Watter fabrikaat rewolwer

User avatar
Dries Skiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1097
Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am

Re: Watter fabrikaat rewolwer

Post by Dries Skiet »

Dankie, VLT kry nou weer in vir so 11k elk.
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Watter fabrikaat rewolwer

Post by Raakgeskiet »

Weet julle al min of meer wat hulle gaan prys?
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
User avatar
henrygriffiths
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 286
Joined: Tue Jan 17, 2012 9:54 pm

Re: Watter fabrikaat rewolwer

Post by henrygriffiths »

dagse

my astra 357 mag 4 duim is die beste R900  wat en nog spandeer het, hy vat ronte na ronte +p's en dis lekker!

al wat ek anders sou wou he is dat hy stainless steel was die wapen kry swaar met die heeldag saamdra in die veld stainless sal baie beter wees!

Die rugers is baie nice maar duur!
Henry Griffiths
http://www.henrygriffithsafaris.co.za
Guns: 375 Ruger in n Ruger, Sako 300 H&H,308 howa varminter, 223 howa, 357mag, Glock 19 gen 4 9 mm
User avatar
Dries Skiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1097
Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am

Re: Watter fabrikaat rewolwer

Post by Dries Skiet »

300gr Hornady XTP is duur, R214/50 en die Frontier 300gr is 240/150. So wat jy kan doen is gebruik die XTP op ver afstand en die Frontier vir naby, dit maak dit bietjie goedkoper. Daar is niks vout met die Frontier punte nie, het n blesbok en n blouwildebees met hulle geskiet, blesbok agter die blad, regdeur met geen vleis skade, wildebees in die kop, het n groot gat agter gelos.
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Watter fabrikaat rewolwer

Post by Raakgeskiet »

Ek neem aan dat die 357 punte heelwat goedkoper is as die 44 punte???
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Watter fabrikaat rewolwer

Post by SV MAD (Henk) »

Ek skiet maar lood as ek oefen en begin met die kopermantels jag (240gr XTP). Hornady XTP het ek R450 vir 250 betaal. Lood het ek by oom Laurie gekry, hy is naby Wilgers hospitaal.

R600 vir 1000 van die 255gr SWC vir die 44. Lekker baie koeels!
ek soek nog wapens...
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Watter fabrikaat rewolwer

Post by Raakgeskiet »

Ek is bly om te sien daar is 'n goedkoper alternatief vir oefen.
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
User avatar
Dries Skiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1097
Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am

Re: Watter fabrikaat rewolwer

Post by Dries Skiet »

Henk daai pryse klink goed. Het hy 300gr ook?
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Watter fabrikaat rewolwer

Post by SV MAD (Henk) »

Dries, ja hy het.

Skies, hier is sy details, praat gerus met hom.

oom Laurie
0738379774
ek soek nog wapens...
User avatar
Dries Skiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1097
Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am

Re: Watter fabrikaat rewolwer

Post by Dries Skiet »

Dankie. Het met oom Laurie gesels, sal deur die week vir hom gaan kuier. Hoop hy het baie lood.......
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Watter fabrikaat rewolwer

Post by Raakgeskiet »

Ek neem aan die lood punte is lekker hard sodat die lood nie te veel aanpak in die loop nie?
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Watter fabrikaat rewolwer

Post by SV MAD (Henk) »

Dries Skiet wrote: Dankie. Het met oom Laurie gesels, sal deur die week vir hom gaan kuier. Hoop hy het baie lood.......
Bly om te kan hoor!
ek soek nog wapens...
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Watter fabrikaat rewolwer

Post by Raakgeskiet »

Piet kan jy asb hulle nommers vir my stuur
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Watter fabrikaat rewolwer

Post by SV MAD (Henk) »

Nee, ek dink beide is ewe sterk, die single action en dubble action is maar net hoe dit werk.
ek soek nog wapens...
User avatar
Dries Skiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1097
Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am

Re: Watter fabrikaat rewolwer

Post by Dries Skiet »

