jerking en flinching
- jannie1
- Jr. Member

- Posts: 85
- Joined: Tue Sep 11, 2012 6:20 pm
jerking en flinching
hi manne
ek het vandag na die range gegaan om my 30.06 deur sy passies te sit nadat dit lank in die kluis gestaan het. Ek het so twintig skote geskiet en opgemerk dat ek die skote begin antisipeer met n jerk en/of n flinch, amper as of ek die skoot wil pluk.
Ek sien daar is baie raad hiervoor onder andere om droee skote te vuur so nou wil ek weet of ek my ruger droog Kan vuur sonder probleme.

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: jerking en flinching
Ons is mos nie sissies nie en daarom kan ons die "punch" vat. Dit is een van die verkeerdste opvattings as dit by skiet kom. Sit iets teen jou skouer sodat die geweer jou nie seermaak nie. Nou gaan jou brein nie op pyn reageer en jou swak laat skiet nie. Veral met kalibers van 30 en op moet mens verhoed dat jy seerkry. Jou onderbewussyn gaan jou al die trekkery en rukkery laat doen. Selfs 'n opgerolde handdoek is goed genoeg om die 375 se terugslag gemakliker te maak. 'n Klein sandsak is 'n ander opsie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: jerking en flinching
Defnitief nee, glad nie, asseblief moenie dit oorweeg nie. Kry 'n snapcap of gebruik 'n reeds gevuurde dop . Dit is nie gesond om te droogvuur sonder dat die slagpen iets het om te tref niejannie greyling wrote: Ek sien daar is baie raad hiervoor onder andere om droee skote te vuur so nou wil ek weet of ek my ruger droog Kan vuur sonder probleme.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- jannie1
- Jr. Member

- Posts: 85
- Joined: Tue Sep 11, 2012 6:20 pm
Re: jerking en flinching
" n reeds gevuurde dop"
dit Klink na goeie idee en sal dit doen
dit Klink na goeie idee en sal dit doen
-
Gerard
Re: jerking en flinching
http://www.gsgroup.co.za/flinch.html
Daar is min gewere wat mens nie kan droogvuur nie. As die geweer gaan breek, sou dit met normale vuur ook gebreek het. Die wapens wat geneig is om slagpenne te breek met droogvuur is waar die slagpen baie kort is. Byvoorbeeld ouer dubbelloop haelgewere en goedkoop 'striker fired' klein kaliber handwapens. Goedkoop goed maak soos hulle wil en sal breek, maak nie saak wat jy doen nie. Randvuurwapens moet, vanwe? die randslag ontwerp, nie drooggevuur word nie.
Jammer Marc, maar dit is een van daardie mites wat die rondte doen en maar eenkant geskuif kan word.
'n Reeds gevuurde dop sal geen effek h? nie, juis omdat dit reeds gevuur is. Die slagpen van 'n geweer sal in elk geval teen die slagpen skouer stop en nie teen die voorkant van die slagpen wat die slagdop tref nie.
Daar is min gewere wat mens nie kan droogvuur nie. As die geweer gaan breek, sou dit met normale vuur ook gebreek het. Die wapens wat geneig is om slagpenne te breek met droogvuur is waar die slagpen baie kort is. Byvoorbeeld ouer dubbelloop haelgewere en goedkoop 'striker fired' klein kaliber handwapens. Goedkoop goed maak soos hulle wil en sal breek, maak nie saak wat jy doen nie. Randvuurwapens moet, vanwe? die randslag ontwerp, nie drooggevuur word nie.
Jammer Marc, maar dit is een van daardie mites wat die rondte doen en maar eenkant geskuif kan word.
Last edited by Gerard on Sat Sep 22, 2012 4:19 pm, edited 1 time in total.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: jerking en flinching
Dankie Oom Gerard
Ek het my antwoord baseer op hoors?. Ek sit maar altyd eerder iets in die kamer as niks, laat my beter slaap in die nag
Danki weereens dat Oom die lig kom aansit het
Ek het my antwoord baseer op hoors?. Ek sit maar altyd eerder iets in die kamer as niks, laat my beter slaap in die nag
Danki weereens dat Oom die lig kom aansit het
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: jerking en flinching
Ek kan net dink dat 'n stukkie rubber in die slagdop se plek die ding sal kan doen. Iets soos die pennetjies van ou rubber karmatte.
'n KD help ook met flinch. Die afwagting vir die harde "bang" is volgens my meer die oorsaak as seer skouers. Hoekom flinch jy minder wanneer jy op 'n regte bok skiet? Ek dink dit is omdat jy dan nie aan die skoot en die klankdink nie.

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5030
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: jerking en flinching
Ek gaan nou eens en veral dit reguit se as droogvuur jou geweer gaan seer maak gooi die geweer weg, ek praat nou van senter slag gewere. Ek het my 303 seker meer as 1000 keer ge droog vuur asook my 375 H&H en hulle altwee slaan die primer soos weerlig na al die jare.
Dit is een van die beste maniere om van flinch ontslae te raak sit by huis en mik en skiet op 'n sekere teiken.
Dit is een van die beste maniere om van flinch ontslae te raak sit by huis en mik en skiet op 'n sekere teiken.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: jerking en flinching
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Gerard
Re: jerking en flinching
How wil buying a 308 help? If you have The Flinch, you will simply carry on flinching with your new 308. I have seen shooters develop a flinch with a 22-250 and a 223. Flinching is in your head and nowhere else. Get the head right and you can shoot a 460 without flinching.

