Hoe vang hulle??
- Tomcat
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am
Re: Hoe vang hulle??
Dawie
Lam is 6 weke oud. Lyk ma net soos n mes wat gesny het. Defnitief gevang
Tomma
Lam is 6 weke oud. Lyk ma net soos n mes wat gesny het. Defnitief gevang
Tomma
-
tafjak
Re: Hoe vang hulle??
Dawie
As die lam jonger as 4 weke was het ek geraai dat dit 'n kat moet wees. Ouer egter wil ek 'n kans waag en s? dat 'n Bruin Hyena moet wees. As jy naby 'n reservaat is, is dat dan amper verseker die gemors. Het al gesien hoe darie rubbish tussen 10 en 15 jongbokke so vang oor 'n tydperk natuurlik.
Voorspoed
Taffie

- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Hoe vang hulle??
Thanks Taffie
Ek't by my broer en nog 'n ou gehoor otter doen dit ook?
Freek ek het nog nie foto's oppie forum geplaas nie, dit lyk na 'n moeilike storie. Die jakkie was 8kg oor 2jr reun, het op hom afgery oppad na ander roepplek 175m nekskoot in sterk dwarswind. Aand voor dit 4 ingeroep (volmaan?) Februarie is 'n maklikke tyd hier by ons, probeer elke moontlikke aand ry.
Cheers Dawie

- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Hoe vang hulle??
Tomcat
Ek het dit redelik baie gekry, rooikat vreet baie die kop af. Selfs baie naby lam geskiet wat kop weg was.
Groete
Heinrich
Ek het dit redelik baie gekry, rooikat vreet baie die kop af. Selfs baie naby lam geskiet wat kop weg was.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Tomcat
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am
Re: Hoe vang hulle??
Hein
dankie
Tomma
dankie
Tomma
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Hoe vang hulle??
Tomcat
My ondervinding s? dis 'n bruin haena. Katte freet nie groot/dik bene nie en ek weet hulle is lief om vo?ljtjies of duiwe se koppe af te vreet, maar dit maak nie vir my sin dat hy die lam se kop af vreet (daar is maar min vleis aan/gesukkel om dit af te kry) nie. Hy behoort vir die dik vleise of vet te gegaan het.
Die bruin haena is baie lief vir die breins en het mos nou nie 'n probleem om die ou koppie af tebyt/pap te byt en op te vreet nie. Die kop afbyt en opvreet is tipies van 'n bruin haena.
Ag nee tj?rels, wat wil 'n tweebeen jakkals dan nou net met die kop maak, h????
Caller

Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
- Tomcat
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am
Re: Hoe vang hulle??
Caller
Dankie sal ma die ou gaan soek en kyk wat dop uit. Is jy van Bloemfontein se wereld?
Tomma
Dankie sal ma die ou gaan soek en kyk wat dop uit. Is jy van Bloemfontein se wereld?
Tomma
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Hoe vang hulle??
Hierdie is 'n foto wat ek ontvang het. Lam 1 jaar oud aan nek begin vreet, kon nie werklik vangplek kry nie. Derms by nek/bors uitgetrek.

Laat weet wat julle dink
Groete
Hein
NS lyk vir my baie na 'n hond.

Laat weet wat julle dink
Groete
Hein
NS lyk vir my baie na 'n hond.
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Hoe vang hulle??
Hein
Email my, man, danprobeer ek help.
Caller
Email my, man, danprobeer ek help.
Caller
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
-
222
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm
Re: Hoe vang hulle??
Hier in ons gebied kry jy soms skape wat deur honde gevang is. Mens kry aan die skaap geen "vangplek" nie. Die skaap word oral aan die lyf gebyt veral aan die agterbene, nek, ore en gesig. Die hele plek sal ook vol wolle l? (pluk die wol uit soos die hond(e) die skaap jaag en byt).
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Hoe vang hulle??
Wou kyk of ek die fotos kan baasraak.[img]http://
[/img] Hoop ek kry dit reg.
Hoop dit kom uit.Hierdie is n lam van so 25 kg. Dit is een van so vier wat oor n tyd gevang is.(1 week) Almal is gesleep en het byt merk op kakebeen ook. Almal is so gesleep. Wil weet is dit normaal dat jakkals so sleep. Is dit net een jak of meer wat soveel eet? Jakkalse antwoord glad nie . Het spore gekry van jakkals maar kon nie blyplek vasstel nie.
groete.
Freddie
Wil

