Ouens, Dirk van Archery Pro Shop in Klerksdorp het gevra dat ek hierdie post. Dit is nie in my opinie werklik 'n advertensie nie, maar ter inligting van al die forum lede wat boogskiet. As dit 'n probleem gaan wees, haal maar af!
Dirk het besluit dat hy sy passie nou met hernude ywer gaan navolg en ongelukkig moes die boogwinkel plek maak daarvoor!
Daar is derhalwe vandag en more 'n algehele uitverkoping op alles in sy winkel. Die pryse is werklik belaglik, soos byvoorbeeld Easton St Axis 340 pyle @ R65 stuk, opgemaak met Quick Spin fletches.
Daar is ook 'n Mathews Helium 29" uit die boks uit vir R 4500-00.
First come, first serve!
Moet my asseblief nie PM nie, bel vir Dirk by 0 een 8 4 ses 8 362 een!
Groete
Algehele uitverkoping!!!!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Algehele uitverkoping!!!!
Aim small, miss small
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Algehele uitverkoping!!!!
Nou hoekom moet ek so ver wees? Ek wil reeds paar nuwe pyle aanskaf!
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Algehele uitverkoping!!!!
Ja! Wil ek ook weet.
Wonder of hy goldtip pyle het en wat nog...
Wonder of hy goldtip pyle het en wat nog...
ek soek nog wapens...
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Algehele uitverkoping!!!!
Bel kerels, BEL, BEL, BEL!!!!!!!!!!
Henk, daar is baie Gold Tips vanoggend nog gewees. Hier rond is almal Easton mal, net ek het Gold Tips geskiet....
Henk, daar is baie Gold Tips vanoggend nog gewees. Hier rond is almal Easton mal, net ek het Gold Tips geskiet....
Aim small, miss small
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Algehele uitverkoping!!!!
Ek soek Goldtip kinetic 200 spine pyle, skaars soos hoenertanne...Eugene wrote: Bel kerels, BEL, BEL, BEL!!!!!!!!!!
Henk, daar is baie Gold Tips vanoggend nog gewees. Hier rond is almal Easton mal, net ek het Gold Tips geskiet....
Sal bel...Dankie
ek soek nog wapens...