- jannie1
- Jr. Member

- Posts: 85
- Joined: Tue Sep 11, 2012 6:20 pm
Re: jerking en flinching
Dankie aan almal vir julle insette
die enigste manier om hiervan ontslae te raak is oefening en ek gaan nou begin droog vuur want lyk my die onderwerp is uitsorteer ...geen skade
die enigste manier om hiervan ontslae te raak is oefening en ek gaan nou begin droog vuur want lyk my die onderwerp is uitsorteer ...geen skade
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 557
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: jerking en flinching
Jannie, my raad is: wanneer jy op die baan skiet, sit van daardie oorproppies wat jy in jou oor steek in, en gebruik dan bo-oor dit jou gewone oormowwe.
Vir MY, het dit wonderre verrig! Naas dry fire is dit die beste raad wat ek nog gekry het.
Vir MY, het dit wonderre verrig! Naas dry fire is dit die beste raad wat ek nog gekry het.
Loop reguit op jou lewenspad, anders struikel jy dalk oor die rommel wat langsaan le.
-
slagdop
- Full Member

- Posts: 173
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:35 pm
Re: jerking en flinching
Ek het nou op die lelikste manier die "flinch" ding aangeleer. Ek sit nou vir jare al met n Mossberg 500(kortloop) pompie in my kluis en het eintlik nie n nut vir hom nie, maar dit is n nice to have en ingeval. Ook in n oomblik van "stupidgeit" het ek jare gelede n Lynx red dot sight gekoop maar nooit gebruik nie. Ek het nie n vark geweer nie, en wil toe my pompie met slugs n varkgeweer maak. Lynx gemount en af skietbaan toe met n pak 1oz slugs. Paar geskiet in die staan houding 50m maar nie aanvaarbare groep gekry nie. Toe skietbankie toe oor sandsak. Ek het verwag dan hy meer gaan skop maar maar kon nie dink dat n 12br 34gram 1oz National Cartridge rondte gedog het dat ek n Harley Davison met n pap battery is wat aan die brand geskop moet word nie. Skoot loop en ek slat amper agteroor van die stoeltjie af. Die recoil was so erg dat ek myself n alermintige hou met die agterkant van my duim op my neus geslaan het. Kompleet gevoel asof ek deur n minibus taxi gestamp was. Skouer was lam. Die manne daar rond wou hulle vrek lag vir my uitlatings wat ek gladnie kon onthou nie. Ek wil toe net mooi niks verder weet van n pomp-varkgeweer nie. Vriend van my probeer en geen drama. Hy se ek moet weer skiet anders gaan ek te bang wees en nog iets gese van perde en bicycles. Ek dog toe ja voodat ek verwar word met n ou met n skewe " feminine" side. Weer staanhouding. Kop ver agtertoe op die kolf(willie weer myself boks nie) Trek die sneller en stamp amper die loop voor my in die grond vas soos ek flinch. Die ding was op safety. Daarna elke skoot flinch ek. Het toe agter gekom daai een skoot was vreeslik "hot" nie eeen van die ander het so erg geskop nie. Ek is spyt dat dit ek was wat daai skoot moes vat want ek sou ook gehou het van n bietjie "vermaak" dit moes vreeslik snaaks gelyk het. Vriend kry so 3 duim groepering op 50m. Ek skiet n a4 los mis.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: jerking en flinching
Goed geskryf man, lekker gelag hiersoslagdop wrote: Ek het nou op die lelikste manier die "flinch" ding aangeleer. Ek sit nou vir jare al met n Mossberg 500(kortloop) pompie in my kluis en het eintlik nie n nut vir hom nie, maar dit is n nice to have en ingeval. Ook in n oomblik van "stupidgeit" het ek jare gelede n Lynx red dot sight gekoop maar nooit gebruik nie. Ek het nie n vark geweer nie, en wil toe my pompie met slugs n varkgeweer maak. Lynx gemount en af skietbaan toe met n pak 1oz slugs. Paar geskiet in die staan houding 50m maar nie aanvaarbare groep gekry nie. Toe skietbankie toe oor sandsak. Ek het verwag dan hy meer gaan skop maar maar kon nie dink dat n 12br 34gram 1oz National Cartridge rondte gedog het dat ek n Harley Davison met n pap battery is wat aan die brand geskop moet word nie. Skoot loop en ek slat amper agteroor van die stoeltjie af. Die recoil was so erg dat ek myself n alermintige hou met die agterkant van my duim op my neus geslaan het. Kompleet gevoel asof ek deur n minibus taxi gestamp was. Skouer was lam. Die manne daar rond wou hulle vrek lag vir my uitlatings wat ek gladnie kon onthou nie. Ek wil toe net mooi niks verder weet van n pomp-varkgeweer nie. Vriend van my probeer en geen drama. Hy se ek moet weer skiet anders gaan ek te bang wees en nog iets gese van perde en bicycles. Ek dog toe ja voodat ek verwar word met n ou met n skewe " feminine" side. Weer staanhouding. Kop ver agtertoe op die kolf(willie weer myself boks nie) Trek die sneller en stamp amper die loop voor my in die grond vas soos ek flinch. Die ding was op safety. Daarna elke skoot flinch ek. Het toe agter gekom daai een skoot was vreeslik "hot" nie eeen van die ander het so erg geskop nie. Ek is spyt dat dit ek was wat daai skoot moes vat want ek sou ook gehou het van n bietjie "vermaak" dit moes vreeslik snaaks gelyk het. Vriend kry so 3 duim groepering op 50m. Ek skiet n a4 los mis.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD