Lisensies
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Lisensies
Fanie,
Hulle het dieselfde storie vir my hier vertel, het so opgewonde geraak toe DWB dit s?!
Myne is ook al 2 keer geherdruk! Ek het al gemaak ek "herdruk" die mense daar!!

Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
-
Fanie
Re: Lisensies
Nee maar waar is ons prokerower vriende wat ons grondwetlike regte moet onderhou !
Reg op eiendom jou eiendom word weerhou, reg op billikke adminastratiewe diens, en reg op vryheid wat as 'n gevolg nou ingeperk word en ek is seker daar is meer.
Ek sien geen rede waarom die poelieste nie jou goedkeuring kan druk, dit stempel en teken deur 'n offisier nie. Dan kan hulle daarna so lank neem om kaartjies te druk as wat hulle wil. Die vrou by die poelieste vertel vir my van al hierdie vele plekke waar die kaartjies kwansuis heen gestuur moet word... hoekom ? sodat dit langer kan neem ? die inligting is mos reeds op hulle stelsel. Hoe meer wettig kan dit nou eintlik word.
Reg op eiendom jou eiendom word weerhou, reg op billikke adminastratiewe diens, en reg op vryheid wat as 'n gevolg nou ingeperk word en ek is seker daar is meer.
Ek sien geen rede waarom die poelieste nie jou goedkeuring kan druk, dit stempel en teken deur 'n offisier nie. Dan kan hulle daarna so lank neem om kaartjies te druk as wat hulle wil. Die vrou by die poelieste vertel vir my van al hierdie vele plekke waar die kaartjies kwansuis heen gestuur moet word... hoekom ? sodat dit langer kan neem ? die inligting is mos reeds op hulle stelsel. Hoe meer wettig kan dit nou eintlik word.
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Lisensies
Manne,SV MAD (Henk) wrote: Manne, ek het goeie nuus.
My 44Magnum se lisensie was goedgekeur op 27 Aug, wag nog vir my kaartjie. het toe so bietjie begin rondbel en uitgevind dat jy 'n tydelike authorization (magtiging) kan kry as jy met die regte mense praat. Hierdie is basies dieselfde as die een waarvoor jy moet aansoek doen, maar jy betaal net nie vir hom nie.
Bel vir Kol Motau (speel sy ego met Kol voor en Kol agter, en as hy vra waar jy sy nr gekry het, se by die switchboard) by 0123536065, hy sal jou dan verwys na Busi 0123536263, wat jou sal vra of Kol dit goedgekeur het. Jy se ja en dat sy die papierwerk moet regkry. As dit reg is stuur sy dit na Kol toe vir handtekening en dan kry sy dit weer. Sy gaan vir jou vra om dit te kom afhaal in Pta, maar se vir haar sy moet dit fax en dat Kol gese het dis reg as sy dit fax.
Dan so rukkie daarna le jou tydelike magtiging in jou fax masjien en kan jy jou wapen gaan haal.
Hoop dit werk, ek is nou gatvol gewag vir 'n kaartjie! Hopelik bring RAM hulle kant en kan ek my rollie vashou teen Vrydag!
Het julle al Henk se roete probeer?
As dit nie werk nie doen dan aansoek vir die tydelike lisensie
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Fanie
Re: Lisensies
DBW, ek is nie goed met sulke tegnieke nie.
Ek kry die indruk dat daar telkens 'n nuwe bottelnek geskep word.
Is daar iemand wat die probleem kan aanspreek en dit opvolg ?
Ek kry die indruk dat daar telkens 'n nuwe bottelnek geskep word.
Is daar iemand wat die probleem kan aanspreek en dit opvolg ?
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Lisensies
Het vrydag die nuutste nuus gekry ivm my lisensie kaartjie! Mens kan dit seker maar sien as goeie en slegte nuus!
Die goeie nuus is dat ek nou darm weet wat was fout dat ek nie my kaartjie kry nie en dan nou darm iets omtrent dit doen!
Die slegte nuus is dat ek nog die HEELTYD wag vir iets wat nooit sal kom nie!
Ek het Kimberly self gebel en gevra of my kaartjie daar is of wat gaan aan! Hulle het alles gevra en het hulle gese dat my lisensie reeds 6de Julie goedgekeur is, die man antw my toe en se dat dit is glad nie moontelik nie en daar moet 'n fout wees. Hy s? toe vir my dat hulle niks weet van die kaartjie nie en ek moet na my DFO toe gaan dat sy skriftelik op 'n email vir hulle vra om 'n reprint te doen! Hulle sal hom dan kan print en dan moet my DFO net hom gaan haal!
Soos ek s? , dit is baie sleg en kan mens teen mure uit dryf maar darm kan dit nou reg kom!
Groete

- jacojrdn
- Sr. Member

- Posts: 313
- Joined: Sun Nov 27, 2011 1:31 pm
Re: Lisensies
Herman
Ek was in die selfde bootjie,ek het meer as drie maande vir myne gewag, hulle wou nog he ek moes R50 betaal vir die re-print. Ek het Lt-Col Gerhard van der Walt 012 - 353 6248 or vanderwaltg@saps.org.za
gekontak en baie vriendelik, my situasie aan hom verduikelik. Hy het die kaartjies opgespoor, binne 24 uur was hulle in my hand.
Het nou net gehoor my .223 is goedgekeur, hopelik is hy vinniger hier.
Jaco

S410 Air arms,.22 Anchutz,.22 Remington,.243 Win Musgrave,.303 Brit,Blaser R8 .223 Rem,R8 .300 Win Mag,
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.

- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Lisensies
Nounet SMS gekry dat my kaartjie by DFO is. Dit nadat hy op 27 Aug goedgekeur is. Presies 1 maand verder, en ek kan amper op die CFR spoeg so naby is ek aan hulle...
ek soek nog wapens...
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Lisensies
Henk,
Ek het daardie kol. gebel daardie een vir die fax.. Sy het my deurgesit na die persoon van Noord kaap en die een het my baie vriendelik gehelp! Het alles mooi aan haar verduidelik alhoewel dit nie klink asof sy baie van vuur wapens af ken nie, het sy ges? dit is onaanvaarbaar dat my "three thousand and six" Howa se kaart nog nie by my is nie! Sy het my besonderhede gevat en ges? sy gaan opvolg en my terug bel, wel nou sal ek maar sien of sy bel!
Ek het vandag weer my DFO gebel om te s? wat kimberly vir my gese het en wat 'n verassing, hulle is alweer die hele week nie daar nie!

- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2334
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensies
Dagse
Daar is darm nog hier en daar mense wat wil help.....dankie aan hulle anders sou ons nog meer gesukkel het
Groete
Kobus

Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Lisensies
Die kol. het my toe nie terug gebel nie, ek sal more haar weer bel om te hoor of sy iets uitgevind het. Ek het haar eintelik gebel oor die tydelike permit maar het nooit sover gekom nie!
Kobus,
Ja dit is baie waar! Ek stuur jou 'n PM
Groete
Kobus,
Ja dit is baie waar! Ek stuur jou 'n PM
Groete
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
-
Fanie
Re: Lisensies
DIt is so dat daar 'n paar poelieste is wat die mense help, maar ek hoor hulle kry opdraande daaroor. Nou wonder ek waarom, is dit nie waarvoor hulle daar is nie ! Die volgende vraag is waarom wil hulle nie mense help nie. Is daar 'n spesifieke rede waarom mense nie hulle wapens kan kry nie of wat is die intensie ?
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2334
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensies
Fanie
Ek glo die oorspronklike doel was om mense te ontwapen en uit die aard van die saak is daar bitter min wat wil help en hulle salaris wil verdien.Die feite is ongelukkig dat desperaatheid veroorsaak dat almal daardie 1 of 2 persone kontak en oorval word,die volgende ding is dan word die mense weer geskuif.Hierdie hele proses is n administratiewe duiwel maar die SAPD sal dit nie erken nie en daar is net te veel fondse gemors wat eintlik uit ons sakke kom
Groete
Kobus
Ek glo die oorspronklike doel was om mense te ontwapen en uit die aard van die saak is daar bitter min wat wil help en hulle salaris wil verdien.Die feite is ongelukkig dat desperaatheid veroorsaak dat almal daardie 1 of 2 persone kontak en oorval word,die volgende ding is dan word die mense weer geskuif.Hierdie hele proses is n administratiewe duiwel maar die SAPD sal dit nie erken nie en daar is net te veel fondse gemors wat eintlik uit ons sakke kom
Groete
Kobus
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
Fanie
Re: Lisensies
Kobus, my persoonlike opinie is dat daar ander motiewe hieragter sit as net treurigheit en luiheid. Hulle doen net wat hulle gese word om te doen, so kyk hoer op.
As mens kan uitvind wie in persoon hierdie probleme veroorsaak kan mens daardie persoon aanspreek.
Ons lisensies word Dinsdae blykbaar afgelewer, ek is seker gister se vakansiedag sal voorkom dat enige iets vandag gebeur het, en volgende week sal daar waarskynlik weer iets nie reg wees nie en so aan.
So kyk uit vir die volgende natuur frats, toe my lisensies goedgekeur was het dit gesneeu hier in Pretoria.
As mens kan uitvind wie in persoon hierdie probleme veroorsaak kan mens daardie persoon aanspreek.
Ons lisensies word Dinsdae blykbaar afgelewer, ek is seker gister se vakansiedag sal voorkom dat enige iets vandag gebeur het, en volgende week sal daar waarskynlik weer iets nie reg wees nie en so aan.
So kyk uit vir die volgende natuur frats, toe my lisensies goedgekeur was het dit gesneeu hier in Pretoria.
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Lisensies
hahaha Ja nee, mens kan amper so iets verwag as daar iets goed gebeur!Fanie wrote: So kyk uit vir die volgende natuur frats, toe my lisensies goedgekeur was het dit gesneeu hier in Pretoria.
Ek wonder hoe was die forum so paar jaar terug wat die mense nog 'n paar jaar moes wag vir hulle lisensies?
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Lisensies
CONTACT DETAILS: SECTION COMMANDERS FIREARMS REGISTER
PROVINCE COMMANDERS CELLPHONE OFFICE NUMBER FAX NUMBER EMAIL ADDRESS
Gauteng North (Pta.) Lt. Col GSS Morkel 084 313 8965 (012) 353 - 6007 (012) 353 - 6075 morkeltrudie@saps.gov.za
Gauteng South (Jhb.) Col SS Motau 082 889 1666 (012) 353 - 6065 (012) 353 - 6086 motauss@saps.gov.za
Limpopo / Mphumalanga Lt Colonel Sindane 082 709 8950 (012) 353 - 6109 (012) 353 - 6571 sindaneD@saps.org.za
KZN Col DR Ndukula 082 446 7933 (012) 353 - 6152 (012) 353 - 6022 ndukuladanisile@saps.gov.za
Western Cape Col PN Sikhakhane 072 749 7746 (012) 353 - 6153 (012) 353 - 6574 sikhakhanePN@saps.gov.za
East Cape / Freestate Col DM Dolo 073 261 2234 (012) 353 - 6030 (012) 353 - 6213 dolom@saps.gov.za
North West / Northern Cape Col SD Kibido 072 132 9419 (012) 353 - 6038 (012) 353 - 6269 kibidosibongile@saps.gov.za
Central Firearm Register Secretary K Makhudu (012) 353 - 6104 (012) 353 - 6582 (012) 353 - 6269 makhudukagiso@saps.gov.za

