Nuwe wapen lisensie
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Nuwe wapen lisensie
Wel gedaan Robert, bly jy het reg gekom. Afrikaans verduidelik sooooo mooi...

SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
BennieO
Re: Nuwe wapen lisensie
Dankie vir al die raad. Ek hoop ek kan die lisensies spoedig kry.
Bennie
Bennie
-
BennieO
Re: Nuwe wapen lisensie
Hallo
Ek het so pas weer geskakel en hulle vertel my my lisensies is afgekeur. Hoe nou gemaak? Hulle kan my nie s? hoekom en skakel my deur na 'n foon wat onbeantwoord bly.
Bennie
Ek het so pas weer geskakel en hulle vertel my my lisensies is afgekeur. Hoe nou gemaak? Hulle kan my nie s? hoekom en skakel my deur na 'n foon wat onbeantwoord bly.
Bennie
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Nuwe wapen lisensie
Bennie
Ek glo jy het die aansoek self ingevul en motiveer.
Ek werk gewoonlik met Legally Armed. Ek het ongelukkig net die Bloemfontein nr,maar hopelik sal hulle kan help om jou vertoe te hanteer.
Die nr is 051 4486235. Ek sien hul website is www.legallyarmed.co.za.
Hoop jy kom reg.
WW

Geroer-nie geskud nie
-
BennieO
Re: Nuwe wapen lisensie
Dankie
Ek gaan hulle probeer. Ek het gister op hulle afgekom toe ek bietjie op die internet rond gekrap het vir hulp/raad. Daar is 'n paar ouens wat die tipe dien lewer maar mens weet nie wie jy kan gebruik nie. Met jou verwysing het ek dus gemoedsrus om hulle wel te gebruik.

- Brno308 jagter
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Tue Jan 12, 2010 10:04 am
Re: Nuwe wapen lisensie
Hello Julle
Ek wil graag vir julle iets vra, ek het onlangs aansoek gedoen vir n' nuwe aansoek, wat soos ek verstaan behoort voorkeur te geniet.
Ek wag nou al 7 maande dat die plaaslike polisie kantoor my aansoek na Pretoria se hoofkantoor stuur, het enige van julle raad hoe ek die proses dalk vinniger kan laat gebeur.?
Groete
Brno 308 Jagter

"vir God, deur God en alles in Sy naam"
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Nuwe wapen lisensie
Bennie
Ek weet dat hulle die vertoe gratis doen as jy die aansoek van die begin af deur hulle doen,maar dit sal goed wees as jy ons laat weet hoe hulle jou behandel om net die vertoe te hanteer.
Ek weet dat hulle die vertoe gratis doen as jy die aansoek van die begin af deur hulle doen,maar dit sal goed wees as jy ons laat weet hoe hulle jou behandel om net die vertoe te hanteer.
Geroer-nie geskud nie
-
BennieO
Re: Nuwe wapen lisensie
Brno 308
Ek het Sept 2007 aansoek gedoen. Ook nuwe lisensies. Des 2009 is dit afgekeur. Maak jou maar reg vir lank wag.
Bennie
Ek het Sept 2007 aansoek gedoen. Ook nuwe lisensies. Des 2009 is dit afgekeur. Maak jou maar reg vir lank wag.
Bennie
-
HVZ
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Wed Jan 20, 2010 4:43 pm
Re: Nuwe wapen lisensie
More manne
Legally Armed het my apel ook des2009 gedoen. Daai mense ken hulle storie,maar ek moes op die poskantoor staat maak om die pakkie weg te gooi.
Hou net moed
hvz
Legally Armed het my apel ook des2009 gedoen. Daai mense ken hulle storie,maar ek moes op die poskantoor staat maak om die pakkie weg te gooi.
Hou net moed
hvz
260rem 8x57js brno 12br mossberg
- Andy
- Full Member

- Posts: 175
- Joined: Sun Jan 31, 2010 1:04 pm
Re: Nuwe wapen lisensie
Ek het verled week navraag gedoen omtrent my .375 Ruger wat ek ingehandig het in November 2009.
Ek is meegedeel deur die stasie bevelvoerder dat ek te haastig is want die DFO is besig.
Op haar tefel was 'n aansoek wat sewe maande oud is en nog nie vuurwapen register toe is nie.
Ek het egter die DFO buite gekry waar hy besig was om bossies uit te trek in die parkeer terrein.
Niemand is ook bereid om te antwoord of daar 'n spertyd is hoe lank jou aansoek by die DFO veronderstel is om te wees nie.
So in vrede moet ons maar seker wag.

