Oostewind en jakkalse
-
GREYHOUND
Oostewind en jakkalse
EK HET ALTYD GEDINK DAT DIT SLEG IS OM IN N KOUE OOSTE WIND TE JAG. GESTRAAND HET HIER N OOSTEWIND GEWAAI WAT SKRIK VIR NIKS NIE, SO ERG DAT EK DIE JAG WOU STOP SIT. DIE BOER HET AANGEDRING DAT ONS NET N DRAAI MOES RY MET DIE HONDE. DIE WIND HET SO GEWAAI DAT MENS SE OE TRAAN. ONS HET GLAD NIE GEROEP NIE NET GERY. 10UUR WAS ONS WINDGEWAAI EN KOUD WEER BY SY HUIS MET 7 ROOI JAKKALSE AGTER OP. DIE WIND HET HUL BLYKBAAR NIKS GEPLA NIE EN HULLE HET DIE WERELD VOL GELOOP. WAS DAAR VAN JULLE IN DAAI WIND UIT GEWEES.
GREYHOUND
GREYHOUND
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Oostewind en jakkalse
Greyhound nee, ek was nog nooit in sulke wind uit nie. Het julle geroep of net gery en soek? As julle geroep het dan dink ek gaan 'n paar manne hier hul wenkbroue lig... 
Baie geluk met die sukses, ek neem aan die boer is in sy noppies.

SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
-
tafjak
Re: Oostewind en jakkalse
Greyhound
As 'n jakkals honger is gaan hy vang en vreet, maak nie saak wat die weer s? nie. Die probleem met die roep-en-skiet is, dat jy nie jakkalse kan hoor reageer nie en verder bemoeilik dit die skietslag(ek skiet swak in windstil dae).
Jakkalse steur hulle nie aan weersomstandighede nie. Vreet net meer as hulle begin koud kry.
Waar in die w?reld vang honde die jakkalse so baie op 'n slag. Lyk my ek moet so bietjie soontoe trek. Vertel so bietjie meer oor die metode wat jy gebruik om die vlekke te vang. Roep jy die jakkalse nader en laat die honde los, of wat? As dit so is, gaan ek maar my woorde terugtrek, en net hier bly. Hulle kan seker lekker roepsku word. Hoekom skiet jy nie die goed nie? Is die honde meer effektief as die 243? Hoekom jy honde gebruik? Dit lyk of jy dit in die nag doen. Wonder maar net.
Taffie

HELLO TAFJAK
DIT WERK NET SOOS SKIET, EK SKIET OOK GRAAG AS DIE TERREIN SLEG IS. AL VERSKIL IS DAT ONS NIE DIE REMOTE UIT SIT MAAR OP DIE BAKKIE HOU, EK HET HEKKE WAT EK MET DIE TREK VAN N HANDLE OOPSPRING EN DIE HONDE IS UIT. EK IS OOK NIE GEPLA MET WIND RIGTING NET DAT DIE GROOTSTE OOP KANT WINDAF IS, SO AS HY INKOM EN EK SIEN HY RUIK ONS DAN IS DIT AL REEDS TE LAAT VIR HOM, HY KAN MAAR HARDLOOP SOOS HY WIL EK HET AL BITTER MIN LAAT WEGKOM.
EK VANG MEESTE KEURE DIE REUN EN TEEF EN HET AL DIE HELPER SAAM OP EEN PLEK GEVANG DIS DIE REUN ,TEEF EN HELPER BINNE N KWESSIE VAN MINUTE. AS DIE TWEE SAAM INKOM EN EK VANG DIE EEN KAN JY MAAR WEET DIE ANDER EEN DRAAI NET SO 150M DAARVANDAAN OM EN HARDLOOP DAAR OP EN AF, DIE NOODKREED VAN SO JAKKALS WAT DIE HONDE HET WERK BETER AS ENIGE WAT EK OP CD HET, EK HET AL VERAL DIE REUN GEKRY WAT TERUG DRAAI EN SO 50 M WEG KOM STAAN EN SKREEU OM DIE TEEF TE HELP MAAR DIT BETEKEN NET SY EINDE, MY HONDE KEN DIE STORIE SO GOED DAT HULLE WEET DAT DIE ANDER EEN NET DAAR NABY IS EN AS DIE BAKKIE SE WIELE BEGINNE DRAAI DAN IS HUL BY OM NOMMER TWEE TE LAAI.
EK HET GESRAAND TWEE PARE GEVANG EN DIE EEN PAAR MET DRIE JONGES.
DRADE PLA NIE VEEL NIE MY HONDE GAAN BO OOR AL DING IS DIE BAKKIE MOET STOP MAAR SOLANK EK NOG VIR HULLE KAN LIG HET HY NIE WEGKOM KANS NIE. GESTAAND HET DIT SO GEBEER, EN TOE BRING MY EEN REUN SOMMER JAKKIE SAAM TERUG EN TOE SIEN EK WAT IN N WINDHOND SIT HY VAT JAKKIE MOOI HIER IN MIDDLE VAN SY LYF EN SPRING WEER OOR DIE DRAAD MET HOM IN SY BEK EN KOM LAAI HOM OP DIE BAKKIE, SERVICE WITH A SMILE.
DAAI SLIM MANNE WAT JOU NET SO IN DIE VERBYHARDLOOP VLOEK KOM GOU SY MOSES TEE WANT AS HULLE HOM SIEN IS DIT TICKETS VIR HOM.
ANYWAY HOOP JY VERSTAAN BIETJIE BETER HOE ONS HOM WERK.
GROETE GREYHOUND

Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Oostewind en jakkalse
Oom Taffie
Ek dink oom is seker net so verward soos ek nou is! Di is al 'n taamlike ou post, maar ek het dit nou eers vir die eerste keer gelees. Ek het nog nooit van hierdie metode gehoor nie. Ek wil net graag weet of dit volhoubaar is? m.a.w, sal mens reg deur die jaar so kan jag? Word daar soms voet in die hoek gesit en gejaag tot by die draad dat die honde kan afspring en dan moet daardie jakkals binne die spotlight se reach gevang word, want anders kan die hond nie meer sien nie... Dit is dalk doelreffend vir oom Greyhound, maar ek sit en wonder nou maar net hoe gemaak as daar 'n jakkals wegkom? Jy gaan daardie jakkals nooit weer ingeroep kry nie, want hy gaan mos nie sy maat se noodkreet en die bakkie se gejaag de vorige keer vergeet nie...? Oom taffie, hier by ons in die Rietbron vlak sal daardie windhond gelukkig maklik oor die karooossies kan padgee! Haha!
Groete!
Dit is maar eensaam hier in Stellenbosch, so ver van die Karoo...

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
-
Ambessa
Re: Oostewind en jakkalse
Hallo Ponkie
?
Mooi loop.
Ambessa
Swot jy daar? Is daar 'n verskil tussen heimwe? en eensaamPonkie wrote:...Dit is maar eensaam hier in Stellenbosch, so ver van die Karoo...
Mooi loop.
Ambessa
Last edited by Ambessa on Sun Feb 07, 2010 10:26 pm, edited 1 time in total.
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Oostewind en jakkalse
More Ambessa
Ja ek swot hier. Pappa het aangedring en ek versaandarm oom dat mens nie jou hele lewe lank kan jag nie. Ek moet eers bietjie die studentelewe ervaar! Haha! Weet nie hoe ek dit gaan ervaar as ek Brek swot nie??? Ek gaan darm die 20ste George toe vir die proewe vir die Bloem Skietspan!
Ek kan nie eintlik se of daar 'n verskil is nie, want ek sukkel om die betekenis van heimwee regtig te verstaan
Verskoon tog asb!
Maar ek moet 'n Ondernemingsbestuur klas gaan bywoon!
Mooi loop!
Ponkie
Ja ek swot hier. Pappa het aangedring en ek versaandarm oom dat mens nie jou hele lewe lank kan jag nie. Ek moet eers bietjie die studentelewe ervaar! Haha! Weet nie hoe ek dit gaan ervaar as ek Brek swot nie??? Ek gaan darm die 20ste George toe vir die proewe vir die Bloem Skietspan!
Ek kan nie eintlik se of daar 'n verskil is nie, want ek sukkel om die betekenis van heimwee regtig te verstaan
Maar ek moet 'n Ondernemingsbestuur klas gaan bywoon!
Mooi loop!
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
-
Ambessa
Re: Oostewind en jakkalse
Hallo Ponkie
Daar is baie van my voetspore en sweet op daardie ou plekkie, maar toe was die eikeboompies nog klein...
Goeie besluit om verder te leer. Mooi loop.

- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: Oostewind en jakkalse
Ponkie
As jou verlange te veel raak kry vir jou n baaiesukkel (daars mos baie) en trap S O waerhouse toe in die rigting van klapmuts op die hoek van die bottlary pad en gaan gesels biekie met oom hendrik daar!
Jy gaan sien die bos gaan nog lekker raaak.
groete
rooies

243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Oostewind en jakkalse
Ponkie, Ponkie, Ponkie !!!!!Rooies wrote: Ponkie
As jou verlange te veel raak kry vir jou n baaiesukkel (daars mos baie) en trap S O waerhouse toe in die rigting van klapmuts op die hoek van die bottlary pad en gaan gesels biekie met oom hendrik daar!
Jy gaan sien die bos gaan nog lekker raaak.
groete
rooies
Met al Skelmbos se talent en jy's eensaam. A nee a.
Meer ernstig.
S&O is vir Gunfanatics( my vrou lees -freaks en ek lees -liefhebbers) soos 'n Coffeshop vir die skoner geslag. Al veskil is jy kan nog regtig koffie daar kry ook. Hendrik,Willem en almal daar het ook altyd tyd vir elke customer, meer as wat die meeste ander gunshops in die omgewing kan s
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Oostewind en jakkalse
Baie dankie almal! Ek sal verseker so maak!
Ons was gister aand eers as Eerstejaars onthef by die koshuis gewees. So gister aand was 'n koue biertjie nog nooit so lekker gewees nie. haha!
Dit lyk vir my hier in die Bos gaan ek sommer nog baie jare lange vriende maak!
Groete