Jonk !Herman Venter wrote:hahaha Ja nee, mens kan amper so iets verwag as daar iets goed gebeur!Fanie wrote: So kyk uit vir die volgende natuur frats, toe my lisensies goedgekeur was het dit gesneeu hier in Pretoria.
Ek wonder hoe was die forum so paar jaar terug wat die mense nog 'n paar jaar moes wag vir hulle lisensies?
-
Fanie
Re: Lisensies
Ek wil graag weet of die van julle ouens wat nou al lank wag vir julle lisense kaartjies, het julle dalk julle wapenaansoeke ook deur die apelraad goedgekeur gekry ?
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Lisensies
My lisensie was 'n normale aansoek en was goedgekeur in 2 maande en 3 dae! Die 6de Oktober sal ek 3 maande vir my kaartjie al wag!
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
-
Fanie
Re: Lisensies
Dankie Herman. Dit was lekker gou ! (wel, gou in terme van die swak diens as mens dit met ander se wag tye vergelyk)
- ghoon
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Fri May 20, 2011 10:09 am
Re: Lisensies
MIDDAG MANNE
MY STORIE BEGIN IN 2009
KOOP 3006 IN JAN.2009 STUUR ALLES WEG.HOOR DESEMBER 2010 MY AANSOEK IS AFGEKEUR,EK MOET WAG VIR BRIEF WANT HULLE KAN NIE OP FOON VIR MY SE HOEKOM DIT AFGEKEUR IS NIE. EK WAG TOT MEI 2011 DOEN DEUR SAP LID APPEL AAN SONDER OM TE WEET HOEKOM DIT AFGEKEUR IS,BEL ELKE WEEK OM TE HOOR HOE VER HULLE IS EK MOET GEDULDIG WEES HULLE HET BAIE WERK.
KOOP BRNO 270 JAN.2012 ,DOEN HERAANSOEK VIR 3006 EN AANSOEK VIR 270.BEL ELKE WEEK KOM NIE VER NIE.
NUWE OFFISIER WORD AANGESTEL BEL MY APRIL 2012 ,MY AANSOEKE LE IN SY KANTOOR ,NOOIT AANGESTUUR NIE, HY SAL 270 AANSTUUR,3006 APPEL IS GOEDGEKEUR 26/04/2012 EK IS TEVREDE MY ROER IS NABY,WAG NET VIR KAART,DIT KAN NIE LANGER AS 2 WEKE DUUR NIE,SE APPELRAAD.
NUWE OFF. BEL MY BEGIN JUNIE 2012,KAN JY GLO JOU LISENSIE IS GOEDGEKEUR IN MINDER AS 2 MNDE VIR JOU 270 KOM HAAL HOM AF.
VAN JUNIE BEL EK ELKE WEEK OM OP TE VOLG,KAN NIE GLO EEN SAP SISTEEM GEE SOVEEL VERSKILLENDE VERSKONNINGS NIE,ELKE KEER KRY EK N ANDER NOMMER OM TE BEL.
AL WAT MET MY AANSOEK MOET GEBEUR,IS APPELRAAD MOET STATUS OP REKENAAR VERANDER NA GOEDGEKEUR,KAN DIT SO LANK NEEM?
STAAN VANDAG OP EN BESLUIT VANDAG SORT EK DAAI LISENSIE UIT.
HET AL N PAAR EMAILS NA KOL V/D WALT GESTUUR GEEN TERUGVOER VAN HOM GEKRY NIE.EK BEGIN 08H00 BEL,ALLE NO. WAT EK HET,DIT WISSEL VAN LUI TOT BESET TOT OORPLAAS ,NA DIE PERSOON DAN NA DAARDIE PERSOON ,DAN KRY EK IEMAND WAT NET ENGELS KAN VERSTAAN,NA EK OOK MY HELE STORIE VERTEL ,HOOR EK DAT ALMAL VERKEERD IS MET WIE EK NOU GEPRAAT HET,MY APPEL IS GOEDGEKEUR EK MOET GEDULDIG WEES,DAAR IS DUISENDE APPELLE WAT VOOR MYNE IS.
EK WAS GEDULDIG VAN 2009 AF TOT SEPT 2012,EK GROET GEDULDIG.
PROBEER KOL V/WALT SE NOMMER WAT WEEREENS NET LUI,BESLUIT TOE TERWYL EK WAG LOER BIETJIE OP FORUM ,LEES MAAR HOE ANDER MANNE GEDULDIG WAG,DIE LAASTE POST WAT EK RAAK LEES IS AL DIE E MAIL ADDRESSE WAT N MAN NODIG HET,STUUR MY HISTORY NA PROVINSIE/CENTRAL EN WEER KOL V/D WALT.
DANKIE MANNE ,OM 12H30 KRY EK N OPROEP VAN PEET AF.VERSKRIKLIK JAMMER, MAAR DIT SAL SO 2DAE NEEM OM STATUS OP SISTEEM TE VERANDER DAN KAN KAART GEDRUK WORD.
DANKIE PEET,NOU KAN EK NIE WAG DAT 2 DAE VERBY KAN KOM NIE

