Rolie Byeenkoms
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Rolie Byeenkoms
Dries
Wat van 'n foto?
Wat van 'n foto?
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1097
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Rolie Byeenkoms
Het probeer, maar die server wil niks weet nie. Dink dit is te groot. Sal weer probeer.
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1097
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Rolie Byeenkoms
Hier ek rollie en bees.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
Re: Rolie Byeenkoms
dag vrinne
die datums lyk maar vol
volgende saterdag het frederik en sy 303 faceboek jagvriende n 303 skietdag by swat in zwartkop aan
dit klink of handwapens ook die dag gebruik mag word
wie is beskikbaar die dag, asook n datum einde november
groete

Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
www.stephensonsknives.com
-
mamba
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Thu Mar 01, 2012 12:57 pm
Re: Rolie Byeenkoms
Die naweke word vol by my sonder dat en ja s? (familie plannetjies) 
My voorstel:
Dink ons moet November iewers vasmaak sienende dan meeste vas is die maand.
Dan kan meer dit maak en ons meer pret kan h?

Last edited by mamba on Fri Oct 05, 2012 10:44 am, edited 1 time in total.
Cecado 50; .22 Mossberg; 9mm CZ100; .44 Mag Ruger Super Blackhawk; .308 Win; En my Mathews bo
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Rolie Byeenkoms
Ek stem einde November.
Either 24 Nov of 1 Dec. Noem julle datums.

ek soek nog wapens...
-
mamba
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Thu Mar 01, 2012 12:57 pm
Re: Rolie Byeenkoms
Ek is oop 17,24Nov of die 1 des
Het lood wil gooi

Het lood wil gooi
Cecado 50; .22 Mossberg; 9mm CZ100; .44 Mag Ruger Super Blackhawk; .308 Win; En my Mathews bo
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
Re: Rolie Byeenkoms
ek is in vir 1 des
krokodilspruit of swat as daar plek is
krokodilspruit of swat as daar plek is
Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
www.stephensonsknives.com
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
Re: Rolie Byeenkoms
oja gaan ons soos cowboys aantrek
Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
www.stephensonsknives.com
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
Re: Rolie Byeenkoms
Pieta jy kan seker die braaier hanteer dan???
Ek het so 15 blouwildebeesteikens en salkyk of ek nie rooibok ook kan kry vir die dag se skiet
kan iemand n paar 5liter water kanne kry of n paar valplate
dit is altyd goed om te sien die verskil in n solid en n manstopper
Ek het so 15 blouwildebeesteikens en salkyk of ek nie rooibok ook kan kry vir die dag se skiet
kan iemand n paar 5liter water kanne kry of n paar valplate
dit is altyd goed om te sien die verskil in n solid en n manstopper
Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
www.stephensonsknives.com
-
wingover
- Jr. Member

- Posts: 86
- Joined: Mon Feb 06, 2012 8:30 am
Re: Rolie Byeenkoms
Hi almal wat in handwapen jag belangstel en so n ding bymekaar wil sit. Julle is meer as welkom om dit hier by my te reel. Ek het al die geriewe om so iets n Lekker Werklikheid te maak. Ek laat ook handwapen jag toe in jag seisoen . min kal. 357. mag 6" loop. Ek is so 140km. uit Pretoria uit so n naweek sal nodig wees en nie net 1 dag nie. Daar is ander goed ook om hier te doen om die manne besig te hou soos b.v. kleiduif skiet n 4x4 roete as ook binneband "Tubecruises" op die rivier af en n rit deur my Jagplaas. Gaan loer by Limpopo Jag Koedoeskop/INIBOS 
KILLITGRILLIT
Lanber 12Ga.o/u Brn ZKK 602 375 H&H De Lux 30.378 Wby Cust. Pre 64 300 H&H Rem. BDL700 .308 Win. .270 Mus. Mod. 80 6.5x57 Maus. .243 Cust. Win. Brn De Lux .22 Gammo CF-30 .177 Uberti 357 mag. C96 7.63 Maus.Broomhandle CZ 75 para. .22 Ruger 6" Bull Barrel NA .22
Lanber 12Ga.o/u Brn ZKK 602 375 H&H De Lux 30.378 Wby Cust. Pre 64 300 H&H Rem. BDL700 .308 Win. .270 Mus. Mod. 80 6.5x57 Maus. .243 Cust. Win. Brn De Lux .22 Gammo CF-30 .177 Uberti 357 mag. C96 7.63 Maus.Broomhandle CZ 75 para. .22 Ruger 6" Bull Barrel NA .22
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Rolie Byeenkoms
Wingover, vertel bietjie meer asb? Ek dink ons kan dalk so 'n plannetjie maak!
ek soek nog wapens...
-
wingover
- Jr. Member

