Boer in vermomming?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Boer in vermomming?
Ek sien Accurateshooter.com s? di? ou is 'n australianer, maar kyk watse vlaggies is op sy toerusting...
[img width=560 height=356]http://accurateshooter.net/Blog/perryintl06.jpg[/img]
Dalk 'n immigrant?
[img width=560 height=356]http://accurateshooter.net/Blog/perryintl06.jpg[/img]
Dalk 'n immigrant?
Goed, beter, 6millimeter!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Boer in vermomming?
Groen en Goud pappa !!!! 
gooi hom oopvisier
gooi hom oopvisier
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Boer in vermomming?
Sy hart is op die regte plek !
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 843
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: Boer in vermomming?
Sy naam is eintlik Abrie Sonkombers, maar die manne doen under het weerverkeerd gehoor. 
- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
- BenG
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm
Re: Boer in vermomming?
Dit is darem die mooiste vlag in die wereld. Jammer dat hy moes plek maak vir die kopdoek ding.Geno wrote: Ek sien Accurateshooter.com s? di? ou is 'n australianer, maar kyk watse vlaggies is op sy toerusting...
[img width=560 height=356]http://accurateshooter.net/Blog/perryintl06.jpg[/img]
Dalk 'n immigrant?
Weihrach HW97K
.22 Brno
Beretta A300
308 Howa 1500 Varmint
6.5 x 55 Howa (wag vir SAP)
9mm Glock 17
Roni....
.22 Brno
Beretta A300
308 Howa 1500 Varmint
6.5 x 55 Howa (wag vir SAP)
9mm Glock 17
Roni....
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1519
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Boer in vermomming?
Aubrey is 'n expat wat nou in Oz bly, daarom kan hy enige vlag op sy toerusting sit, en niemand kan iets doen of se nie............................... (SASCOC/Min van Sport))
Last edited by swc-tr on Fri Oct 05, 2012 12:33 pm, edited 1 time in total.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Boer in vermomming?
Ek wonder of hy en Vlakvark saam kuier daar onder??
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Boer in vermomming?
Oom Schalk,swc-tr wrote: Aubrey is 'n expat wat nou in Oz bly, daarom kan hy enige vlag op sy toerusting sit, en niemand kan iets doen of se nie............................... (SASCOC/Min van Sport))
Dankie vir die info! Ek like die man se landsvlag!
Goed, beter, 6millimeter!
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Boer in vermomming?
Dis nou my tipe skut daai....die man se vlag is reg
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Re: Boer in vermomming?
Mooi bly maar mooi, ek het nog my "ou" S.A aansteek vlaggie wat ons op ons kadette klere op skool gedra het...was lekker tye daai!
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: Boer in vermomming?
Met so vlag kan hy ok nie mis skiet nie.
groetnis
Johnny
groetnis
Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Boer in vermomming?
Versekerjohnny wrote: Met so vlag kan hy ok nie mis skiet nie.
groetnis
Johnny
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Boer in vermomming?
Ek ken nie eens die ou nie, maar ek weet sommer ons sal lekker kan saam kuier..!!
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
- Chukudu
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Sat Feb 25, 2012 10:55 am
Re: Boer in vermomming?
skiet hulle daar onder ook op swart kolle? dit lyk so...
- Scrappies
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Mon Feb 13, 2012 4:29 pm
Re: Boer in vermomming?
Baie skrep chukudu!
Nou lekker gelag!
Nou lekker gelag!
22-250 Howa
30-06 Musgrave
303 lee Enfield
30-06 Musgrave
303 lee Enfield
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Boer in vermomming?
Manne, daar is niks wat n man se hart so lekker tjoklits laat pomp soos ons ou vlag en die stem nie. Ons het immers van ons beste dae onder hom ge baklei in die noorde van Suidwes en Angola. Ek moes maar gedwee die nuwe swem handoek vlag aanvaar en verdra, en as jy onder hom staan in n v?r vreemde land, en jou volkslied speel, dan kan jy nie anders as om ook maar maar uit te slaan van die hoendervleis.
Ek dink dit is meer oor wat in jou hart aangaan, as wat op die vlag waaromder jy staan uitgebeeld word, al is dit swaar om dit te aanvaar.
Ek dink dit is meer oor wat in jou hart aangaan, as wat op die vlag waaromder jy staan uitgebeeld word, al is dit swaar om dit te aanvaar.
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Boer in vermomming?
Ek hoor jou Piet, maar daar is en was nog nie weer `n Volkslied wat so lekker uit vollebors en op aandag gestaan, sit of in die hardloop gesing kon word nie. Die vlag het enige item belangrik laat lyk, duursaam en betroubaar...gemaak en bebou deur hulle wat kon....

.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Boer in vermomming?
Maar vandag is ons skaam vir daai vlag
Hy is agter op my werks voertuig en op my bakkie op my bakkie het ek nog 'n vlag wat my nader aan die hart le Die VIERKLEUR Kent gij dat volk
Hy is agter op my werks voertuig en op my bakkie op my bakkie het ek nog 'n vlag wat my nader aan die hart le Die VIERKLEUR Kent gij dat volk
Last edited by Vlakvark on Sun Nov 18, 2012 3:42 pm, edited 1 time in total.

-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Boer in vermomming?
Give that man a Bells!!!!
The new lappie to me just shows wind direction, it looks 11-1-11.
The new lappie to me just shows wind direction, it looks 11-1-11.
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Boer in vermomming?
Soos waar die vlag hier hang...op sy plek...
[img width=560 height=420]http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 010556.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 010554.jpg[/img]
daar is nog wat nie skaam is nie....

[img width=560 height=420]http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 010556.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 010554.jpg[/img]
daar is nog wat nie skaam is nie....
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Boer in vermomming?
Vlakvark, maar in Australia sal niemand mos weet van die vlag se geskiedenis nie??
al plak jy hom op jou voorkop,,,hulle sal dink dit is `n tatoo

.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- Chukudu
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Sat Feb 25, 2012 10:55 am
Re: Boer in vermomming?
janee, mens sal baie verbaas wees hoe baie buitelanders ken daai vlag.... in Engeland het die PB sulke draaie om my geloop as ek my 100% BOER hempie aan het.....!!