brief kry om te se jou wapen is geskik vir n sekere doel. 2) Motivering wat dan vir jou gedoen word teen n sekere koste.
Groetnis
Johnny

30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: SA Jagters lisensie aansoek endossement
Ek is by NSA. Toe ek endossement soek het hulle sommer my motivering nagegaan en gesien als is in order en toe sommer my endossement ook uitgereik. Als binne 24uur. Manne roer vinnig daarso.
ek soek nog wapens...
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: SA Jagters lisensie aansoek endossement
Skuus Ludwig
Ek is seker weer dom onosel, maar wat presies bedoel jy met die SA jagters lisensie aansoek endossement?
Ek is seker weer dom onosel, maar wat presies bedoel jy met die SA jagters lisensie aansoek endossement?
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: SA Jagters lisensie aansoek endossement
Ludwig
Kyk na die artikel in S A Jagter van Okt 2012.Hier praat hulle van die verfieering van n lisensie-aansoek.Koste R250.00
Tel 012 8089300
Groete
Flip
Kyk na die artikel in S A Jagter van Okt 2012.Hier praat hulle van die verfieering van n lisensie-aansoek.Koste R250.00
Tel 012 8089300
Groete
Flip
Last edited by Flip Fouche on Thu Oct 11, 2012 3:19 pm, edited 1 time in total.
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: SA Jagters lisensie aansoek endossement
Nou waarvoor is die lede geld dan.
Beretta
Beretta
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2161
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: SA Jagters lisensie aansoek endossement
Dags?
Ek het uitstekende diens van SA Jagters gekry toe ek baie onlangs twee endossemente aangevra het. Ek dink dit was Marika wat myne gedoen het. Sy het nie al die inligting gehad nie en my twee keer gebel daarvoor. Sy het glad verskoning gevra dat sy so lastig was. Ek kan glad nie kla van SA Jagters se diens nie, dit was uitstekend.
Mooi loop
Ek het uitstekende diens van SA Jagters gekry toe ek baie onlangs twee endossemente aangevra het. Ek dink dit was Marika wat myne gedoen het. Sy het nie al die inligting gehad nie en my twee keer gebel daarvoor. Sy het glad verskoning gevra dat sy so lastig was. Ek kan glad nie kla van SA Jagters se diens nie, dit was uitstekend.
Mooi loop
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: SA Jagters lisensie aansoek endossement
Ludwig wrote:
Oh, en die wat dalk nou wonder..... dit is my 284 Win se aansoek wat ek nou mee besig is![]()
Aaitsa
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: SA Jagters lisensie aansoek endossement
Sorry Oom Koos, maar min mense weet nie wie is Koos Barnard nieKoos Barnard wrote: Sy het glad verskoning gevra dat sy so lastig was.
Mooi loop
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: SA Jagters lisensie aansoek endossement
Naand Ludwig
Hoekom ek vra, is dat toe ek sekretaris van die Centurion tak was, het ek vir paar manne 'n motivering getik op 'n Centurion tak briefhoof wat die skietko?rdineerder dan onderteken het.
Gewoonlik was dit darem vir manne wat die takskiet byeenkomste bygewoon het.
Kontak die nuwe voorsitter Isak Burger. Ek is seker die manne sal jou kan bystaan.

Jammer ek het nie behoorlik klaar gelees nie. Ek sien jy het toe jou endossement gekry. Ek is bly jy het reg gekom.
Jammer ek het nie behoorlik klaar gelees nie. Ek sien jy het toe jou endossement gekry. Ek is bly jy het reg gekom.