Weet niemand dalk van n herlaai Kurses in Gauteng, of iemand Wat Sal bereid wees om iemand paar "hinters te gee en die proses te verduidelik"
Dankie
Reloading Kurses
-
amrough
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Tue Oct 09, 2012 9:39 pm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Reloading Kurses
PRETORIA HERLAAI KURSUSSE
20 OKTOBER, 10 NOVEMBER & 1 DESEMBER 2012
Aangebied deur Kassie Kasselman
Onderwerpe wat aangebied of bespreek gaan word, word in ?n uithandiging pr?cis saamgevat en kripties hieronder aangedui:
? Faktore wat die Benadering tot en die Beplanning vir die Laai van AmmunisieBeinvloed.
? Bekendstelling aan die Toerusting wat vir die Handlaai van Ammunisie Benodig word.
? Veiligheids voorsorgmaatre?ls
? HANDLAAI MEGANIKA? die Metodiek, Tegniek en Proses vir die laai van Geweerammunisie
1. Opstel en Gebruik van Basiese Toerusting vir Algemene Handlaai
2. GEVORDERDE TEGNIEKE
a. Dopseleksie en Klassifisering van Doppe.
b. Voorbereiding van Nuwe Doppe en die Vuurvorming daarvan.
c. Voorbereiding van Gevuurde Doppe vir Herlaai.
d. Die Uitgloei van Doppe om Nekspanning te Univormiseer
e. Nekwandskil van nuwe en gebruikte Doppe
f. Opstel van volmaat en nek-maatdruk matryse vir dopvorming
g. Wapening van doppe en dryfmiddel dosering tegnieke (Veilige en onveilige marges,- massa vs volumetriese benadering)
h. Meet van kamer dimensies ter voorbereiding van koe?lplasing.
i. Opstel van koe?lplasing matryse en dieptesetting oorwegings.
j. Oorwegings vir- en tegnieke vir die Krimp van patrone
k. Voertoetsing en Klassifisering van Gelaaide Patrone
? HANDLAAI DINAMIKA (Prikkel besprekings)
1. Effek van koe?lprofiel, massa en hardheid op keuse en volumes van dryfmiddel.
2. Eienskappe van dryfmiddels en slagdoppies en die keuse van kombinasies daarvan
3. Die gebruik van verminderde ladings en die tegniek om dit te toe te pas.
4. Rigtingwysers vir gebruik van dupleks lading tegnieke
5. Ladingontwikkeling Tegnieke
? ONDERSTEUNENDE ASPEKTE
1. Skoonmaak en onderhoud van die geweer.
2. Aspekte wat die konstante prestasie van die geweer beinvloed.
? SPESIFIEKE BELANGSTELLINGS. Probleem ervarings van kursusgangers, - ?n algemene bespreking
Die koste van die kursus is R500.00 per persoon en word op die perseel van Centurion Indoor Shooting in Centurion aangebied. Dit is identiese kursusse wat dus ?n keuse bied van watter dag gerieflik is. Kontak Kassie by kassie@so.co.za of jjkasselman@imaginet.co.za of 082 561 2417 vir detail of bespreking.

Last edited by Geno on Thu Oct 11, 2012 8:13 am, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Reloading Kurses
amrough
Ek het een van die kursusse van oom Kassie bygewoon enkel weke gelede.
Dit was baie leersaam en hy weet hoe werk die herlaai ding. Lekker prakties met al sy toerusting wat benodig word.
Jy sal nie spyt wees nie. Ek waarsku net dat jou beursie of bankrekening baie seer kan kry na die kursus.
Mens benodig skielik BAIE ekstra goed
.
Mooiloop
PJ
Ek het een van die kursusse van oom Kassie bygewoon enkel weke gelede.
Dit was baie leersaam en hy weet hoe werk die herlaai ding. Lekker prakties met al sy toerusting wat benodig word.
Jy sal nie spyt wees nie. Ek waarsku net dat jou beursie of bankrekening baie seer kan kry na die kursus.
Mooiloop
PJ
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
- JuanVE
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
Re: Reloading Kurses
More, weet enige iemand van 'n herlaaikursus in die Oos-Kaap omgewing?
Juan Venter
Sako .30-06
Sako .243
Tikka .243
Lee Enfield .303
Zabala 12 Br
Sako .22
Brno .22
Z88 9mm Parabellum
Sako .30-06
Sako .243
Tikka .243
Lee Enfield .303
Zabala 12 Br
Sako .22
Brno .22
Z88 9mm Parabellum