10/220 lisensie.

Post Reply
User avatar
molopohunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 476
Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm

10/220 lisensie.

Post by molopohunter »

Dagse manne.

Wil gou by julle self uitvind wat die roete al gevat het.
Ek het nou n Ruger 10/22 gekoop, toe se die verkoopsman ek moet n nuwe competency vir semi auto carbine doen.
Ander manne se ek hoef nie oor: Ek is n toegewyde jagter en sportskut (section 16), en PHASA ph status (section 16A).

Kan ek maar net die aansoek doen of die comp ook?

Groete,
Peet
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1611
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: 10/220 lisensie.

Post by blaser »

nee dan moet dit n nuwe ding wees ek het 4 semi autos en net n gewone comp
User avatar
molopohunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 476
Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm

Re: 10/220 lisensie.

Post by molopohunter »

Dankie, ek het toe verder gaan uitvra en ook gehoor ek kan hom gaan in handig.
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
User avatar
BenG
Full Member
Full Member
Posts: 209
Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm

Re: 10/220 lisensie.

Post by BenG »

Ek is ook onder die indruk jy moet bevoegdheid he vir karibyn as jy semi-outo wil lisensieer.
Weihrach HW97K
.22 Brno
Beretta A300
308 Howa 1500 Varmint
6.5 x 55 Howa (wag vir SAP)
9mm Glock 17
Roni....
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: 10/220 lisensie.

Post by G-force »

Ek het met n persoon gepraat wat die besluite neem oor die goed,face to face.Self Loading rifle het net n gewone manual rifle competency nodig.As jy die SLR het,great...maar die sisteem gooi die SLR competencies automaties oor na die ou Hand Machine Carbine toe,en dit is nie n semi auto rifle nie.Die persoon het my ook gese hy het al gesien dat aansoeke afgekeer is vir die semi auto geweer toe die aansoeker net daai SLR/HMC bevoegdheid gehad het en nie manual rifle nie.Doen die applikasie.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Post Reply