[/img] Hoop ek kry dit reg.Hoop dit kom uit.Hierdie is n lam van so 25 kg. Dit is een van so vier wat oor n tyd gevang is.(1 week) Almal is gesleep en het byt merk op kakebeen ook. Almal is so gesleep. Wil weet is dit normaal dat jakkals so sleep. Is dit net een jak of meer wat soveel eet? Jakkalse antwoord glad nie . Het spore gekry van jakkals maar kon nie blyplek vasstel nie.
groete.
Freddie
Wil
Last edited by Freddie101 on Sun Mar 08, 2009 3:34 pm, edited 1 time in total.
yol bolsun
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Hoe vang hulle??
LYk my net een foto het uitgekom. Ek probeer weer.
http://
[/img]
Dit is dieselfde lam.Wys hoe ishy geeet.
freddie
http://
[/img]Dit is dieselfde lam.Wys hoe ishy geeet.
freddie
Last edited by Freddie101 on Sun Mar 08, 2009 3:46 pm, edited 1 time in total.
yol bolsun
-
henco
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Sun Mar 08, 2009 7:52 pm
Re: Hoe vang hulle??
hello freddie
Ek het al so geval gehad dis verseker jong jakkalse wat saam met die groot jakkalse jag! Wat die sleepery betref dit is normaal want die jakkalse fight oor 'n stukkie skaap tjoppie!
Ek het met my geval net by die karkas gaan sit sonder om te roep. Ek se die jakkalse kom terug na die karkas toe voordat hy sy verdere draaie loop daardie aand!
Hoop jy kom reg
Groete Henco
Ek het al so geval gehad dis verseker jong jakkalse wat saam met die groot jakkalse jag! Wat die sleepery betref dit is normaal want die jakkalse fight oor 'n stukkie skaap tjoppie!
Ek het met my geval net by die karkas gaan sit sonder om te roep. Ek se die jakkalse kom terug na die karkas toe voordat hy sy verdere draaie loop daardie aand!
Hoop jy kom reg
Groete Henco
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Hoe vang hulle??
Dankie Henco
Die jakkies was n rukkie weg en het eergistraand weer 1 gevang.Die maan is nou so helder sal maar tot volg week wag om te probeer skiet. Sien Taffie se elders hy skiet met volmaan die skelmes. Hoop hy sal sy geheime met ons deel. Is daar nog van die ander manne wat ook ondervinding het van die slepery.
Groete Freddie

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Hoe vang hulle??
FRED:
As die omgewing dit toelaat moet nie die dagroep ding vergeet nie.... dalk kry jy hom met die verrassings element aan jou kant
As die omgewing dit toelaat moet nie die dagroep ding vergeet nie.... dalk kry jy hom met die verrassings element aan jou kant
Shoot straight and tell the truth!
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Hoe vang hulle??
Jacques
Ja ek dink daaraan om dit te probeer. Die probleem is dat ek nie die blyplek kan vasstel nie. Probeer spore soek elke keer na reen maar kry net naby vangplek dan verdwyn dit in grasveld. Soek ook in veldpaadjies in berge naby maar tot dusver sonder sukses. Ek brand veld en dit lyk my hulle loop in baie gevalle sommer in die kort grasveld. Sal maar aanhou probeer.

Hierdi lam is eergistraand (Do) by my gevang. Daar is jakkalspore in die omgewing gekry . Het eers gedink dit is dalk n kat. Daar is ook tandmerke op kakebeen. Gistraand is weer een op selfde plek gevang. Hierdie keer is egter tipies jakkals die pens en binnegoed uitgehaal.
Die vraag wat by my opkom. Hoekom is die lam op hierdie manier geeet. Was dit miskien onervare jonges? Verneem graag of julle ondervinding het hiervan.
Freddie
yol bolsun