Skiet tegniek
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Skiet tegniek
Hoe lyk dit, wil n paar van die ervare manne nie bietjie tips gee van skiet tegnieke, asemhaling, hartklop ens.
Ek dink baie manne kan baat vind daarby en ook eie probleme oplos met groeperings ens.
Ek dink baie manne kan baat vind daarby en ook eie probleme oplos met groeperings ens.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Skiet tegniek
Praat jy van net die le posisie ?
Ek dink elke posisie het n spesifieke tegniek wat bemeester moet word.
Outomatiese rigting is seker vir my die mees basiese tegniek wat bemeester en toe gepas moet word.
Maak nie saak of jy le, sit, kniel of staan en skiet nie...
Ek dink elke posisie het n spesifieke tegniek wat bemeester moet word.
Outomatiese rigting is seker vir my die mees basiese tegniek wat bemeester en toe gepas moet word.
Maak nie saak of jy le, sit, kniel of staan en skiet nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Skiet tegniek
Gerhard, ek praat van alle posisies. Meestal oor die asemhalig, vinger op die sneller, watter gedeelte van die vinger, die squeeze en nie trek nie ens.
Dit kan net baie manne help dink ek.
Dit kan net baie manne help dink ek.
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Skiet tegniek
Grumpy - Piet Breedt verkoop 'n cd met al daardie inligting op. Hy kan dit ook sommer vir jou email.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Skiet tegniek
Almal,
Ek het Piet se CD aangekoop en dit was 'n belegging. Ons weet almal die man kan skiet, maar vir my was daar 'n paar basiese grondbeginsels wat geweldig baie gehelp het.
Hein M
Ek het Piet se CD aangekoop en dit was 'n belegging. Ons weet almal die man kan skiet, maar vir my was daar 'n paar basiese grondbeginsels wat geweldig baie gehelp het.
Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Sakkie Rust
- Full Member

- Posts: 224
- Joined: Fri May 18, 2012 8:29 am
Re: Skiet tegniek
Hein
Wa kan mens die cd kry en hoeveel kos dit ?
Sakkie
Wa kan mens die cd kry en hoeveel kos dit ?
Sakkie
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Skiet tegniek
Hi Sakkie, jy kan hom email op pietsafari@goggaconnect.co.za.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Skiet tegniek
Hallo SakkieSakkie Rust wrote: Hein
Wa kan mens die cd kry en hoeveel kos dit ?
Sakkie
Stuur jou 'n PM met Piet se besonderhede.
Mooiloop!
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Sakkie Rust
- Full Member

- Posts: 224
- Joined: Fri May 18, 2012 8:29 am
Re: Skiet tegniek
Dankie Hein
Het jou pm gekry .
Het jou pm gekry .
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Skiet tegniek
Ek het hom gemail, maar geen reaksie gekry nie.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Skiet tegniek
Chevvy, ek was so paar dae weg, het die Suid Kaap Ope gaan skiet en David Tubb ontmoet,maar is nou terug. Ek sal aandag gee aan jou versoek.
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Skiet tegniek
Sneller click....
http://westernrifleshooters.blogspot.co ... rt-iv.html
Asemhaling click....
http://westernrifleshooters.blogspot.co ... -part.html
http://westernrifleshooters.blogspot.co ... rt-iv.html
Asemhaling click....
http://westernrifleshooters.blogspot.co ... -part.html
- Sakkie Rust
- Full Member

- Posts: 224
- Joined: Fri May 18, 2012 8:29 am
Re: Skiet tegniek
Hi Piet
Ek het ook vir jou n mail gestuur , stel ook belang in daardie cd asb !
Sakkie
Ek het ook vir jou n mail gestuur , stel ook belang in daardie cd asb !
Sakkie
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Skiet tegniek
Is ons nie bietjie van die topic af nie?
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Skiet tegniek
Hmmmmm.... Wil ek ook weet!grumpy wrote: Is ons nie bietjie van die topic af nie?
Aim small, miss small
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Skiet tegniek
Het gekyk na daardie link wat Dawie gegee het. Wil my voorkom daar is 'n paar punte om op te tel daar.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Skiet tegniek
Daar's mos nie van 'n ander onderwerp gepraat nie?Eugene wrote:Hmmmmm.... Wil ek ook weet!grumpy wrote: Is ons nie bietjie van die topic af nie?![]()
Goed, beter, 6millimeter!
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: Skiet tegniek
Grumpy
Crouch, touch, pause , engage
In afrikkans, neem stelling, streel sneller, plaas kruishaar, vuur.

Groetnis
Johnny
Crouch, touch, pause , engage
Groetnis
Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Skiet tegniek
Ons wag vir tip oor skiet tegniek, nie tips oor hoe om 'n cd te kry nie!Geno wrote:Daar's mos nie van 'n ander onderwerp gepraat nie?Eugene wrote:Hmmmmm.... Wil ek ook weet!grumpy wrote: Is ons nie bietjie van die topic af nie?![]()
Aim small, miss small
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Skiet tegniek
Eugene wrote:Ons wag vir tip oor skiet tegniek, nie tips oor hoe om 'n cd te kry nie!Geno wrote:Daar's mos nie van 'n ander onderwerp gepraat nie?Eugene wrote: Hmmmmm.... Wil ek ook weet!![]()
![]()
![]()
Hierso is tips gegee:
Dawie wrote: Sneller click....
http://westernrifleshooters.blogspot.co ... rt-iv.html
Asemhaling click....
http://westernrifleshooters.blogspot.co ... -part.html
If all else fails, click hier:
http://www.lmgtfy.com/?q=Rifle+shooting ... techniques
Last edited by Geno on Wed Oct 10, 2012 9:55 am, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Skiet tegniek
Geno, ek het daai tips gelees, maar dit is maar een ou se opinie oor wat hy dink reg is, ek sal graag by meer as een ou wil hoor wat vir hulle werk, dan kan 'n man mos makliker jou kennis verbreed!
Ek sien jy skiet baie, wat werk vir jou?
Groete
Ek sien jy skiet baie, wat werk vir jou?
Groete
Aim small, miss small
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Skiet tegniek
Mik en druk
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander

