Lisensies

Post Reply
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

Dawid

Dit is n groot plesier.Mos jy maar meer n gedeelte bysit agv sy ouderdom of het ek iets erens gemis(kan amper nie dink nie).Die belangrikste is sekerlik dat die mannetjie nou sy ysters het en hy het die 9 jaar gewag vir dit nie.

Groete
Kobus
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

Dagse

Voor ek vergeet.Ek het eengister vir my n Howa  .375 Ruger aangeskaf,dit is die stainless weergawe met swart kolf en 24 duim loop.Die aansoek en tydelike magtiging is gister middag ingegee.Hopelik kry ek hom voor die manne begin vakansie dink.

Groete
Kobus
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
james 303
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am

Re: Lisensies

Post by james 303 »

My lisensie is goedgekeur tydperk 2 weke van die inhandiging van die aansoek forms...dit is nou diens hulle reken 2 weke vir die wag van die kaart
User avatar
ghoon
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 72
Joined: Fri May 20, 2011 10:09 am

Re: Lisensies

Post by ghoon »

Twee weke later en "dfo" bring gistermiddag my kaart sommer winkel toe,kan nie wag om vlgde week na Classic arms te ry nie
passion for   muzzleloaders:electra,accura,pedersoli single and double
bowhunting:hoyt turbohawk

GERRIT LESSING
User avatar
ghoon
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 72
Joined: Fri May 20, 2011 10:09 am

Re: Lisensies

Post by ghoon »

Myne is weg met 12pak c/light en paar pakkies wild wors,moet maar werk aan lisensie verhoudings ,more kry ons mekaar weer nodig.
passion for   muzzleloaders:electra,accura,pedersoli single and double
bowhunting:hoyt turbohawk

GERRIT LESSING
User avatar
Herman Huyser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 268
Joined: Tue Sep 25, 2012 6:19 pm

Re: Lisensies

Post by Herman Huyser »

243 lisensie aansoek ingedien 30 Aug 2012, gister goedgekeur, presies 6 weke geneem vir goedkeuring, nou net wag vir kaart druk, provinsie afhaal, stasie dfo afhaal, dan staan hy in my kluis. ;D
Work To Hunt, Hunt To Live
User avatar
Jacko
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 348
Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm

Re: Lisensies

Post by Jacko »

Ek het my 30-0kwes se lisensie-aansoek op 4 September by Milnerton SAPD ingehandig.

Vandag dog ek dat ek bietjie navraag gaan doen. Hulle doen my toe 'n MOERSE guns (gemeet aan die algemene houding) om dit op te volg.

"Ja, dis ontvang by Kaapse $#@&$#@ (wat ook al die naam van die sentrale punt waar aansoek in die Kaap heen gaan) en word oor 'n week opgestuur Pretoria toe."

Goeie FORK. So dit le al 5 weke in die Kaap. Dit nadat julle my gese het dit word die 15de van ELKE MAAND opgestuur Pta toe.

Dankie SAPD, julle is NIE uiters kaka nie. Ek slaap sommer weer rustig met julle kaliber mense agter die stuur van sake.

Sleg moere.  >:(
Last edited by Jacko on Fri Oct 12, 2012 6:05 pm, edited 1 time in total.
9mm P Glock 19 (Die Donkerbek)
.177 Diana Panther (Die Wintie)
243 Win Howa (Kleinjan)
270 Win BSA (Death Ray)
270 Win (Assegaai)
30-06 Howa (Pakslae)

"We're paratroopers, Lieutenant. We're supposed to be surrounded."
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Lisensies

Post by Swede »

My aansoek vir .243 ingehandig 10 Augustus 2012, bel vandag, goedgekeur 9 Oktober 2012  ;D ;D ;D, nou die wag vir die druk van die kaart  ???
And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
hencohugo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm

Re: Lisensies

Post by hencohugo »

Ek het nou net gebel om uit te vind wat my wapenansoek status is (012 353 6111) en met Louise Botha gepraat.  Hulle het nog nie my aansoek ontvang nie, maar wat 'n plesier om met 'n afrikaans spreukende persoon te praat wat so vriendlik en behulpsaam is.  Ek sal volgende keur weer vir haar vra. :police:
30-06 Musgrave De Lux
6.5x55 Howa
222 BRNO FOX
357 Rossi Lever Action
.22 BRNO MOD 2
.22 Norinco Lever Action
.22/410 Stevens
Mossberg 12br Tactical
Beretta A300
SKB 12BR
Beretta Siver Pigeon 12BR
Beretta .22
Star M30 9mm
Glock 19 Gen4
User avatar
Vantheman
Full Member
Full Member
Posts: 222
Joined: Wed Aug 24, 2011 8:06 am

Re: Lisensies

Post by Vantheman »

Manne ek skakel vandag weer vir CFR om te hoor of my aansoeke vir my haelgeweer en pistool al bietjie gevorder het.

Toe word ek meegedeel dat ek slegs een aansoek in het en dit is vir 'n9mmparrabellum haelgeweer. Ek dink dit sal nogal 'n goeie selfverdegings wapen wees, wonder hoeveel 9mm koeels gooi hy op 'n slag uit elke loop...

Weet nie presies hoe jy die kaliber gaan beskryf nie.
SmitH
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 453
Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am

Re: Lisensies

Post by SmitH »

My swaer het 5 dae gewag vir lisensie en my skoonseun het 2 weke gewag
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Lisensies

Post by Marc »

Piet-Skiet wrote: My healpomp en 44 magnum le by die provinsie. Laas week ingedien.
Pieta jy laat loop nou lekker, het jy vir jou 'n kluis laat bou  ;D ;D ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
bex
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Tue Jun 26, 2012 12:27 pm

Re: Lisensies

Post by bex »

HEt vanoggend die CFR gebel en hulle se toe my .308 se lisenise is goedgekeur. Ek het die aansoek ingehandig in Junie , maar toe haak hy vas by my DFO tot in Aug voor hy wegkom.

Die DFO se die probleem is vir hom om vervoer te kry Kimberley toe, dit gebeur net so elke 2 maande. Probleem is hy gaan more en my kaartjie is nog nie gedruk , so nou seker weer 2 maande voor die kaartjie by my uitkom.
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: Lisensies

Post by Herman Venter »

Bex,
Waar bly jy?
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
User avatar
Jacques van Eeden
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 286
Joined: Wed Jun 08, 2011 10:47 am

Re: Lisensies

Post by Jacques van Eeden »

M?re

Wel, dink nie dit het te sleg begin nie. 45 min gevat om vinger afdrukke te vat en als in te gee. Vriendelike diens en hulle s? dit gaan volgende week Polokwane toe...

Dink ek kan so oor twee weke begin bel ;D
.177 Gecado, .22 Rem Scoremaster 511, .22 Brno Model 2, 222 Rem Anshutz, Colt AR 15, .303 Lee Enfield No4 Mk1, .308 Win Howa Varm, 22-250 Rem Howa Varm, 12Br Mossberg, 12Br Baikal s/s, .38Spl Taurus, Vektor SP1, Vektor SP2, Ruger Redhawk .44Mag, CZ200
User avatar
Jacques van Eeden
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 286
Joined: Wed Jun 08, 2011 10:47 am

Re: Lisensies

Post by Jacques van Eeden »

Middag Pietskiet

Dink jy ek kan solank die ekstra goetertjies koop ;D?
Hier is 'n paar bobbejane wat ek graag aan hom wil voorstel.

Groete
.177 Gecado, .22 Rem Scoremaster 511, .22 Brno Model 2, 222 Rem Anshutz, Colt AR 15, .303 Lee Enfield No4 Mk1, .308 Win Howa Varm, 22-250 Rem Howa Varm, 12Br Mossberg, 12Br Baikal s/s, .38Spl Taurus, Vektor SP1, Vektor SP2, Ruger Redhawk .44Mag, CZ200
User avatar
Herman Huyser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 268
Joined: Tue Sep 25, 2012 6:19 pm

Re: Lisensies

Post by Herman Huyser »

Herman Huyser wrote: 243 lisensie aansoek ingedien 30 Aug 2012, gister goedgekeur, presies 6 weke geneem vir goedkeuring, nou net wag vir kaart druk, provinsie afhaal, stasie dfo afhaal, dan staan hy in my kluis. ;D
Vandag die goeie nuus gekry, kaartjie is by stasie! ;D, een dag minder as agt weke vandat aansoek ingedien is, ses weke tot op approval, week en drie dae vir druk van lisensie en aflewer by stasie. Dankie SAPS, DFO, CFR, julle begin in die regte rigting werk.
Work To Hunt, Hunt To Live
User avatar
Vantheman
Full Member
Full Member
Posts: 222
Joined: Wed Aug 24, 2011 8:06 am

Re: Lisensies

Post by Vantheman »

Geluk Herman...

Ek het ook vandag gehoor my pistool en haelgeweer is ook goedgekeur.

Nou hoop ek net die druk van die kaartjie gaan so vinnig soos joune...
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: Lisensies

Post by Herman Venter »

Manne,
Vandag staan ek uiteindelik met my lisensie in my hand! Gaan more cambix toe!! Nou my vraag is gou, daag mens net daar op of hoe gemaak om die wapen optetel?
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

Naandse

Jy kan net opdaag en jou wapen optel geen wollerige stories nie.

Geluk met die roer
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: Lisensies

Post by Herman Venter »

Baie dankie!
Jammer dit was baie kort af gevra maar was eintelik besig toe ek post.. Ek is so opgewonde soos n kind op kersfees!! Na langer as 3 maande se wag vir my kaartjie is dit hoogtyd!

Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
User avatar
Jacques van Eeden
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 286
Joined: Wed Jun 08, 2011 10:47 am

Re: Lisensies

Post by Jacques van Eeden »

Hi

Bel net voor jy gaan dat hulle solank hom uithaal. Hoor hoe lank? Ek het laas bietjie gewag.

Geniet hom
.177 Gecado, .22 Rem Scoremaster 511, .22 Brno Model 2, 222 Rem Anshutz, Colt AR 15, .303 Lee Enfield No4 Mk1, .308 Win Howa Varm, 22-250 Rem Howa Varm, 12Br Mossberg, 12Br Baikal s/s, .38Spl Taurus, Vektor SP1, Vektor SP2, Ruger Redhawk .44Mag, CZ200
bex
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Tue Jun 26, 2012 12:27 pm

Re: Lisensies

Post by bex »

Herman Venter wrote: Bex,
Waar bly jy?
Pofadder is my naaste dorp , ek bly 70km uit.
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

;D ;D ;D ;D HOWA .375 RUGER  ;D ;D ;D ;D

Die nuwe lid van die familie is uit en tuis by die huis..........27dae

[img width=360 height=480]http://i1241.photobucket.com/albums/gg5 ... 103229.jpg[/img]
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Lisensies

Post by Christo »

.338 WM se aansoek vanoggend ingegee.

Kom ons tel die dae en hou duim vas, die DFO het die regte attitude gehad. "I Like"
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Post Reply