passion for muzzleloaders:electra,accura,pedersoli single and double
bowhunting:hoyt turbohawk
GERRIT LESSING
bowhunting:hoyt turbohawk
GERRIT LESSING
-
Fanie
Re: Lisensies
Ghoon, almal wat ek ken het drie jaar of langer gewag vir hulle lisensies. Myne het meer as 9 1/2 jaar geneem. Wat dit makliker vir meeste gemaak het was die feit dat hulle die groen lisensies het, en dus reeds die wapens gehad het.
Die feit dat mens nou maande moet wag net vir die kaartjie is sommer twak.

Last edited by Fanie on Wed Sep 26, 2012 2:54 pm, edited 1 time in total.
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Lisensies
Manne,
Jnr het laasweek net mooi 5 weke gewag vir sy lisensie aansoeke ( 3 eerste wapen aansoeke) en toe sy SMS gekry......nou is dit net wag vir die kaartjies. Ons wag nou vir Mamma se SMS.
Baie dankie aan die Bloemhof polisie met flinke diens en hulp.
Groetnis

IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2334
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensies
Dawid wrote:
Manne,
Jnr het laasweek net mooi 5 weke gewag vir sy lisensie aansoeke ( 3 eerste wapen aansoeke) en toe sy SMS gekry......nou is dit net wag vir die kaartjies. Ons wag nou vir Mamma se SMS.
Baie dankie aan die Bloemhof polisie met flinke diens en hulp.
Groetnis
Dagse Dawid
Ek is bly om dit te hoor........
Groete
Kobus
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Lisensies
Skuus Kobus ekt jou nie ook bedank vir die motiverings nie...Jy weet mos hoe dinge werk....die belangrikste mense word gewoonlik nagelaat om bedank te word.

Ek het so stukkie van my eie motivering bygesit soos aanbeveel deur die ou van die lisensies op Bloemhof en moes aanbeveling doen ook omdat hy nognie 21 is nie, nouja die geluk is aan ons kant.Dink hy was regtig gelukkig om vir al 3 wapens lisensies te kry en dit met n eerste wapenaansoek. Hoop net Mamma sin kom deur aangesien dit nou blykbaar by oorweging le.Dink dit was op verskillende hope ook aangesien hy n Toegewyde status ook het en sy nie.
Die manne wat sukkel met motiverings sal ek beslis na jou verwys.