"One does not hunt in order to kill. On the contrary, one kills in order to have hunted."
- Brno308 jagter
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Tue Jan 12, 2010 10:04 am
Re: Nuwe wapen lisensie
Hi Andy
Ek wil met jou medeel dat presies dieselfde met my gebeur het, ekt na 7 maande se wag (vanaf Junie 09 tot Jan 10) net gatvol geraak en Pretoria se hoofkantoor gebel en gevra. en het maar die stappe gevolg en uiteindelik 'n nommer gekry van 'n Snr Sup by die Gauteng provinsie se hoofkantoor, ekt my klag op skirf gesit en GLO MY binne 'n week was my aansoek in Pretoria. Ek wag tans steeds vir my lisensie maar darm is die nou in Pretoria.
Vra maar indien jy meer wil weet van die stappe en wat jy moet doen.?
Groete
Brno

JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Nuwe wapen lisensie
Hoekom doen julle nie aansoek vir n 3 maande tydelike lisensie nie .
As julle wil he ek moet dit vir julle e-pos laat weet dan stuur ek vir jou al die dokumente en vorms wat jy moet invul
Dit kom direk van Advokaat Willem Smit,jammer almal weet nie dat dit gedoen kan word nie en die wet maak voorsiening hiervoor,sodat dit as n dringende aansoek hanteer moet word.
As JY REGTIG JOU WAPEN WIL HE KAN JY HOM (DIE BESTE VAN ALS IN 7dae) KRY .
Dis als in die e-ps vir die wat belangstel,iemand wat ek ken het n 2JAAR permit gekry

Petrie n vriend van my wag ook vir sy 308 lis hy het al 2 keer die tydelike paadjie gevolg tenminste is die geweer in sy kluis en hy kan hom gebruik,
Groete johan

Biebers
Need for speed
Need for speed
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Nuwe wapen lisensie
Johan, dit is nie altyd so maklik nie. My art 21 is afgekeur op streekvlak. Ek kon seker app?l aangeteken het, maar dit is nou maar so
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
muishond
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm
Re: Nuwe wapen lisensie
Johannic
Geld die 7 dae wagtydperk ook vir die koop van n nuwe wapen by n handelaar ?
Groete
Muishond
Geld die 7 dae wagtydperk ook vir die koop van n nuwe wapen by n handelaar ?
Groete
Muishond
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Nuwe wapen lisensie
Christo
Wat was die rede vir die afkeur?hulle MOET vir jou n rede gee,as jy hom motiveer vir kompetisie kan hulle hom nie afkeur nie.
Ek weet nou nie waarvoor jy dit gemotiveer het nie? ,maar n vriend van my het al twee keer dieselfde wapen net vir n jag uitnodiging gemotiveer en dit is elke keer gekry.
Muishond my e-pos adres is johannic@telkomsa.net stuur n blank pos vir my dan foward ek vir jou die motivering en al die detail wat Advokaat willem smit opgestel het as jy jou motivering reg het al is dit n nuwe wapen KAN jy n tydelike lis kry.
Al die voorbeelde ens... is in die e-pos
Groete johan(christo as jy die e-pos lees,ek moet dit vir jou ook stuur sal jy sien wat ek bedoel)bv.
jy kan gelykheidshof stukke op hulle bestel en jy sal nog dieselfde dag jou tydelike lisensie kry!!
Dit is nou as jy REGTIG jou geweer nodig het,soos vir die SAope of enige ander belangrike jag ens..

