Ackley Bende

Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Ackley Bende

Post by Wouter Roets »

Hallo Manne

Aangesien daar nou n bende vir elke kaliber so te se al geskep was, sal dit ook interssand wees wie besit Ackley weergawes van n kaliber. Dit is in my oe heeltemal verkeerd om jou Akley weergawe van n kaliber by te sit by die voogkaliber aangesien daar in die meeste gevalle n wereld se verskil is tussen die twee! ;) Die Ackley manne is in elkgeval die werklike balistiese koneseur van die skietwereld! ;D

Ek sal maar so voorbarig wees om my naam eerste op die lysie te plaas al verdien ek dit nie.

1) Wouter 223 Remington Ackley Improved
2) Wouter 22-250 Remington Ackley Improved
3) Wouter 243 Winchester Ackley Improved
4) Wouter 25-06 Remington Ackley Improved
5) Wouter 7x57 Ackley Improved
6) Wouter 30-06 Springfield Ackley Improved
7) Wouter 375 H&H Magnum Ackley Improved

Die lys sou van my kant af langer gewees het as ek my ander kalibers ook kon Ackley!

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Ackley Bende

Post by DWB »

Wout, daar kort nou net 'n 9,3x62 AI ook  ;D ;D ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1596
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: Ackley Bende

Post by Danie01 »

8) 243 ackley
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13645
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Ackley Bende

Post by Geno »

1) Wouter 223 Remington Ackley Improved
2) Wouter 22-250 Remington Ackley Improved
3) Wouter 243 Winchester Ackley Improved
4) Wouter 25-06 Remington Ackley Improved
5) Wouter 7x57 Ackley Improved
6) Wouter 30-06 Springfield Ackley Improved
7) Wouter 375 H&H Magnum Ackley Improved
8.) Danie01 243AI
9) Jason 223AI
10) Jason 243AI
11) Rooikat 22-250AI
12) Rooikat 6mm RemAI
13) Jan Tanne 6mmRemAI
14) Boertjie 243AI
15) Tafjak 243 AI
16) FM 243AI
17) Tomcat 243AI
Last edited by Geno on Thu Oct 04, 2012 12:17 pm, edited 1 time in total.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Ackley Bende

Post by Marc »

Haai haai julle kroek, een op 'n slag  ;D ;D ;D ;D ;D ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
FrancoisN
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 275
Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am

Re: Ackley Bende

Post by FrancoisN »

1) Wouter 223 Remington Ackley Improved
2) Wouter 22-250 Remington Ackley Improved
3) Wouter 243 Winchester Ackley Improved
4) Wouter 25-06 Remington Ackley Improved
5) Wouter 7x57 Ackley Improved
6) Wouter 30-06 Springfield Ackley Improved
7) Wouter 375 H&H Magnum Ackley Improved
8.) Danie01 243AI
9) Jason 223AI
10) Jason 243AI
11) Rooikat 22-250AI
12) Rooikat 6mm RemAI
13) Jan Tanne 6mmRemAI
14) Boertjie 243AI
15) Tafjak 243 AI
16) FM 243AI
17) Tomcat 243AI
18) Katvis 243AI
“The only time to eat diet food is while you're waiting for the steak to cook.”
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Ackley Bende

Post by Boertjie »

Geno

Jy ken ons nou te goed.Sal moet plan maak met jou ;)
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Ackley Bende

Post by Reggie Gerber »

Trotse 243AI eienaar
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13645
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Ackley Bende

Post by Geno »

Boertjie wrote: Geno

Jy ken ons nou te goed.Sal moet plan maak met jou ;)
Boera, ja.
Kyk, ekself sal like van 'n AI kaliber, maar die .204 is klaar perfek (Hoe dan anders, dis Ruger s'n!)..
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Ackley Bende

Post by Boertjie »

Geno

Dit is jammer jy het nie n skoot met my AI gehad nie.Jy sou dadelik die 204 in getrade het.......

Boera
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Ackley Bende

Post by Boertjie »

O ja, ek dink Tafjak het ons verraai, ek dink amper hy skiet iets anders nou.
Weet nie vir hoelank nie dan is hy weer op die 243AI

Boera
User avatar
WillemS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm

Re: Ackley Bende

Post by WillemS »

Sit my ook op vir die volgende!

