270 WSM + Barnes = gevaarlike kombinasie
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Manne
Vroer vanjaar het ek en 'n paar vriende, nl.Stefan 764, Lourens en Afikan 'n klompie zebra's gaan oes in Setlagoli.
Die pad soontoe was skielik vol opwinding, toe ons net anderkant Mafikeng in 'n dienslewerings opstand vas ry, en die klippe in ons rigting begin vlieg. Daai dag het ons baie amper gesien wat doen 'n 375 ruger,gelaai met 300gr Barnse aan 'n klipgooier na 'n klip my vriend Stefan se vars aangeskafde Hi-Lux tref, maar meer daaroor later.
Later daai dag kon ons toe darem ons frustrasies "vent" op 'n paar niks vermoedende zebras.
Vir die ekspediesie,het ek besluit op my 270 WSM gelaai met 130gr Barnes TSX'e @ 3250 ft/s
Ons het 11 Zebras geskiet vir die dag (tussen 10am en 3pm) en die volgende oggend kon ek 2 willebeeste en 'n blesbok plat trek.
Ek was aangenaam verras met die werkverrigting van die klein magnum en kon gelukkig 2 koeels herwin, waarvan die skote op 75m en 400m onderskeidelik was. Die res vlieg nou nog
Albei koeels het 100% gewigs retensie gehad ten spyte van die feit dat hulle groot bene getref het en die linkerkantste koeel op slegs 75m in die Zebra in is. Regterkanste koeel is herwin uit die zebra wat ek op 400m geskiet het, nadat "'n ander jagter" hom gekwes het. (sal eerder nie name noem nie, maar dit was nie Stefan of Lourens nie)
[im[img width=560 height=418]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... barnes.jpg[/img]g]
[i[img width=560 height=373]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... C08363.jpg[/img]mg][/im[img width=560 height=418]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... hoto11.jpg[/img]g]
Stefan en Lourens het ook elkeen hulle kwota ingekry, en Lourens kon ook 'n lekker skootjie met sy 300WSM inkry op 'n ent oor 300m.
[i[img width=560 height=373]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... C08377.jpg[/img]mg][/im[img width=560 height=373]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... C08367.jpg[/img]g]
My willebees 280m met my 338 Win Mag[im[img width=560 height=418]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... oto9-1.jpg[/img]g]
Die blesbok het ek op 380m geskiet, 'n full frontal ,nek af net onder sy ken. Ek het nog nooit gesien dat ,n bok so snaak neer slaat nie
[/im[img width=358 height=480]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... el/5-1.jpg[/img]g]
[i[img width=358 height=480]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... oto7-1.jpg[/img]mg][/im[img width=560 height=418]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... oto6-1.jpg[/img]g]
Die magnumpie skiet lekker plat en sy slaankrag is verbasend, en ek was (soos gewoonlik) weer baie tevrede met my Barnes'e
Groete

Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!

Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: 270 WSM + Barnes = gevaarlike kombinasie
Mooi skote en mooi foto's!

Het self nog nooit gesien dat 'n bok so gaan l? na 'n skoot nie!

Gedink 'n bok sal so gaan l? na 'n skoot van die 500 A square....

Aim small, miss small
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 844
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: 270 WSM + Barnes = gevaarlike kombinasie
Kopskoot
Hoeveel laai jy daardie 270 WSM, met watter kruit en grein punt?
En wat se spoed kry uit hom.
Ek het net so een wat ek voor wag....
Dawie

Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 270 WSM + Barnes = gevaarlike kombinasie
Lekke Ronald 
Dai 270wsm is n lelike man......dit het ek met my eie oe gesien...
Hoe lank gaan die geweer se loop hou reken julle?
Moet se die 2x 375Rugers moer n ding net so plat hehehe, of hoe praat ek Lourens

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1179
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: 270 WSM + Barnes = gevaarlike kombinasie
Janee manne ek kan getuig van daai .270 WSM se dodelikheid. Dis een meneer van n geweer daai. Ek sit self en speel met die idee van 'n 270 WSM met 110gr Barnes TSX koele teen so 3500fps, sal kleinwild se baas wees.
Stefaans ek weet nie van looplewe nie maar op Ronald se geweer met sy lading reken ek so rondom 2000 - 2500 skote as hy nie warm geskiet word nie.
Maar ja die 2 x 375 Rugers het hard gepraat soos jy se.
Tussen ons 2 het daar 5 zebra's geval almal met eenskoot-doodskote en afstande was tussen 40m en 280m. Ek dink nie een van daai Zebra's het dit verder as 30 tree gemaak na die ruger hulle geslaan het nie. 
P.S. Vir die manne wat dit nog nie gesien het nie, Ronald mag maar daai .270WSM van hom dryf...
Groete,
Lou
Stefaans ek weet nie van looplewe nie maar op Ronald se geweer met sy lading reken ek so rondom 2000 - 2500 skote as hy nie warm geskiet word nie.
Maar ja die 2 x 375 Rugers het hard gepraat soos jy se.
P.S. Vir die manne wat dit nog nie gesien het nie, Ronald mag maar daai .270WSM van hom dryf...
Groete,
Lou
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: 270 WSM + Barnes = gevaarlike kombinasie
Dawie
Ek laai 65,5 gr 385, 130gr Barnes TSX@ 3250f/s.
Ek laai 65,5 gr 385, 130gr Barnes TSX@ 3250f/s.
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 270 WSM + Barnes = gevaarlike kombinasie
Ronnie en Manne
Baie geluk met julle skietsessie. Die manne wat julle Toyota bestook het, het dit gedoen op my aandrang. Dis nou wat gebeur met sogenaamde "vriende" wat in my agterplaas kom skiet sonder om my saam te nooi! Volgende keer sal dit koeels wees en nie klippe wat julle tjorretjie tref!
Julle nommers is ook verwyder en geblok op my foon so moet ook nie eers die moeite doen om te probeer vrede maak nie!
Vaarwel
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: 270 WSM + Barnes = gevaarlike kombinasie
Stef, en Lou , lyk my ons het hom uiteindelik afgeskudWouter Roets wrote: Ronnie en Manne
Baie geluk met julle skietsessie. Die manne wat julle Toyota bestook het, het dit gedoen op my aandrang. Dis nou wat gebeur met sogenaamde "vriende" wat in my agterplaas kom skiet sonder om my saam te nooi! Volgende keer sal dit koeels wees en nie klippe wat julle tjorretjie tref!
Julle nommers is ook verwyder en geblok op my foon so moet ook nie eers die moeite doen om te probeer vrede maak nie!
Vaarwel
Wouter
Wout, sorry man, ek het maar net saam gery,Stefan het my nooit gese waar en hoe ver dit van jou af is nie.Eintlik het hy, en toe ek se kom ons bel vir wout ook, toe se hy nee, dan gaan ons nie kans kry nie. Amper soos met daai ander boeresport, jyweet
Last edited by kopskoot on Wed Sep 12, 2012 10:36 pm, edited 1 time in total.
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: 270 WSM + Barnes = gevaarlike kombinasie
Julle het dan 'n toyota daar gehad, ek het gehoor die nuwe toyotas is so sterk, hy trek 'n bloubul ondersteuner bo van 'n ...............kopskoot wrote:Stef, en Lou , lyk my ons het hom uiteindelik afgeskudWouter Roets wrote: Ronnie en Manne
Baie geluk met julle skietsessie. Die manne wat julle Toyota bestook het, het dit gedoen op my aandrang. Dis nou wat gebeur met sogenaamde "vriende" wat in my agterplaas kom skiet sonder om my saam te nooi! Volgende keer sal dit koeels wees en nie klippe wat julle tjorretjie tref!
Julle nommers is ook verwyder en geblok op my foon so moet ook nie eers die moeite doen om te probeer vrede maak nie!
Vaarwel
Wouter
![]()
Wout, sorry man, ek het maar net saam gery,Stefan het my nooit gese waar en hoe ver dit van jou af is nie.Eintlik het hy, en toe ek se kom ons bel vir wout ook, toe se hy nee, dan gaan ons nie kans kry nie. Amper soos met daai ander boeresport, jyweet![]()
![]()
Aim small, miss small
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: 270 WSM + Barnes = gevaarlike kombinasie
Manne
Ek is sopas terug van 'n jag/cull ekspidiesie in Namibia
'n Goeie vriend, dr.Martin Dickman, nooi my nou al vir 'n paar jaar lank vir 'n jag, en vanjaar besluit ek toe om hom op te neem op sy offer.
Die plaas le ongeveer 300km noord van Windhoek, en redelik min tyd en aandag is aan die plaas spandeer vir 'n geruime tyd. Martin het die plaas geerf,van sy pa.
Hulle, Martin en sy wildbestuurder, Stephan, het besluit om hulle in die toekoms toe te spits op trofee jag, en het om die rede besluit, na deeglike wildtellings, om 'n klomp diere te oes.
Die plaas beslaan 10000ha en soos baie plase in Namibia ,is die plaas nie wildwerend omhein nie.
Stephan wou he ons moet ou diere, diere met misvormde horings, en "volwasse manlike diere wat nie potensiaal toon om trofee gehalte te word nie", oes
Aanvanklik was ek bietjie skugter vir die "tall order" aangesien die bos baie ruig is, en die diere mens nie baie tyd gee om hulle te beoordeel nie.
Na twee dae se rondry,en net 'n handvol bokke, het ons besef dit gaan maar moelik gaan, en het ek besluit om by 'n droe dam, waar 'n paar sout blokke le te gaan sit.
Gewapen met my 270wsm,met 'n silencer en 'n goeie verkyker , kon ek nou baie beter oordeel en die regte diere oes.Wat my baie verbaas het,was hoe gereeld ek twee of meer diere uit een trop kon skiet. Die terminator loop so stil, dat die diere rustig bly en omtrent net vir die bok skrik wat se kakebeen teen die grond klap. Ek kon selfs 'n ou koedoe koei skiet nadat ek pas 'n hartbees bul langs haar plat geskiet het.
Alhoewel 'n paar selfaangstelde "Emsie Schoemans van die jag bedryf" seker nou baie te se sal he oor die feit dat ek by 'n sout lek gaan sit het en diere geskiet het, is ek geneig om te dink dat die manier van uitskiet, baie meer sin maak as ander oes sessies waar ek al betrokke was en enige dier geskiet word, totdat die verlangde getal bokke afgehaal is.
Verder was dit lekker om heeldag vir die diere te sit en kyk, hulle optrede en maniertjies dop te hou, en dan slegs enkeles uit te soek.Al die skote was in die omgewing van 200m, slegs kopskote is geskiet, en die finale getal was 13 gemsbokke, 9 hartbeeste een koedoe koei, 'n vlakvark en 'n JAKKALS.
Volgende jaar sal ek maar weer moet gaan help!!
Hier is 'n paar foto's
http://i1269.photobucket.com/albums/jj584/Ronald_Nel/L1030038.jpg
[i[img width=560 height=315]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... 030038.jpg[/img]mg]
[/i[img width=270 height=480]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... 030040.jpg[/img]mg]
[im[img width=560 height=315]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... 030044.jpg[/img]g]
[/im[img width=560 height=315]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... 030056.jpg[/img]g]
[im[img width=560 height=315]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... 030059.jpg[/img]g]
[/i[img width=560 height=315]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... 030060.jpg[/img]mg]

