"Span" van 9mm Short

Post Reply
engels
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Mon May 31, 2010 6:14 pm

"Span" van 9mm Short

Post by engels »

My vrou het "n 9mm short CZ Browning Model 83. Die probleem is sy kan hom glad nie self oorhaal (span)nie. Is daar enige raad om die "span" van die wapen ligter te maak sodat sy dit delf kan doen? Is daar dalk 'n wapensmid in Centurion area wat my kan help met dit? Baie dankie
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: "Span" van 9mm Short

Post by Gerhard »

Dit gebeur baie dat n vrou sukkel om die pistool te span.

Trek die haan eers terug en span dan die pistool.

Die glystuk is dan nie so moeilik om te trek nie.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: "Span" van 9mm Short

Post by G-force »

Engels daai wapen het n redelke klein "vat" area,dit maak dit soms moeilik met swak tegniek.Probeer haar die overhand tegniek leer.Sy moet die wapen in haar regte hand hou en naby haar bors bring,dan grip sy die slide van bo af met haar linker hand maar aan die agter kant net bokant die hammertjie.Sy sal dan stoot met haar regte hand en trek met die linker een.As jy nie verstaan sal ek n video gou maak en pos.
Groete
Last edited by G-force on Mon Oct 01, 2012 7:39 pm, edited 1 time in total.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: "Span" van 9mm Short

Post by Beretta »

G force
Post sommer dat almal kan sien asb leersaam.
Beretta
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: "Span" van 9mm Short

Post by G-force »

Ok my kind het gou my uitgehelp en ons gou sommer met die iPhone n video gemaak.Dis in engels,jammer.
http://m.youtube.com/watch?v=bZ1kVP8A-1A
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: "Span" van 9mm Short

Post by Beretta »

G force
Baie goed jy het n yster van n dogter daar ek laaik dit as die meisies beter kan doen as die seuns my dogter is ook skiet mal.
Beretta
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: "Span" van 9mm Short

Post by G-force »

Beretta wrote: G force
Baie goed jy het n yster van n dogter daar ek laaik dit as die meisies beter kan doen as die seuns my dogter is ook skiet mal.
Beretta
Dankie Oom Beretta.Niks maak my so bly as om te sien as my twee kiders skiet nie.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Danie Lombard .243

Re: "Span" van 9mm Short

Post by Danie Lombard .243 »

Die volgende tegniek het ek vir verskeie dames aangeleer wat by my vuurwapen vaardigheid kursus gedoen het.

Hou albei arms reguit en styf na voor. Hou pistool in een hand en die slide in die ander hand. Hou die pistool effe dwars en met 'n helling na eenkant toe gedraai sodat die regterhand en linker hand nie op mekaar is nie maar langs mekaar terwyl hul die pistool vas hou. Die psitool word skuins gehou soos die gommies dit skiet in die flieks.
Steeds met albei arms styf en reguit gehou, stoot met die arm wat die pistool in hand vashou na vore terwyl die arm wat die slide in hand vashou na agter trek. Die belanrike deel van die tegniek is dat die arms moet styf bly. Die skouers werk ook saam en gaan saam na vore en na agter. Op die manier word die krag tussen die slide en die frame verdeel. Alle dames wat by my was wat die 'n pistool nie kon oorhaal nie kon dit met gemak doen na ek hulle die tegniek aangeleer het.
Louw123
Full Member
Full Member
Posts: 119
Joined: Fri May 13, 2011 9:39 pm

Re: "Span" van 9mm Short

Post by Louw123 »

Hallo manne.

As jou vrou sukkel om n pistool oor te haal,sit haar onder pressure.

Gee haar die pistool in die hand,gevolg met n m@#rse klap en kyk wat gebeur.
NB...Maak net seker daar is nie patrone in nie!!!!!

Groete.
Louw.
User avatar
jacojrdn
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 313
Joined: Sun Nov 27, 2011 1:31 pm

Re: "Span" van 9mm Short

Post by jacojrdn »

Louw123 wrote: Hallo manne.

As jou vrou sukkel om n pistool oor te haal,sit haar onder pressure.

Gee haar die pistool in die hand,gevolg met n m@#rse klap en kyk wat gebeur.
NB...Maak net seker daar is nie patrone in nie!!!!!

Groete.
Louw.
Louw

Ek kan nie my vrou klap nie, sy is 60 KG en ek maar net 130KG. Sy sal my dood do^^er  :P :P
S410 Air arms,.22 Anchutz,.22 Remington,.243 Win Musgrave,.303 Brit,Blaser R8 .223 Rem,R8 .300 Win Mag, 
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.
Post Reply