Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek wil graag weet hoekom almal so kla oor die Jakkalsies.
Hier by ons in die Noord Weste het ons geen probleme met Jakkalse wat die kleinvee eet nie. Wat wel egter gebeur is dat daar meer as in die verlede 'n "coolbag" missing gaan.
Ons kon toe gelukkig na maande se soek die probleem van die vermiste coolbags oplos. Dit het in 'n tragedie geeindig, maar ten minste is daar nou weer 'n coolbag wat die ys kan koudhou!!!!