- Posts: 86
- Joined: Mon Feb 06, 2012 8:30 am
Re: Rolie Byeenkoms
Hi Henk
Dis mos lekker as daar n klomp manne bymekaar kom wat die selfde belangstellings het. Jy kan altyd iets by n ander ou leer. Wat lekker sal wees is as ons so naweek kan reel waar die ouens hulle handwapens bring en ons almal lekker saam skiet en op die einde van die dag om n langbeen vuur lekker stories hoor en kennis en ervaaringe deel. Die idee is om n kompetiese te reel met "life size" Rooibok, Springbok en Vlakvark teikens waarna op verskillende afstande geskiet word, valplate sal ook lekker wees. Ek sal kyk of ek nie ons plaaslike S.A. Jagters tak betrokke kan kry nie om dan ook die ouens wat nog nie aan handwapenjag blootgestel is nie ook betrokke te kry. Ek het n 100m skietbaan met n tafel asook n aanloopbaan van sowat 500m so die ouens kan hulle lang gewere ook saambring. Ek het al die herlaai toerusting so die ouens wat wil laai kan beurte maak bring net jou eie "Dies" kruit, aanstekers en koelpunte. Daar is slaap plek vir 24 mense. Ouens wat wil oorslaap kan by Amanda my vrou bespreek. Op my web blad www.inibos.net is daar n beskrywing van die verkillende tipies akkomodasie asook kamp plekke met kragpunte. Geen motorfietse of quads sal dan toegelaat word nie want dit sal n privaat naweek wees agv. nie almal van quads en bikes se gejaag hou nie. Dieselfde geld as daar jagters in die jagseisoen bespreek. Daar is baie vrouens wat ook belang stel so die manne wat sulke vrouens en kinders het kan hulle gerus saambring, los maar die skelimpie eerder(net n grap) As daar enige iemand is wat insette wil lewer en voorstelle het laat weet tog!!

dag wingover
gee n bietjie meer inligting , dit klink na n goeie idee
kostes asb en hoeveelvlakvarke is daar
mesgroete
gee n bietjie meer inligting , dit klink na n goeie idee
kostes asb en hoeveelvlakvarke is daar
mesgroete
Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
www.stephensonsknives.com
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
-
wingover
- Jr. Member

- Posts: 86
- Joined: Mon Feb 06, 2012 8:30 am
Re: Rolie Byeenkoms
More Mesman
Ja die kostes gaan afhang van hoeveel ouens oorslaap. Wat Amanda doen as daar n groeps bespreeking is sal sy n beter prys gee. Kyk die doel hier is nie om geld te maak nie so kom ons kyk hoeveel ouens belangstel of dat ek eerder sê gaan kom en al wat ek moet doen is om my kostes te dek. Ander kostes sal wees vir jou eie kos en drink goed en die Tekens nou miskien het iemand daar in BOBBEJAANSBERG dalk n "connection" wie weet. As julle dink daar moet pryse wees sal dit ook van êrens moet kom. So ons moet maar koppe bymekaar sit en kyk of ons eers die ding van die grond kan afkry!!!! Die varke is hier jy moet hulle net gaan soek.
Ja die kostes gaan afhang van hoeveel ouens oorslaap. Wat Amanda doen as daar n groeps bespreeking is sal sy n beter prys gee. Kyk die doel hier is nie om geld te maak nie so kom ons kyk hoeveel ouens belangstel of dat ek eerder sê gaan kom en al wat ek moet doen is om my kostes te dek. Ander kostes sal wees vir jou eie kos en drink goed en die Tekens nou miskien het iemand daar in BOBBEJAANSBERG dalk n "connection" wie weet. As julle dink daar moet pryse wees sal dit ook van êrens moet kom. So ons moet maar koppe bymekaar sit en kyk of ons eers die ding van die grond kan afkry!!!! Die varke is hier jy moet hulle net gaan soek.
KILLITGRILLIT
Lanber 12Ga.o/u Brn ZKK 602 375 H&H De Lux 30.378 Wby Cust. Pre 64 300 H&H Rem. BDL700 .308 Win. .270 Mus. Mod. 80 6.5x57 Maus. .243 Cust. Win. Brn De Lux .22 Gammo CF-30 .177 Uberti 357 mag. C96 7.63 Maus.Broomhandle CZ 75 para. .22 Ruger 6" Bull Barrel NA .22
Lanber 12Ga.o/u Brn ZKK 602 375 H&H De Lux 30.378 Wby Cust. Pre 64 300 H&H Rem. BDL700 .308 Win. .270 Mus. Mod. 80 6.5x57 Maus. .243 Cust. Win. Brn De Lux .22 Gammo CF-30 .177 Uberti 357 mag. C96 7.63 Maus.Broomhandle CZ 75 para. .22 Ruger 6" Bull Barrel NA .22
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
Re: Rolie Byeenkoms
dag manne
die nuwe jaar trek ver kom ons beplan die ding mooi
Kan jul asb jul name opsit dat ons n skietdag en of tesame n jag naweek kan bespreek.Wat ek wil he is die persone se naam asook wat hy wil jag met sy handwapen Miskien kan ek met hennie van wild en jag praat om dalk so instsel oor ons jag te doen ,asook n artikel met borge.
1. stephensons blouwildebees vlakvark ,rooibok
Die doel van die inligting is sodat ons met n jagplaas n jag kan bespreek en die jag n jaarlikse formaliteiet onder die forum maak .Die manne wat moet opry dat ons slaapplek ,ens kan reel .
LAAT WEET ASB
GROETE
MESGEROETE
die nuwe jaar trek ver kom ons beplan die ding mooi
Kan jul asb jul name opsit dat ons n skietdag en of tesame n jag naweek kan bespreek.Wat ek wil he is die persone se naam asook wat hy wil jag met sy handwapen Miskien kan ek met hennie van wild en jag praat om dalk so instsel oor ons jag te doen ,asook n artikel met borge.
1. stephensons blouwildebees vlakvark ,rooibok
Die doel van die inligting is sodat ons met n jagplaas n jag kan bespreek en die jag n jaarlikse formaliteiet onder die forum maak .Die manne wat moet opry dat ons slaapplek ,ens kan reel .
LAAT WEET ASB
GROETE
MESGEROETE
Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
www.stephensonsknives.com
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Rolie Byeenkoms
stephensonsknives wrote:
1. stephensons blouwildebees vlakvark ,rooibok
2. SV Henk (Vlakvark as daar is bosvark) BWB of rooibok.
ek soek nog wapens...
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
Re: Rolie Byeenkoms
goeiedag
ek het van dag n handwapen jag bespreek vir die12 julie by kloppersbos so 70 km van pretoria . die jagplaas is so 400 ha en volop wild .pryse raak hier aan die boonste liga maar fasiliteite is netjies ,met n plaashuis wat so 15 mense kan vat vir n lekker kuier .jaco van die forum het gevra dat ek vir hom plek moet reel vir n handwapen jag
DIS GEBOOK
vandag gou vinnig die 44 ruger krokodilspruit toe geneem en n 28mm groepring geskiet , ek was in ekstase ,my beste ooit en om nie van die vorige groepering van 220mm te praat nie .
mesgroete
ek het van dag n handwapen jag bespreek vir die12 julie by kloppersbos so 70 km van pretoria . die jagplaas is so 400 ha en volop wild .pryse raak hier aan die boonste liga maar fasiliteite is netjies ,met n plaashuis wat so 15 mense kan vat vir n lekker kuier .jaco van die forum het gevra dat ek vir hom plek moet reel vir n handwapen jag
DIS GEBOOK
vandag gou vinnig die 44 ruger krokodilspruit toe geneem en n 28mm groepring geskiet , ek was in ekstase ,my beste ooit en om nie van die vorige groepering van 220mm te praat nie .
mesgroete
Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
www.stephensonsknives.com
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Rolie Byeenkoms
Kan jy asb vir my pryslys stuur na fh.badenhorst by gmail.com?
Groete
Groete
ek soek nog wapens...
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
Re: Rolie Byeenkoms
naand manne
eerstens ek is uit die harthospitaal so niemand erf sover iets nie
tweedens waar kan ons goeie leer handskoene kry vir die handwapenjag
derdens kan ons so saterdag bymekaarkom

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Rolie Byeenkoms
Welkom terug Oom Stephen
Bly dit gaan weer beter
Bly dit gaan weer beter
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
Re: Rolie Byeenkoms
dankie marc
sommer net stephen is reg ,ooms loop met kieries