Last edited by kopskoot on Tue Mar 26, 2013 11:51 am, edited 1 time in total.
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 270 WSM + Barnes = gevaarlike kombinasie
Ronald
Ek sit nou al van die Zebra jag af en dink, en ek kan nie aan n ander platskiet kaliber dink wat saam met die 270WSM loop nie... 90gr @ 3700fps is n mislike biesigheid.... Ja ja ja sy looplewe gaan nou seker die ander kant van die skaal dam so bietjie trugtrek na normaal, maar met moderne tegnologie en die regte beplanning kan dit ook oorbrug word.
Mooi ge-oes mater en mooi foties ook.
Groete
Ek sit nou al van die Zebra jag af en dink, en ek kan nie aan n ander platskiet kaliber dink wat saam met die 270WSM loop nie... 90gr @ 3700fps is n mislike biesigheid.... Ja ja ja sy looplewe gaan nou seker die ander kant van die skaal dam so bietjie trugtrek na normaal, maar met moderne tegnologie en die regte beplanning kan dit ook oorbrug word.
Mooi ge-oes mater en mooi foties ook.
Groete
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: 270 WSM + Barnes = gevaarlike kombinasie
StefStefan764 wrote: Ronald
... Ja ja ja sy looplewe gaan nou seker die ander kant van die skaal dam so bietjie trugtrek na normaal, maar met moderne tegnologie en die regte beplanning kan dit ook oorbrug word.
'n mens kan seker nie verwag 'n formule een kar se tyres moet 100 000km hou nie!!
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 270 WSM + Barnes = gevaarlike kombinasie
My point exactly. Al wat my keer is die 7x64, hy is bietjie naby, anders was daar al ene oppad.....
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus