Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Eerstens ek het n RSA plank geskenk gekry by n pel van my!!!
Nou omdat ek reeds n 308 RSA het wil wk die loop laat ream na 300wsm toe.
Ek het nou al n paar menings gekry maar nog niks wat vir my rerig sin maak nie,hoe maak ek met die liksens??
Die geweer is by vredendal se poelistasie in veilige bewaaring. Meeste mense se ek moet aansoek doen vir 308 en as die geweer op my naam is aansoek doen vir kaliber verandering. Maar ek het reeds n 308 op my naam. Moet ek nou maar aansoek doen vir 308 en dan net bo aan my aansoek noem dat ek n kaliber varandering gan doen sodra ek die liksens het en dan verder vir n 300wsm motiveer??
My kop draai maar so bietjie!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
As jy so graag die 300 wil he, handig die nuwe 308 se loop in en hou die ou slot en kolf. Nou doe njy aansoek vir die 300 se loop terwyl die baie belanrike rsa aksie in werklike veilige bewaring is nl by jou.
Sodra jy die loop gekry het gee die aksie vir die smit en siedaar
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Sien ek het nie daai budget nie. Loop moet maar standaard 1in12 bly....
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet