Middag aan al die Kenners,
Ek is opsoek na raad vir n geskikte bekostigbare teleskoop vir n 375 H&H. Ek wil die geweer gebruik in die bosveld maar ook dalk van tyd tot tyd. Gevaarlike wild is nie die hoofdis op die spyskaart nie, maar dalk is ek eendag gelukkig genoeg om n Buffel te kan bekostig.
Na n bietjie rondlees op die internet lyk dit of n geskikte vergroting in die omgewing van 1.5/2.5 - 6/8 die ding sal doen.
Daar is ook mense wat verwys na "Quick Detach" mounts. Kan hulle die terugskop van die 375 weerstaan en is dit enigsins die moeite werd om hulle aan te skaf.
Groete
Geskikte Teleskoop vir 375 H&H
- Hardyman
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Mon Sep 17, 2012 11:42 am
Geskikte Teleskoop vir 375 H&H
.270 Win
.303 Brit
.375 H&H
.38 Special
.303 Brit
.375 H&H
.38 Special
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Geskikte Teleskoop vir 375 H&H
Goeie Dag,
Hierdie topic is al baie bespreek en die algemene konsensus is om vir iets in 'n groter vergroting te gaan.
Die Leupold VX3 3.5-10x40 word baie voorgestel
Ek het self 'n Leupold VX3 1.5-5x20 wat 'n nuwe eienaar soek.
Ek skiet ook op 3 gewere can die Warne QD Mounts en hulle is baie betroubaar.
Hang af wat jou begroting is....
Opsies wat na vore gaan kom:
Burris FFII 2-7x35
Nikon Monarch 2.5-8x32
Leupold VX3 2.5-8x32 + 3.5-10x40
ek soek gou die ander skakels

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Geskikte Teleskoop vir 375 H&H
Hardyman
Ek het vir die VX-R 4-12x40 gegaan en is baie tevrede met hom
Search gerus VXR en kyk na alles wat al gese is oor die VXR
Ek het vir die VX-R 4-12x40 gegaan en is baie tevrede met hom
Search gerus VXR en kyk na alles wat al gese is oor die VXR

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Geskikte Teleskoop vir 375 H&H
http://jaracal.com/index.php/topic,5524 ... l#msg83435
http://jaracal.com/index.php/topic,1221 ... #msg159331
http://jaracal.com/index.php/topic,2161.0.html
http://jaracal.com/index.php/topic,8683 ... #msg118953
Hier is redelik baie inligting hier!
http://jaracal.com/index.php/topic,1221 ... #msg159331
http://jaracal.com/index.php/topic,2161.0.html
http://jaracal.com/index.php/topic,8683 ... #msg118953
Hier is redelik baie inligting hier!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Hardyman
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Mon Sep 17, 2012 11:42 am
Re: Geskikte Teleskoop vir 375 H&H
Baie Dankie vir die terugvoer. Ek het bietjie gaan lees op die aangehegde skakels en dit lyk of daar konsensus is dat indien die geweer vir algemene jag ook gebruik gaan word n groter vergroting n beter opsie is.
Ek het nou n tweede vraag. Ek het n Lynx LX2 3.5-10x50 op my .270 wat ek wil vervang met n groter vergroting. Sy Eye Relief is 87-90mm. Dink julle die lynx teleskope is in staat om die eise van n 375 the hanteer.
Ek het nou n tweede vraag. Ek het n Lynx LX2 3.5-10x50 op my .270 wat ek wil vervang met n groter vergroting. Sy Eye Relief is 87-90mm. Dink julle die lynx teleskope is in staat om die eise van n 375 the hanteer.
.270 Win
.303 Brit
.375 H&H
.38 Special
.303 Brit
.375 H&H
.38 Special
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Geskikte Teleskoop vir 375 H&H
Lynx LX 2 sal verseker uithou op 'n .375!Hardyman wrote: Ek het n Lynx LX2 3.5-10x50 op my .270 wat ek wil vervang met n groter vergroting. Sy Eye Relief is 87-90mm. Dink julle die lynx teleskope is in staat om die eise van n 375 the hanteer.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Geskikte Teleskoop vir 375 H&H
Volgens my en Geno sal daai Lynx wel op jou .375 werk as jy let wel as jy 'n Leupold op die .270 sit

-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 627
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Geskikte Teleskoop vir 375 H&H
Ek het n leupold VX1 4-12 op my .375 gesit. Na ek die geweer gekoop het was dit bietjie moeilik om vir mamma die koste van n teleskoop OOK nog te regverdig. Ek het die leupold gehad wat rondle en toe maar besluit om hom te gebruik.
Ek sal nou nie waarborg dat die VX1 reeks ideaal is vir die .375 nie, maar ek het al so 100 rondtes (is dit ooit die regte term
) deur hom gejaag en nog nie moeilikheid gehad nie. As mens n 200m skootjie wil skiet is dit lekker as mens bietjie ekstra glas het. Ek is ook van mening dat jy nooit n .375 tot volle potensiaal met n 1-4 vergroting scope kan gebruik nie.
So my persoonlike opinie, wag tot daai buffeljag EENDAG verby kom en koop dan eers vir jou n scope met n lae vergroting.
Of.....n ander alternatief waarmee en nog eendag wil eksperimenteer is om twee verskillende teleskope te he, wat klaar in QD ringe gemount is, en wat met verskillende ladings gezero is. So vir jou gevAarlike wild mount jy die 1-4 vergroting en skiet net een skoot op die jagplaas om sy zero te bevestig, die volgende dag sit jy die 3-9 vergroting op die geweer vir plainsgame.
Oom Koos, Oom Koos Kom in...... wat van n eksperiment..................
Ek sal nou nie waarborg dat die VX1 reeks ideaal is vir die .375 nie, maar ek het al so 100 rondtes (is dit ooit die regte term
So my persoonlike opinie, wag tot daai buffeljag EENDAG verby kom en koop dan eers vir jou n scope met n lae vergroting.
Of.....n ander alternatief waarmee en nog eendag wil eksperimenteer is om twee verskillende teleskope te he, wat klaar in QD ringe gemount is, en wat met verskillende ladings gezero is. So vir jou gevAarlike wild mount jy die 1-4 vergroting en skiet net een skoot op die jagplaas om sy zero te bevestig, die volgende dag sit jy die 3-9 vergroting op die geweer vir plainsgame.
Oom Koos, Oom Koos Kom in...... wat van n eksperiment..................
Last edited by ZKK on Sat Sep 22, 2012 7:24 pm, edited 1 time in total.