Piet daar is n baie groot verskil tussen die Redhawk en die Super Redhawk, gaan loer die foto van my Super Redhawk. Soos ek al voorheen die storie vertel het van waar die Super Redhawk van daan kom, daar was opdrag gegee om n rollie te ontwerp en bou wat nie kan breek nie, dit is toe waar die Super Redhawk ontstaan het. Glo my as jy die twee langs mekaar sit is dit duidelik. 5k vir n splinter nuwe Super Blackhawk is n baie goeie prys. Langer loop is beter.
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Watter fabrikaat rewolwer

Post by Raakgeskiet »

Dankie piet

Die arms wat jy van praat, waar is hulle? Ia dit Classic Arms?
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Watter fabrikaat rewolwer

Post by Raakgeskiet »

Dankie Piet ek sal hulle more bel. Ek is in Bloemfontein, maar dit is goed dat jy klaar na hulle gaan kyk het en kan se wat se toestand hulle in is, dit help baie. Jy kan nie altyd die verkoopsman glo nie. Daar is darem min verskil tussen die nuwe en die tweede handse rewolwers. Is die nuwe een 'n nuwe of ou model, of is daar geen verskil tussen die nuwes en de oues nie?
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Watter fabrikaat rewolwer

Post by Raakgeskiet »

Piet kan jy my jou tellefoon nommer stuur asb.
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Watter fabrikaat rewolwer

Post by Raakgeskiet »

Ek het toe op lange laas maar 'n 357 ruger met 6'' loop gekoop. Kon nie nou 'n 44 in die hande kry nie, maar ek gaan aanhou soek, so as julle hoor van een vir 'n goeie prys laat weet my maar asb.

Weereens baie dankie vir almal se goeie raad, dit word waardeer.
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Watter fabrikaat rewolwer

Post by SV MAD (Henk) »

Baie geluk!
ek soek nog wapens...
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Watter fabrikaat rewolwer

Post by Raakgeskiet »

Dankie man
Die feit dat ek 'n klomp 357 en 38 doppe en 357 die stel persent gekry het het ook 'n invloed gehad.
Maar ek moet se ek gaan verseker eendag 'n 44 kry, die manne het my baie lus gemaak vir een.
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Watter fabrikaat rewolwer

Post by Raakgeskiet »

Wil julle net op hoogte bring, ek het toe die 357 ruger gevat. Nou het ek 'n speelding wat ek baie mee kan skiet terwyl ek rustig rondkyk vir 'n 44 magnum.
Die lisensie het so 2 en 'n half maande gevat.
Het hom gister gekry en gou so 60 rontes gaan skiet, man was dit nou vir jou lekker!!! ;D
Ek gaan hom nog baie geniet!!!
Dankie vir alle raad wat julle gegee het.

PS. as julle hoor van 'n super blackhawk vir 'n goeie prys, laat weet my asb.
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Watter fabrikaat rewolwer

Post by Hein M. »

SV MAD (Henk) wrote: R6K is bietjie duur. Kyk in die junk mail vir hulle. Ek het so rukkie terug gesien ou het syne verkoop vir R5K met dies ens by. Single action is baie lekker rollies. Het my Astra 44 Mag slinternuut opgetel vir R3500 so 4 maande terug op guntree. Hy was nog in ghries gewees. enigste skote was wat SABS gevuur het met hom...

Wees net geduldig, die regte rollie sal jou kies.

As jy die 357 vashou en hy praat met jou, dan is dit joune. Hier is foto's van my 44 Mag

[img width=560 height=420]http://i1031.photobucket.com/albums/y37 ... -00412.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i1031.photobucket.com/albums/y37 ... -00413.jpg[/img]e
Great pic!

Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Watter fabrikaat rewolwer

Post by mariusr »

Niks mooier as colt phython in 357 of desert eagle 44 mag!!
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Watter fabrikaat rewolwer

Post by SV MAD (Henk) »

more manne. Het n ruger security six 357 magnum aangeskaf. Stainless staal ,et 6 duim loop. Nou vir die lisensie
ek soek nog wapens...
Post Reply