22-250AI
243AI
7x57AI

Willem
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Ackley Bende

Post by James Wilson »

James 6mm 250 Ai
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Ackley Bende

Post by Marc »

Een van die mooi dae is my 243 ook 'n Ai. Klaar 'n reamer bespreek, my roer is derde in die ry as alles goedgaan  8)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Ackley Bende

Post by JACQUES BOTHA »

AI AI AI
dIE UGLY MANNE IS MANNE WAT HOU VAN SUKKEL
EN HOU VAN DOPPIES FIREFORM
EN  EN  EN SOMS HOU VBAN LEKKER SKIET OOK
STERKTE EK SIEN DIE GROEP SUKKLE MET GETALLE,
KAN EK MA MY NAAM OPKRY OMDAT EK EEN GEBOU HET --WAT WERK...EN LAAT WERK
GENIET DIE UGLYS MANNE HULLE LOOP MOOI
JACQUES
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Arno Pienaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 280
Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm

Re: Ackley Bende

Post by Arno Pienaar »

As ek dit reg het skiet oom Taf nou met n 6mm Dasher
Arno Pienaar
Edenburg
Suid-Vrystaat
muishond
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 290
Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm

Re: Ackley Bende

Post by muishond »

Sit my ook op die lys-  .243Ackley

Dankie
Muishond
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Ackley Bende

Post by douw »

kan iemand asb verduidelik wat is Ackley improved?

ek dink ek het dit al 'n jaar terug ook gevra maar nou nie seker nie.

dankie

groetnis
douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Ackley Bende

Post by Wouter Roets »

Hallo Douw

PO Ackley was n baie bekende geweersmid in die 1940's in Amerika. Sy idee met die Ackley ontwerp was om die maksimum uit n spesifieke kaliber te kry. Sy eerste poging was met die 300H&H. Die lyf van die dop het baie taper en n baie vlak skouer. Hy het die taper amper in geheel weggeneem en die skouer verander na 40 grade. Hy het gevind dat n 40 grade skouer hom baie voordele gee. Dit was basies hier waar braasvloei gestop het. Met die 300H&H het kopspasie plaasgevind op die beld en met Ackley se weergawe kon kopspasie gemaklik op die skouer plaasvind.

Van hier af het PO Ackley beltlose kalibers aangepak. Dit was bietjie meer ingewikkeld aangesien kopspasie so bietjie meer gekompliseerd was. Kopspasie vind op die "datum line" plaas aan die begin van die skouer met beltlose kalibers. Hy het nog steeds hierdie lyn gebruik maar die grade verander na 40 grade. Die meeste kalibers se grade is tussen 17 en 20 grade in die departement. Hy het natuurlik ook so veel as monntlik taper uitgehaal op die oorspronklike ontwerpe. Jy kon die oorspronklike kaliber nou skiet in die Ackley kamer en dan daai gevuurvormde dop oorlaai na hoer spoed agv die groter dopkapasiteit.

Die meeste Ackley weergawes gee so tussen 125ft/sek na so veel as 300ft/sek meer as die voogkaliber. Om dit in perspektief te sien is dit bv die verskil tussen die 308 en 30-06 tot soveel as die verskil tussen die 30-06 en die 300 Win Mag. Werklik indrukwekkend as jy daaraan dink.

PO Ackley was n geniale balitikus wat werelde voor sy tyd was. Baie van vandag se "Wunderkinders" kalibers waar die ontwerpers maak asof hulle nou net die wiel ontdek het is al in die 40's deur Ackley ontwerp.

Goetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Ackley Bende

Post by douw »

hi wouter

baie dankie, dis sommer 'n mondvol!! :laugh:

kan jy asb vir my verduidelik indien ek byvoorbeeld 'n howa in 22-250 aanskaf en hom wil AI:  1. hoe gaan mens te werk?
2. wat se aanpassings maak mens in  terme van doppe ens
3. gaan so verandering gepaard met nuwe liksens?

dankie vir jou tyd.

groetnis
douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
Jaco Bezuidenhout
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 293
Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm

Re: Ackley Bende

Post by Jaco Bezuidenhout »

Wouter

Stem 100% saam.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Ackley Bende

Post by Wouter Roets »

Douw

Jy het n PM.

Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: Ackley Bende

Post by Dawie D »

Ai, nou maak dinge nie vir my sin nie ???

Ek het dan nog altyd gedink "Ackley Improve" is net vir manne wat nie kan skiet nie nou probeer hulle maar iets anders om oor te praat :angel: ;D ;D
As ek jou sien gaan jy val
Chrisjan

Re: Ackley Bende

Post by Chrisjan »

Ek het tot nou 243 AI geskiet. Maar skyf nou 6mm dasher toe, hy het ook 40 grade skouers...

Word ek nou uit die bende geskop of bly ons maatjies?
User avatar
prohunt
Hero Member
Hero Member
Posts: 837
Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm

Re: Ackley Bende

Post by prohunt »

Hi Chrisjan,
Ek het darem nog my ,243AI maar wat die Dasher aanbetref kan hy seker darem deurgaan as die AI van die 6mmBR??? Miskien moet Wouter help en bevestig. Ten minste weet ek dat Taffie, Chrisjan en Prohunt dan ten minste nog maatjies met die 6mm Dashers sal wees  ;D. Die volgende stap sal dan maar wees om ook 'n 6mm Dasher bende te stig, alhoewel hy sekerlik maar baie klein sal wees  :P
Groete
Johan
Where He leads me I shall follow!
Post Reply