Hi Manne
Weet enige van julle hoe lank vat 'n nuwe aansoek as hy in Pta aangekom het.? My nuwe aansoek le nou al vir 'n maand in Pta.?
Groete
Brno
Weet enige van julle hoe lank vat 'n nuwe aansoek as hy in Pta aangekom het.? My nuwe aansoek le nou al vir 'n maand in Pta.?
Groete
Brno
"vir God, deur God en alles in Sy naam"
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Nuwe wapen lisensie
Brno, as iets binne 6 maande gebeur is dit super vinnig. As ek jy is vergeet ek van die aansoek vir 6 maande, daarna bel jy en begin vrae vra. As hulle jou voor die tyd bel, sal dit wees vir iets wat op die aansoek kort/verkeerd is. As jy voor 6 maande gebel word om jou liksens te kom afhaal, koop maar vir SAP en seuns 'n bietjie biltong en 2L Coke en s? dankie vir die goeie diens.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
tafjak
Re: Nuwe wapen lisensie
Freek
Ek het al gesien dat 'n Barrel Kentucky wondere verrig.Freek wrote: . As jy voor 6 maande gebel word om jou liksens te kom afhaal, koop maar vir SAP en seuns 'n bietjie biltong en 2L Coke en s? dankie vir die goeie diens.
- Brno308 jagter
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Tue Jan 12, 2010 10:04 am
Re: Nuwe wapen lisensie
Manne,
Dankie vir die raad, ek reken soos "Murphy" dit wil he, sal ek seker eers my roer se lisensie kry na vanjaar se jagseisoen.
EK like daai een van die Barrel Kentucky, dit klink vir my na 'n plan, dalk sal 'n paar lewendige hoenders ook werk...
Brno
Dankie vir die raad, ek reken soos "Murphy" dit wil he, sal ek seker eers my roer se lisensie kry na vanjaar se jagseisoen.
EK like daai een van die Barrel Kentucky, dit klink vir my na 'n plan, dalk sal 'n paar lewendige hoenders ook werk...
Brno
"vir God, deur God en alles in Sy naam"
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: Nuwe wapen lisensie
brno here's my last application for a shotgun
3/8/09 applied
4/8/09 sent to provinsional
17/8 recieved at provinsional
14/10 avs
6/11 recieved at cfcr western cape
5/1/2010 prep for concideration
15/1 licencing
23/2 in for concideration
hope it helps
bobby
3/8/09 applied
4/8/09 sent to provinsional
17/8 recieved at provinsional
14/10 avs
6/11 recieved at cfcr western cape
5/1/2010 prep for concideration
15/1 licencing
23/2 in for concideration
hope it helps
bobby
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Nuwe wapen lisensie
Ek moet alweer hierdie jaar aansoek doen vir my bevoegdheid wat volgende jaar verstreik, soos baie andere was ek onder die eerste groep wat onder die nuwe regulasies bevoegdheid en liksens aansoeke deur gegee het. Nou wonder ek maar net hoe gaan Bothma en sy span die toevloei van her-lisensieering aansoeke hanteer as hulle nog nie eers hond haar af gemaak het met die eertse fase nie.
Taffie ek is nou nie 'n ekonoom of 'n makelaar nie maar as ek die dinge so lees gaan KFC groot besigheid doen in die nabye toekoms, miskien moet ons aandele daar begin koop. Goeie, sterk mpy met potensiele goeie groei in omset asgv abnormale ho? finansieele inspuiting deur wettige vuurwapen eienaars wat hul herlisensieerings aansoeke by SAP moet deur kry...

Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Nuwe wapen lisensie
SAJWV stel voor dat jy die aansoek doen , gelde betaal en dan die kwitansie VEILIG b?re. Dan het jy jou wetlike plig nagekomFreek wrote: Ek moet alweer hierdie jaar aansoek doen vir my bevoegdheid wat volgende jaar verstreik, soos baie andere was ek onder die eerste groep wat onder die nuwe regulasies bevoegdheid en liksens aansoeke deur gegee het. Nou wonder ek maar net hoe gaan Bothma en sy span die toevloei van her-lisensieering aansoeke hanteer as hulle nog nie eers hond haar af gemaak het met die eertse fase nie.
Taffie ek is nou nie 'n ekonoom of 'n makelaar nie maar as ek die dinge so lees gaan KFC groot besigheid doen in die nabye toekoms, miskien moet ons aandele daar begin koop. Goeie, sterk mpy met potensiele goeie groei in omset asgv abnormale ho? finansieele inspuiting deur wettige vuurwapen eienaars wat hul herlisensieerings aansoeke by SAP moet deur kry...![]()
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Nuwe wapen lisensie
Johannic
Het vir jou PM gestuur
Dankie
Knou goggas af
MEERKAT
Het vir jou PM gestuur
Dankie
Knou goggas af
MEERKAT
- Brno308 jagter
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Tue Jan 12, 2010 10:04 am
Re: Nuwe wapen lisensie
Hi Bobby
Hier is wat met my aansoek gebeur het.
17/07/2009 - Applied
19/01/2010 - Sent to Provincial DFO (JHB)
03/02/2010 - Sent to CFCR (Pretoria)
Still waiting now...
Wat se julle van die 6 maande wag by my plaaslike polisie stasie.
Groete
Brno
Hier is wat met my aansoek gebeur het.
17/07/2009 - Applied
19/01/2010 - Sent to Provincial DFO (JHB)
03/02/2010 - Sent to CFCR (Pretoria)
Still waiting now...
Wat se julle van die 6 maande wag by my plaaslike polisie stasie.
Groete
Brno
"vir God, deur God en alles in Sy naam"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Nuwe wapen lisensie
Ek het 18 maande gewag vir my 500 Jeff lisensie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment