Rolie Byeenkoms
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
Rolie Byeenkoms
Wat is die moontikheid dat ons as Jaracal Forum lede wat in jaghandwapen belangstel bymekaar kan kom dat ons dalk kan kommunikeer oor die wapens wat ons gebruik vir Handwapenjag, jagplase, akkuraat skiet ens ens ens ens
Ek is in Pretoria woonagtig.
stephen@stephensonsknives.com
Ek is in Pretoria woonagtig.
stephen@stephensonsknives.com
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
www.stephensonsknives.com
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Rolie Byeenkoms
Ek het n 44 mag gekoop om vark mee te skiet wou dan sommer die geweer vir die man gegee het. Nou ja ek sit nog steeds met die 44 en geen vark nie maar het n colt 45 series 70 maar vir die man gegee omdat hy my gevra. Dit was race gun gewees met al die bells and whistles die pistool was so te se nuut maar nou sit ek nog steets met 44 mag en skiet hommglad nie baie goeie buckup vir indie veld sal ek se. Wat dink julle backup in die veld
Beretta
Beretta
-
DieKraai
- Full Member

- Posts: 120
- Joined: Sun Jan 29, 2012 3:45 pm
Re: Rolie Byeenkoms
Ek het onlangs vir my 'n 44 Mag rollie gekoop om mee te jag en is nuut in die rollie skiet ding. Moet nog bok gaan plattrek met hom...maar moet nog baaaaie oefen.
So byeenkoms sal lekker wees......maar ongelukkig sit ek in kaap.
Mooi bly

So byeenkoms sal lekker wees......maar ongelukkig sit ek in kaap.
Mooi bly
22-250 Rem Howa
260 Rem Broughton
S&W Mod 29 44 Mag
CZ550 375 H&H (in die pyplyn)
260 Rem Broughton
S&W Mod 29 44 Mag
CZ550 375 H&H (in die pyplyn)
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Rolie Byeenkoms
Oom Beretta, ek sal myself baie mooi met hom kan verdedig in die mielies as die varke kwaai is 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Rolie Byeenkoms
DWB as hulle nie kwaai was nie gaan hulle wees as jy met daai ding in die mielies ingaan,"Kry jy die goete in outomaties ookDWB wrote: Oom Beretta, ek sal myself baie mooi met hom kan verdedig in die mielies as die varke kwaai is![]()
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
Re: Rolie Byeenkoms
waar is die manne ven gp province
waar in die kaap bly jy
waar in die kaap bly jy
Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
www.stephensonsknives.com
-
mamba
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Thu Mar 01, 2012 12:57 pm
Re: Rolie Byeenkoms
klink goed, ek is in 
Cecado 50; .22 Mossberg; 9mm CZ100; .44 Mag Ruger Super Blackhawk; .308 Win; En my Mathews bo
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Rolie Byeenkoms
Ek is in. My 44 Magnum se lisensie is gister goed gekeur, so sal hom so teen einde volgende week he.
Dit klink of dit baie lekker kan raak, miskien moet ons mekaar erens by 'n skietbaan kry en dan van daar af werk, tips gee (die manne wat kan) ens.
Dit klink of dit baie lekker kan raak, miskien moet ons mekaar erens by 'n skietbaan kry en dan van daar af werk, tips gee (die manne wat kan) ens.
ek soek nog wapens...
-
mamba
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Thu Mar 01, 2012 12:57 pm
Re: Rolie Byeenkoms
Dit kilink of dit gaan lekker raak

Cecado 50; .22 Mossberg; 9mm CZ100; .44 Mag Ruger Super Blackhawk; .308 Win; En my Mathews bo
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
Re: Rolie Byeenkoms
dit lyk of die belangstelling goed aankom
wat van nskietdag by krokodilspruit noord van pretoria dan kan ons kyk na n datum
die eienaar het braai geriewe ook daar
oja ek het ook vir my n 357 ruger gekoop,sal foto opsit
wat van nskietdag by krokodilspruit noord van pretoria dan kan ons kyk na n datum
die eienaar het braai geriewe ook daar
oja ek het ook vir my n 357 ruger gekoop,sal foto opsit
Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
www.stephensonsknives.com
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Rolie Byeenkoms
Tot en met wat kan jy jag met bv 'n 357 rollie? Ek het ook een 'n Taurus.
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Rolie Byeenkoms
Ek reken as jy lekker swaar koeels skiet, jy tot 'n koedoe sal kan skiet. Enigiets groter sal ek met 'n groter kaliber aandurf. Wat se die geleerde manne daar buite?
ek soek nog wapens...
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
Re: Rolie Byeenkoms
ek het ook n taurus 357 mag wat akkuraat is die enigste drawback is dat die gasse tussen die loop en cylinder uit blaas en sonder n handskoen kan die magnum n paar handvelle beskadig
n vriend van my het 2 skote 2 blouwildebeeste verloor want die onkorekte slim handelaar het aan hom axt s verkoop wat eintlik vir self verdediging gemaak is en oom blouwildebees is weg
ph hansie minnaar vertel my dat hy met frontiers se 285gr 44 mag skiet en die koeel gaan dwarsdeur oom blouwildebees
moet gou gaan eet,praat later
n vriend van my het 2 skote 2 blouwildebeeste verloor want die onkorekte slim handelaar het aan hom axt s verkoop wat eintlik vir self verdediging gemaak is en oom blouwildebees is weg
ph hansie minnaar vertel my dat hy met frontiers se 285gr 44 mag skiet en die koeel gaan dwarsdeur oom blouwildebees
moet gou gaan eet,praat later
Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
www.stephensonsknives.com
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
Re: Rolie Byeenkoms
hier is n foto van die nuweling 357mag ruger
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
www.stephensonsknives.com
-
mamba
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Thu Mar 01, 2012 12:57 pm
Re: Rolie Byeenkoms
Jy gaan daai 44 baie geniet 
Cecado 50; .22 Mossberg; 9mm CZ100; .44 Mag Ruger Super Blackhawk; .308 Win; En my Mathews bo
-
mamba
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Thu Mar 01, 2012 12:57 pm
Re: Rolie Byeenkoms
Het ons al 'n moontlike datum ?
Dink ons moet een vas maak sodat die Rolie groep kan begin, ek glo dit gaan ook nie die laaste byeenkoms wees nie. Ek het 'n vriend wat ook sal kom met sy rolie's "hy weet dit net nog nie"

Cheers
Dink ons moet een vas maak sodat die Rolie groep kan begin, ek glo dit gaan ook nie die laaste byeenkoms wees nie. Ek het 'n vriend wat ook sal kom met sy rolie's "hy weet dit net nog nie"
Cheers
Cecado 50; .22 Mossberg; 9mm CZ100; .44 Mag Ruger Super Blackhawk; .308 Win; En my Mathews bo
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Rolie Byeenkoms
Geluk Piet!
janee, ek soek ook 'n datum dat ons kan vasmaak. Gaan lekker wees as die rollies so saam blaf op die skietbaan!
janee, ek soek ook 'n datum dat ons kan vasmaak. Gaan lekker wees as die rollies so saam blaf op die skietbaan!
ek soek nog wapens...
- 1250bandit
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Mon Oct 01, 2012 2:24 pm
Re: Rolie Byeenkoms
Dit sal nou lekker wees om bymekaar te kom.
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Rolie Byeenkoms
okay manne.
3 of 4 November en dan die naweke van 24 Nov onwards pas my...ander naweke als besig...
3 of 4 November en dan die naweke van 24 Nov onwards pas my...ander naweke als besig...
ek soek nog wapens...
-
mamba
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Thu Mar 01, 2012 12:57 pm
Re: Rolie Byeenkoms
enige naweek behalwe 10 Nov, skiet SABA dan 
Cecado 50; .22 Mossberg; 9mm CZ100; .44 Mag Ruger Super Blackhawk; .308 Win; En my Mathews bo
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Rolie Byeenkoms
Wou graag SABA skiet, maar is in Ponta de Oura daai naweek...mamba wrote: enige naweek behalwe 10 Nov, skiet SABA dan![]()
ek soek nog wapens...
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
Re: Rolie Byeenkoms
dag manne amper se ek bende want lyk my almal stig /////// bendes af
wat van die saterdag 08h00 die 6de oktober by krokodilspruit
stuur sommer epos as julle dit kan maak dan braai ons sommer n stukkie wors en vleis ook
pieta mooi gun daai
groete
wat van die saterdag 08h00 die 6de oktober by krokodilspruit
stuur sommer epos as julle dit kan maak dan braai ons sommer n stukkie wors en vleis ook
pieta mooi gun daai
groete
Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
www.stephensonsknives.com
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Rolie Byeenkoms
Hi bendemaat!
Sal dit nie kan maak nie, einde November eers oop... die tyd van die jaar is dol.
As daar 1 daai tyd is, sal ek met graagte bywoon!
Sal dit nie kan maak nie, einde November eers oop... die tyd van die jaar is dol.
As daar 1 daai tyd is, sal ek met graagte bywoon!
ek soek nog wapens...
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1097
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Rolie Byeenkoms
Hi Manne
Ek is nog nuut op die forum. Ek jag graag met my .44 rem mag Ruger Super Redhawk, 9.5 duim loop met Leopold bo op. 300gr teen so 1200f/s stamp blouwildebees baie lekker met geen vleis skade. 50meter 5 skoot 2duim groep, maar wil nie met ligte punte groep nie.

Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.